profile img

Bianca

Bia.vxi

GO GO

136 Replies

Is jy spuit oor jou keuses??

Nee🎇
Want dit was dalk nie altyd die regte keuse nie en mense maak foute en jy kan ook maar n verkeerde besluit neem dit moet jou nie breuk nie almal maak foute niemand is perfek❤️En soos ek gesê het wat gebeur het het gebeur ek kan niks daaraan verander dit maak mense seer mar dis verby dit is in die verlede jy moet aan beweeg en jou keuses aanvaar✌🏻Today is a gift that’s why it’s called present🌟moeni op een plek stil staan gaan aan met jou lewe maak nuwe keuses maak beter keuses JY LEWE NET EEN KEER SO LEWE IN DIE OOMBLIK❤️✌🏻

Bia.vxi replied 1953 days ago

Hou jy nog van steven.

Nee dit is tyd om aan te beweeg ek kan nie die heeltyd in die verlede lewe nie dit is wel verby tussen my en hom wat gebeur het is verlede hy sal my vriend bly mar ek moet die verlede agter my sit so nee ek doen nie 🎇

Bia.vxi replied 1954 days ago

Ek is lief vir jou❤️

Uh ?

Bia.vxi replied 1955 days ago

Iemand nuuts

Soos ek gesê het
Dalk dalk nie

Bia.vxi replied 1955 days ago

Hoekom dink jy altyd net aan jouself

Uh eks jammer ek weet nie wie jy is nie mar as jy my goed ken dan sal jy weet ek doen nie ek gee om oor die mense om my 🌟Dankie vir jou opinie mar soos hulle sê as jy nie iets goed het om te sê moet nie mar eks bly jy kan dit sê dalk moet jy dit net volgende keer in my gesig sê asseblief eks jammer mar ek is nie vol van myself nie en as jy my nie aanvaar soos wat ek is nie dan is ek jammer vir jou part mar ek is wie ek is ek kan nie verander nie⭐️

Bia.vxi replied 1955 days ago

Het jy iemand nuuts

Dalk
Dalk nie

Bia.vxi replied 1955 days ago

Sjoe maar jy is mooi😍

Dankie✌🏻

Bia.vxi replied 1955 days ago

Wie neem sulke cool group pics van julle??

Hang af✌🏻

Bia.vxi replied 1955 days ago

Hk is julle uit?

Dit het nie rerig iets met jou te doen nie 🙈🙈

Bia.vxi replied 1974 days ago

Is jy en steven nou uit😳

Yep..............

Bia.vxi replied 1975 days ago

Jy is cool

Uh dankie☺️

Bia.vxi replied 1983 days ago

Yes frost bite😎

Yessss spudddddddddddd😂

Bia.vxi replied 1983 days ago

Oulikste matriek?

Oh uh kan nie sê nie ?Teveel

Bia.vxi replied 1987 days ago

You hot❤️?

Uh thank you⭐️

Bia.vxi replied 2005 days ago

Jys nog altyd cool?????

Dankie?

Bia.vxi replied 2009 days ago
VIEW MORE