724
Replies
Jy is nogals oulik
Uhm dankie?😂
Eishhh biancaa👀👀👀👀
Ek mis jou einklik😂😂
Asseblief whatsapp my😅
like jy ju boetie se nuwe girl?
Sys awesome🌸
Het jy n beste vriendin ?
wie is jou top 3 vriende ?
Idk✌️
Have you ever been in a situation where you and a friend were at a sports game and there were no bathrooms/they were closed?
Yess but we found it🤷♂️😂
Jy weet !
Ek doen rrg ni...
anders sou ek ni vra ni🤦♂️
Daardie kuier was jy maar heel deermekaar🚬
Watser kuier?
Ons moet planne maak vir Vygies👌
Moet ons😂
Why is your hare so GHROOT
Daais funny
Kan ek jou asseblief weer van jou bed afstamp. 😂😂
😂dit was snaaks
Maar die pynnnn👀
Jy is beslis n goeie vriendin x ❤.
❤️
Ek dm mense vsn jou ig acount af
Hm waar sou jy my passwords kry?
En as jy dit anyway gedoen het sou ek dit kon sien🤦♂️
Gaan slaap!
Ek ksn dieselfde vi jou se!
Jou hare gekleur?
Yessirrrrr
Ek wil jou he
Ek wil jou weg he
Hou op my egnore
Eks seker ek het ń rede🤷♂️
Hoe is lokc down
Lockdown* is seker orite🙈
Hay babes ek was nog vid daai fotos 🥵
Jy gaan maar moet aanhou wag want jy gan niks by my kry ni brah✌️
Hoekom antwoord jy nie alles nie ?
Ek antwoord ni di goed wat heavyyyy weird is sommer ni😂
I sent u dm on insta
Yeah i saw
I like u ♥️
Awh idk who this is😂
Begin dalk by ń DM
Hey babygurl
Hay stranger
Jy mag maar daai boude wys 😏
Hmmmm
Hay babes😏
Hi random mens🙈
Wdj op die oomblik? Pehalwe antwoort die
Kyk ń movie
Was jy by n kuier die naweek.
Was by vygies🤘
Ek hoor jy en dylan het lekker gevat by n kuier die naweek toe vat jy vi ethan in dieselfde aand!
1. ek was ni eers by ń kuier di naweek ni ek was weg met sport
2. wie de hel is daai mense even😂😂😂
3. gaan dalk weg en gaan kry jou feite reg voor jy hier kom stories opmaak toe, sal ons almal tyd spaar✌️
Ek wil jou he
Droom groot😂
Hou jy van dit as ouens jou babe noem ?
Hang af
Hou op se jy is arm daar is mense wat rerig nie geld het nie☹️
JAMMER
Vygeboom is n slegte invloed op jou!
Dis ń baie lekker plek😂
Have you ever been in the situation where you and your brother drank lots of water/soda before a car trip, and they pulled over at the roadside for your brother to pee?
Ja idk
Hou op mense reject!
Weet ni wat om te se ni
Aseblief antwoord my qooh
Yess🙈
Jy is baie mooi en mense se dit seker gereeld vir jou?
Dankie
Naaaaaaaaiiii
Jy wens brah😂
Jys mooi maar moeilik!
Okay🤷♂️😂
Ek sien jou boyfriend trek gaan julle n long distance verhouding he?
Ek het nie ń boyfriend nie?😂
Jys cool 🔥Ons moet n kuier reel
Dm my dalk kan ons🙈
Wil jou ***** pap lek
Kry respek
Jys moer mooi,ek like jou nogals
DM my dan chat ons✌️
Hoekom het jy so baie fotos van wolke en sonsakke?
Want wolke en sunsets is beautiful😍
Niemand praat meer oor jou nie en self die rumours is weg jy is besig om n niemand te word!
Okay
Tenminste is ek nie te bang om te wys wie ek is nie✌️
Hey ken jy my
Wel se my ń naam dan kan ek die dalk antwoord
Maak jy baiji private vids van jou puss?
Neeeeeeee!!!!
GAAN WEG
Luister jy meer Afrikaans of engels musiek?
Deesdae luister ek nogals baie afr eintlik🤪
O no i think im catching feelings
And I don’t know...
Maak jy tiktok?
En as jy doen wat is jou naam
Ek maak dit net as ń joke so dis PRIVATE!!!!!
Eks glad nie goed nie😂
Beach or mountains
Sunrise or sunset
Fame or money
Family or friends
Car or bike
Movies or web series
Ek sal meer mountains toe gaan maar like om elke nou en dan see toe te gaan🙈
Sunset
Idk
Cant choose
Car🤷♂️Depends on where we going😂and with who
Hang af wat di movie of series is🙈
Jammer my antwoorde is nou nie so great ni
Jy sal mooi lyk met n stoute swem kleure 😏
??
What's your favorite
Color
Food
Car
Song
Movie
Holiday destination
Joh okay ek gaan prob niks weet ni maar sal try
Orange
Chic nuggets
Idk
Idk
Het nogals baie😂
Was nog nie regtig veel plekke nie maar so ver MSC of mosambiek
Why you go to the mall so much?
Cause where else should I go?
Antwoord jy al jou dm’s al is dit vreemde mense?
Ja
Wel nie ALTYD ni maar meeste van di tyd🙈
Vat asb
DM my ek wil graag weet wie jy is😂😂😂
Wil baie stoute goed met dai boudjies van jou doen 😏
Ish okay😬😂
Gaan slaap nou jisie😹
Ek kan dieselfde vir jou se😂
Who your crush?
Go to sleep😂
Its like 4 in the morning
Fakest person you know?
Why
Ekt ñ crush op jou
Snaaks
Maar dm my dan
Eks Hitler
SPCA will rise
🤷♂️
Hkm is jy altyd besig
Hang af wie vra
Ek is die hoender van notre dame
?
Bliksem die mense is moer misluk met jou, nogals kaka as jy my vra
✌️
Ek hoor jy het vir E gevat!
Nee wies E😂😂😂
So skool is kak
Neh😂😂
Mis vakansie alklaar!
Peace out 😂
So bly jy se dit die meer nie
Ek se dit ni meer so gereeld ni😂
Mense hoor verkeerd🙈
Kan n mens vir jouself op qooh iets stuur?
Nee ek weet nie🤷♂️
Jy moet ophou mense se posts van soos 2 jaar terug like as jy hulle stalk op instagram hoor!
Ek weet😩
Dit was perongelik soos ek vi jou gese het.
Nou gaan amal weet😂
Ek sal nooit vergeet toe jou ma vir jou gewys het jy fok rond nie #memories
Jy weet wie ek js
Ek weet regtig nie eks baie jammer.
My ma wys dit gereeld😂🙈
Uhmmm donner mense is omgeskik
Ek wag nog vir ons kuier en jy gaan na my toe kom nie ek na ju ek gaan weer lonely in die aand ryy
As ons so gaan aanhou gaan die kuier nooit gebeur ni want ek gaan rrg nie na jou toe gaan nie😂
Jy moet na my toe kom
Heyy skattebol🦋😁Hgd❤❤
Hayy jy
Okay dankie en daar☺️
Hoekom het jy dit vir mense gestuur en nie op jou states gesit nie?
Nee ek weet eerlikwaar ni😂
Maar ekt net vi paar mense gestuur so maak klein bietji makliker om te weet wi se wat🙈
Daai boude🥵
Jy weet wie ek is
Nee se my😂
Hoe doen jy daar die vingers knak ding wat jy net jou vingers buig of so iets ek hoop jy verstaan 🤟
Ja😂😂
En ek weet eerlikwaar ni maar dis ń baie slegte gewoonte jy moet eerder nie leer hoe nie😂
VIEW MORE