29
Replies
Hoe oud Is jy
13
Biqii replied
2433 days ago
Top 5 beste vriendinne (gimmies)
Daar is bietjie meer as 5
Biqii replied
2470 days ago
What made you happy today? 100+
Waking up knowing I am a child of God
Biqii replied
2501 days ago
Jys regtig mooi
Van binne en buite❤
Aww dankie❤❤
Wie jy DM my??
Biqii replied
2520 days ago
Wat maak jou gelukkig
My vriende en familie
Biqii replied
2520 days ago
Wie mis jy van jou laerskool vriende wat na ander skole toe is?
Baie mense maar die mense wat ek baie mis is
Marthina
Liza
Nina
Zané
Daa is nog baie mense maa hulle mis ek di meeste??
Biqii replied
2530 days ago
Dankie vir jou vriendskap❤?
Dankie vir joune??
Biqii replied
2531 days ago
As ek maer kon word van hoe ek lag vir jou grappies sou ek soo maer wees ek sal agter n naald kan wegkruik??❤
???❤
Biqii replied
2531 days ago
Wat dink jy van die outjies in jou graad
Hulle is baie nice en goeie vriende
Biqii replied
2531 days ago
Dankie vir als wat jy vir my doen jys n great vriendin❤❤❤
Dankie jy ook❤
Biqii replied
2531 days ago
Mis die uno tot laat in die aand??
Jaa ons moet weer❤
Biqii replied
2531 days ago
Mis al di kar resies in di aand in Langebaan se Steers toe net om roomys te gaan koop
Sjoe jaa ek mis dt baie??
Biqii replied
2531 days ago
Ek mis al ons memories saam mis jou❤❤?
Mis jou ook verskriklik baie❤??
Biqii replied
2531 days ago
Wie is jou nuwe vriendinne van hoërskool
Daar is soo baie?? maar almal is baie oulik en great mensies
Biqii replied
2531 days ago
Jys baie cute??
Haha?? Dankie???
Biqii replied
2531 days ago
Jy is n baie goeie vriendin❤
Jy gee baie om oor jou vriendinne?
Jy skryf die mooiste briefies en wat n mens altyd beter voel en mens net weer lekker voel?
Ek is soo bly om jou as my vriendin te he❤
Jy kan enigetyd my dag maak met al jou grappies?
Dankie baie❤❤
Biqii replied
2531 days ago
What are you sick of trying to explain to people?
My naam is Mia-Bi ni Mea bee ni
Biqii replied
2539 days ago
Baie liefde vir jou❤️ Patryssxx
Baie vir jou ook❤
Biqii replied
2544 days ago
Who is the most famous person you have met?
Leandie du Randt
Biqii replied
2545 days ago
waarvan hou jy? Rosé of dubbel brandewyn en coke?
Wel my ouderdom is 13 soo
Sekerlik ni een van di twee ni
Biqii replied
2571 days ago
Wats jou droom vir 2018?*
Dat dit leka in die hoërskool sal wees en dat ek ma net di lewe sal geniet en alle uitdagings met altwee hande sal gryp
Dat ek dalk nuwe vriendinne en vriende kan maak
Biqii replied
2571 days ago
gurl jou grappe gee my maagspiere?
Dankie?
Biqii replied
2571 days ago
Hoe oud is jy
13
Biqii replied
2572 days ago
jy is goals. ?
Dankie❤
Biqii replied
2572 days ago
moenie omgee wat ander mense van jou sê nie. jy is pragtig en het 'n hart van goud.
Dankie eks seker jy is ook pragtig en het 'n hart van goud❤❤
Biqii replied
2572 days ago
Who is your best friends !?
Chanté
Johané
Liza
Selma
Agusta
Biqii replied
2588 days ago
Who would you take a bullet for ?
My sister or parents or best friends
Biqii replied
2604 days ago
Dream Job ?
A veterinarian or a doctor
Biqii replied
2604 days ago
Describe Your Bestfriend?
Funny
Crazy
Loyal
Loveable
Sweet
Biqii replied
2604 days ago
VIEW MORE