Visit this profile later to see if your question was answered.
I’m glad it amuses you ???
The gift that is life ?
When people sit to close or for some reason touch my ears ??
Kan nie kies nie , hoekom wil jy so graag weet ??
Ek ken nie rerig Okh mense nie , jammer. ??♀️
Friends who are boys ,
There are a few , we are a mixed group of friends.
Brown , why tho ??
Dankie , waardeer dit rerig baie ✨
Ek verlanggg ?
Dis nogal oud , ek moet eers die persoon baie lank ken en my ouers moet ook hom ken. ☝?
Kyk dit hang af wat die ouderdoms verskil is , ek voel persoonlik dat as my ma sê dis reg dan sal ek nie n probleem hê nie , want ek weet wat my morelewaardes is en solank jy weet wie jy is dan is daar geen probleem nie. En solank die persoon aan die ander kant tafel sy maniere onthou is dit mos reg. Wie vra ? ?
Dis jou opienie , eks dood tevrede met myself ?
Jy gaan na hom/haar profile toe op instagram en druk daai drie knoppies wat heel bo regs in die hoek sit en dan kies jy die opsie wat sê , send message ?
Qooh.me of instagram ?
Kinda. Hoekom ? ?
Goeie vriend. Positiewe straal in die lewe ??
Sal jy my asseblief asseblief Dm. Jy laat my rerig nou baie gelukkig voel ? baie dankie , ek waardeer hierdie opreg.
Baie dankie vir die kompliment. ☺️ Ek dink nie my hart is op die regte plek vir n verhouding nie en eks nou eers graad 8 , maar dalk gebeur daar iets in die toekoms. X
Baie dankie ☺️
Ek vang nie jammer ??
Hallo , dankie. Hoekom wil jy weet ??✨
Hayy. Dankie... staan daar iets in jou pad om my te leer ken ???
Ken nie baie nie maar as ek moes kies , Mia Botha , sys pragtig en syt n bleedskoon hart ? L.F is ook mooi
Hoekom weet ek sommer net wie? ⭐️ Baie dankie dit betekin rerig baie ? Jlove❤️
My ....... grama?
Jy issss??❤️
Okayyy?
Ek verlang jou meer ??
Awhh ? nou maar DM my dan onthou ons ek jou en dan kan ons buddies wees?
Sprayed sun block in my eye ?
Ken haar nie so goed nie , maar sys vrek mooi en like altyd gelukkig ??
Nee sorry. Ken nie baie graad 6 mense nie ??
Nee jammer ken hom glad nie ?Weet ook niks van hom af nie??
Baie nice mens. Humble , vriendelik en smile altyd as mens hom sien. ?
Communication is the key to everything ?
Iemand wat my aanvaar soos wat ek is en als sal respekteer wat my gelukkig maak. Plus hy moet ń hart van goud hê en oë wat waarde kan sien. ń kind wat aan Hom behoort ?
That if something hurts you , you have to let it go.
Te kostelik ? Baie dankie
Language ?
Controlling my voice tone ???
Jaja eks nou by ?
Skapie ?? Skuus ek weet rerig nie , DM maar eder ?
Ek isjah ? Watsapp/DM my maar vreemdeling
Mag ek weet wie liefde los ??✅
Um ongelukkig nie , ek gaan maar kyk of ek gelukkig is in WAP en as nie gaan ek gr9 gaan ?
Afrikaans : weet wat jy sê , maar sê nie alles wat jy weet nie. (Originally a German quote)
Being lost in the mountains , seeing the beautiful sunset and knowing that I'm save with him ❤️
Skuus maar is ek sal jou graag wil reg help.
Klara was nog altyd daar vir my , altyd , altyd , altyd.
Sy is n persoon met ń hart van goud , en ek is lief vir haar en sy vir my , so die vraag is , hoekom sal enige iemand sleg praat oor ń persoon wat hulle dieplik lief het.
Ja ons verskill partykeer van mening , en ja ons kan smoor kwaad raak , maar niks sal sommer net so ons vriendskap breek nie ??
Kry asseblief jou veite reg , Klara is al my beste maatjie van graad 2 af , so na watse ou vriende is daar kamstig wat vetter as sy is (niemand nie , daars n rede hoekom ek haar my beste vriendin noem )? Sekerlik bedoel jy my teddy en moet nie warry nie my teddy kry nogsteeds ewe feel aandag soos wat jy sit en hate uitdink vir almal waarop jy jaloers is.
En pop skuinheilig betekin om te sé jy dien die Here en dan is jy eitlik besig met allerande vieslike dinge agter die toe Bybel wat op jou nagkasie is , die definiesie van skuinheilig op die oomblik is wat jy nou doen ! Kom ek raai jy is 10-1 een van die mense waarvoor sy sal smile en jy ook sal terug smile.
God het ons almal ewe fantasties gemaak , en sy is beeldskoon in die Here se oë en in my oë ook. So doen jouself n guns , Dm haar en leer haar ken , dan sal jy sien watse great persoon sy werklik is? Ek hoop ek kon jou oë oop maak !
Jy is n skitterende ster ⭐️
Betekenis van MYNE : "Die chocolate is MYNE" so dus wys die woord myne aan wanneer iets aan jou behoort.
Ek sal jou pel wees , maar ek is niemand se besitting nie. ???
Calling someone bra or chom ??♀️
My pop , is jy baie verveeld ?
Ahg wat. As daai twee mekaar gelukkig maak is ek nie in staat om in hulle plek te staan van gelukkig wees nie ?
Plus Ek kan bargain uit dit ?
En baie dankie , maar tenminste is dit nou ook in die verlede. ?
Hulle het julle regte aan gelukkig wees en ek het ook myne , behalwe ek deel myne net nie so vinnig nie , maar glo my julle verasing kom ?
Wie weet nie ?
Smoked "vape" ?
So veel dankies x.
I can say with truth that there is no one I love more than God. ??
But after Him , I love Brutus or Melody the most ?
Dave Franco. ?
My siel ? Sys nogsteeds hier , net met n past upgrades ???
Ek het nog nooit "net vir enige ou" gegaan nie , en ek sal ook nooit nie. Glo my , dit vat talent en vrek baie geduld om by my hart uit te kom ? En koreksie , Ek gaan nie vir ń ou nie , ń ou probeer vir my gaan. Eks die meisie , onthou ??
Vacation ending ??
Aw , ek smile nou crazy ?
En ja natuurlik! Jy kan my ook DM as jou hartjie dit begeer ?
Baie baie dankie ! Ek wardeer jou qoohs verskriklik baie ! Ek wil graag met jou gesels ??
Nee dankie !
1stens. Ek het Way te veel respek vir my self en my liggaam !
2dens. Die Here het my liggaam n tempel vir die Heilige Gees gemaak so hoekom wil ek sulke strooi aanvang as en die voorreg het om vir God in my te hê?
3dens. Soos Dominis Rias sê :"Meisies ,hulle adverteer nie iets wat hulle nie kan verkoop nie , en op hierdie ouderdom moet hulle niks verkoop nie!"
4dens. My ouers het my reg groot gemaak om die verskil te weet tussen reg en verkeerd , en glo my ek weet wats verkeerd !
En Dude , wie is jy om vir enige meisie so iets te vra ? Jy het nie die reg om te beoordeel nie ! Kry bietjie maniere en respek vir Vrou'ns ✋??
Lekker dag verder ?
Vreeslik baie dankie x.
Bruh jyt nog nie eers probeer om my te ken nie , so wat se dat ek nie sal wil nie ?? maar erenstig nou DM my jy klink so nice !
En dankie ek probeer n positive vibe skep ??
Faith, trust and pixie dust ?(Honesty)
So baie dankies ??
I know , I have a stalker too ?