429
Replies
Iemand special op die oog?
Nee ongelukkig nie.
Ek gaan ons mis maar iets kan ongelukkig net so lank hou, dankie vir die tyd.
???shap
Noem hul name?
Nopee ek kannie
Hoekom kuier jyh danie meeri
Doen onverantwoordlike goed
Insta crush?
Daar is 2
Een in Volkskool en ander een in hugenote ?
Dis nogals bad dat ons mekaar se nommers het maar ons het nog nooit gepraat nie hay ? ??
Mmmh hoekom het ons dan mekaar se nommers ?
Wats jou tipe ? Blonde of brunette ?♀️??♀️
Maak nie rerrig aan my saak nie ?
Would you ever date a girl taller than you ?
Nope
Ek sal love om jou persoonlikheid te sien ?
Nou dan moet ons bietjie reel ?
Uuuggg jys do hot ek kani eers nie stoppit ???
jy moet my persoonlikheid sien :) x
Ons is n konstante onkonstant
nee wat kannie wees nie
Vir altyd is te min tyd om te leef sonder jou ?
ek is oppad uit ?
Kuier die naweek ?? ?
eks klaar met daai stories geniet en gaan groot ?❤
Jys n amazing persoon x ek kyk op na jou ???
❤
Heyy hawtyyy ?? jyt die mooiste persoonlikheid x bly die amazing mens wat jy is ?
baie dankie man ek waardeer?
Ek mis jou, dit wil net nie ophou nie.
dink jy moet met iemand praat daaroor.
Holy sht but you a hottie ???
dankieee ?
In jou gesig is n sterrestelsel en ek is n kind wat na die sterre kyk ☄⚡
n ster lyk net mooi van ver af ?
Gashh ?x but jys aantreklik hoor
whatsapp dit net vir my ek dare jouu
Heyy jou hawtyyy ??
hey hey?
Wat moet ek doen dat jy my raaksien ??
10 of 15meter voor my staan
I was doing just fine until i saw your profile now I'm in love ???
i like it alot ?
Wens eke kan besef dat jy nie omgee nie, wens eke het nooit met jou begin praat nie, wens jy maak dit makliker en se wat jy voel sonder om mens op n lyntjie te hou en wens jy kan vir my voel wat ek vir jou voel maar dit gebeur net in stories.
sjoe jy sal n mooi liefdes boek kan skryf ?
Dan kan jy my mos beskerm ?
nee dankie
Wil jy saam my op matriekvakansie gaan ???
nee dit is te gevaarlik br sulke plekke ??
Anker girls ??
so 3 of 4 wat uitstaaan
Okayy soo sal jy ooit vir n meisie gaan wat langer is as jy ??
neeeee ??
Hoe kan een mens so mooi wees ????
ek weet nie vertel my jou trick ?
Hey jou $exy thang ?? ek wens ek het die guts gehad om met jou te praat ??
ek wens ook so ?
Heyy se my bietjie wanneer kuier jy weer ek sal like om jou te ontmoet ??
ek kuier baie min deesdae maar message my dan maak ons n plan ?
Blaauwie❤️
dis francois ❤
Nou wat doen ek dat jy my raaksien ?❤
message my
Nee soos glad nie x ons was al by dieselfde kuier en jyt nie eers in my rigting gekyk nie ?✋?
dit is nie jou skuld nie ?
Ek siien jy het toe besluiit om na n hele lang ruk daai kamstiige “vir ewig” weg te gooi.
niks is forever nie ?
Holy sht jys hot ?? maar jy weet nie ek bestaan nie ?
soos glad nie ?
Die dinge wat ek aan jou sal kan doen ???
nou kry bietjie guts ?
Hay baby ?kan ek jou maar dm x??
hoekom wag jy nog
Ek Sien jy en roedolf speel lekka golf in die week en sit en drink werk jul nie .
dit is ons werk ?
Hoekom lekker meen jy lekka in bed.
Nee soos lekker om meer te kuier ?
Wane km jy uit die kas uit?
as jou pa nie daar is om te sien ek en jou ma was daar binne nie ?
watter girl vry die lekkerste ??
niemand bekends nie
Kan ek die 6 wees?
is dit die deel waar ek moet sê ek is die 9 ??
Lyk my iemand in hugenote is smoorverlief op jou?en jy sien haar nie eers raak nie
hhmmmmm ohh okay ?
Hoe ken j daai twee hugenote meisies en is hle vir jou mooi?
hulle is nogals solid
jys rerig n nice mens waneer jy wil wees
thanks alot ?☝
jou muff is besonders ????
ja het n goeie resep jy moet my koekies proe ??
Want Ek is jaloers op hulle.
moet nie wees nie ?
Dink jy roedolf is into chante Soos sy Vir hom is. Jy mos vriende met hom.
Hoekom vra jy hom nie self nie ?
Ken jy mooi meisies wat in hugennote was?
jaaa so 1 of 2
Jy mag maar n moffie wees. Dis ok.
hey dis nie baie mooi nie
be humble sit down ?
kendrickk ☝
Hoe ken jy vir tiane?
hou nie rekord van alles nie
Ek vind jou ngals baie hot??
thaaaanks?
blaauwa unlucky met vandag more is nog n dag ❤
dankie my vriend waardeer ❤
Maar hle is darm iets vir die oog seker?
glad nie bad nie
Noem die meisies wat jy gedink het Is mooi in Hugenote? ? Mens mag mos na dnk iemand is mooi
jaa maar ek ken nie eintlik die persoonlikheid so goed nie haha ?
Het jy nou 'n meisie in oog?
Nee dinge loop maar verkeeerd ?
Eenage girl in stoffberg gr 11 waarvan jy hou?
gaaan niks help as ek dit antwoord nie
is daar vir jou n mooi meisie in die Anker?
jaaa
Ken jy enige mooi meisies in hugenote of wat in hugenote was ennwie?
ja maar gaan net moeilikheid veroorsaak ??
Al sien ons mekaar soos nooit het jy my in elkgeval lief gehad.
thanks jy sal weet neh
Hoe kon jy my net so vergeet en aanbeweeg?
eks seker dat ek jou nog onthou
Hoe voel jy oor Roedolf en Chante
hy is my pel ek is bly vir hom ?
Het jy al ooit geheg geword aan 'n meisie waarmee jy selgs me gesels het oor die foon?
neeee hoe is dit moontlik?
Sternn gou asseblief?
dm my soos nou dadelik want dis messed up ?
Seun bly nou ini koshuis #gat
neeee kom bly by my asb ??
Ek sal altyd glo ons sou kon werk as ek jou later in jou lewe ontmoet het?
maybe sal nie weet nie ?
hoe tel jy so baie chicks op ?
ek kry dit eerlik nie reg nie
Jyss poen aan
thanks man ?
Watter liedjies het vir jou n betekenis? Soos oor n meisie of iets?
james bay let it go
Is jyh ernstig oor n girli nou?
???
Almal kan jou blaauw noem maar sodra ek dit doen word jy kwaad!?
well noem my blaauw dan belowe jou ek sal smile
Moet nie teveel stres oor jou punte nie blaauw ?
wat is stres?
ek hoor jy verkoop die beste ganja in die oos rand
ek hoor ook so
Jy voel soveel meer vir my as wat jy wil admit❤
ek het nie vir jou n antwoord nie ?
verhouding of drank ?
altwee gee probleme
Ken jy enige meisies wat in Hoërskool Hugenote was en wii?
jaaa Marchelle en tiane
Antwoord jou dm’s asb?
maak so ?
Stel jy belang in iemand of het ons nog n kans
moeilik om te sê
Ek kannie wag om jou raak te loop nie, ek gaan jou dood p
Yayyy dis hoekom jy jou naam hide ??
Plans for 2018?
Repeating 2017
Jhy en Zoë, saam? ??
Nee ?
Watter liedjie beteken nogsteeds vir jou baie na al die jare?
Moments
Het jy al besef wat jy verloor het
Ja 500 rand toe ek gaan gamble het gister?
Jys kont an ?
Great woord ?
Sal jy ooit vir Lizhan gaan?
Dit raak nou afgesaaag.
What are you currently worried about?
My rekord uitslae
Jy's lief vir my , ek's lief vir jou!
Wats die probleem? Hoeveel jaar gaan dit nou nog vat??
jy is van jou kop af nie lelik nie
Praat net met my jinne.. Aangesien jy nie kan ophou in my rigting kyk nie
Sjoe Ek wens alkohol kon terug praaat
Ek sien jou enigste sterk punt is om jou eie swak selfbeeld op te bou deur ander af te breek
Omdat ek nie oor jou omgee nie ? Nou het ek n swak selfbeeld ?? okay cool.
Ons ken mekaar al so lank . En het nog nooit die moeite gedoen om mekaar alleen te sien nie?
Jaa want alleeen is gevaarlik
What do you wish had never happened to you?
Went on a first date
Jys ongelooflik hot ??
Dankie ?
VIEW MORE