Visit this profile later to see if your question was answered.
A week or 2 ago
Micheal
Het nie 1 nie
(Ella). Niemand... Almal vir wie ek al iets gesê het , het dit vir ander mense gan sê , moet eers almal beter leer ken
Porche , mustang gt 500
Sy moet n goeie persoonlikheid hê... En sy moet my kan vertrou , sy moet kerk toe gan , of in God glo , sy hoef nie die mooiste mysie te wees nie, sy moet nogals 'fun' wees en random , maar meeste van alles , moet sy net haarself wees , en nooit verander vir enige iemand nie
Umm... Buite my huis onder n boom slaap as dit winter is en dit is aand... Joh was baie koud!!!
Ping!!! my dan sê ek vir jou..