Visit this profile later to see if your question was answered.
Dm my , hu anders moet ek weet wie dit is
jy jok dis 8/3 in my guns
gaan see toe
enytime wat ek oop is en kk of di famm kan saamkom
sekere verhouding soos erg
??
Ek sal nie kan sê nie
Dankie maar ek voel self ekt baie voute en dat ek moet werk daaraan so moet nie teveel na my kyk as 'n voorbeeld nie
Eks jammer ma ek will nie hê mense moet oppervlakkig na my kyk nie, ek sal eerder agter iets wat dieper aangaan as net oppervlakkige emosies wil gaan en my en wi okal se tyd mors, ma nice! ??
Ek moet dink ek sal haar 'n kans gee net oor die mens wat sy is, en eks lus vir die naweek? As jul kan ??
Cutting straight to the chase I see
Wie die? ?? Niks komplimente oor my plakkies eens nie
Dm my as j rrg die taal prt en nie net translate nie en dit word waardeur as j so voel ook
Send by Anonymous, die ding se dan jou naam so daars nie worries I know, nee jks man ek is ngl skr as ek sê ek weet wie
Mmm dan hkm weet ek wie die is
Perde, jag, visvang, braai, kuier, paintball, 4×4 ens
Dankie dm my dan km ons dalk iewers kuier of ietsi
Nah ekt iets anders aan gehaat en het nie gegaan nie
Hang af wie wat te sê en doen het, en wie ek nog ontmoet of vriende mee raak
Baie beter as onder 18
Wel al wat ek sê dis 'n autocorrect van 'n naam
Nee dis great eks bly ouens ?
Ekt nie veel lus om te gaan nie al sê alml ek moet ens ma jah, so ver was en is ek so onseker of ek gaan gan dat ek nog nie die moeite gedoen het om iemand te vra nie netnou moers ek hul tyd en geld
Daars baie wat aandag trek maar nie ene wat my aandag hou in daai opsig nie
"change " vir die mensies wat weet wie
Wel ek kani rrg aan nog iemand dink wat naby komi ?? srry man moet my nie slaan nie
Ek ken ha al 'n tydjie, sys rrg 'n kalm en nice mens ekt nogi haar in daai opsig gekk ni
Ek sou als in my bereik doen om haar dan gelukkig te hou, let wel als in my vermoë en jah ek sou
Hkm al di vrae nou oor daai, ek begin nou weer ou goed oopkrap wat ni nodig is nie ma jah
Baie werk, onnodige hastle ma verder isit skool?
Burger, j?
Nie soos ek nou voel nie
Alles......
Sy het iemand en ekt niemand nodig nie
Ek sal ni so kras dit sê nie, maar op tye was ek onseker
Dis hkm ek sê ekt nie lus vir verhoudings nie want ek kani dit dult as daar gespeel word mt my gevoelens nie, dws eks onseker
Larochelle
Ek kan nie sê nie, ek voel nog steeds seergemaak....
So af en toe
Vir 'n mens wat verjaar het en dis al wat ek hoef te sê want dit behoort klaar te stel vir wie dit was
Dis ni my plek om te sê wat die toekoms oplewer nie, die kanse staan in aaltwee rigtings
Elk net in eie rigting beweeg, dinge ons apart gedryf
Oh hell... Daai lyn is 'n dowwe ene maar lat ek nou sê dan gan ek beoordeel word, dm my dan sê ek juw
Jah ek doen, diep nogal baie maar ek sal nooit weer 'n kaans kry om dinge tereg te stel nie
Voor....?
Binne my sou ek graag wou maar dan beteken dit ook dat ek die bedoene ervaring ni verkry het nie, wat weer dalk kan ly na die selfde voute, maar dit beteken nie dat ek enigsins minder lief was of is vir enigiemand nie
Daar was in my oë meer as net iets maar dinge was blykbaar nie reg gewees nie
Eks bly sy het iemand gekry wat haar beter laat voel oor als en dat sy haar tyd moet geniet en waardeer
Yep met alml al gebeur ??
Of ek dink so
Einde van die jaar gaan ek buitelandse weermag toe en gaan tien teen een daar sterf of bevorder word
Is reg se my net dans ek daar indien wie okal nog lus sou wees?
Op di oomblik kan ek nie sê ni, want ekt nie lus vir die baklei wat moontlik saam met 'n verhouding kan kom nie
Sy was meer as my alles, jul /sy sien dit dalk nie maar als wat ek probeer het was vir 'n later tydperk vi ha bedoel, ekt nog nooit 'n my lewe sulke sterk gevoelens ervaar nie, ma jah
Wel, sy het net haar verkeerde kant tevore gebring en dis hoe alml haar deesdae sien, ma verder kan sy rrg 'n goeie mens wees as sy die dag moet
Ek glo so jah, maar ek voel nie nut van ene tans nie srry?
Wanr ek terug is, dan sit aan!
Nee great, voel gemotiveerd om te werk aan myself
Dinge ht net in verskillende rigtings gagaan
Direct message ??
0728060122
Oki doki
Goedige fk
Haha if only that were true
Alex, bianko, gerne, andre, Marco.... Maar dis ni al wat 'n kuier lke kan maak nie
Wel ek weeti rrg nie maar, dies wat se eks hul goeie vriend is di regtes
Larochelle, madeleen, chane, Jana,........ Ens baie kani opnoemie en muni uitgelaat voel nie
Baie dankie, dm my sodat ek kn weet wi di is?
Nee nie eintlik nie
Dm my jou deff van stout dan sê ek juw
Wow nogi daai ene gehoor nie ??
Potblou ????
????????
Jah hel daar moss nie vout met dit nie ??
Hy beteken vimy baie
Dankie, wie okal dit is wardeur
Glo ni daai ni ma dankie enyways
Depending on whose asking