Visit this profile later to see if your question was answered.
Hmmm.. wow. Moeilike ene.
Dm my dan dink ek vir eers nog bietjie??
Hmmm.. probably something like chocolate egs ??
Kielie op my maag en fluister in my oor??
En brannewyn???
Verseker Matthe Mole???
Gelukkig, ja. Chicks love scars??
Dit kom van:
•hardloop in 'n fondasie van 'n huis wat besig om gebou word met ysterpenne
•oor devil's fork heining spring
•brand met 'n warm gasbottelpyp
•tydens die wurm-dansmove doen by my nefie se troue .
Dis die's wat die meester herinneringe het??
"not yet my friend.. not yet"-Gladiator?
Yayaya! Gebraai saam oggendete met spek en dinge en nie te veel?
Mac Deees?? veral hulle milkshake?
Chappies.. maar nét as mens dit mooi kou :p
? awesome.. verseker. Haha?
Wiskunde.. nie dat ek baie mal is daaroor nie.. haha
Rooi. Maar verkieslik nie as dit voorkom in bloed nie...
Ek voel eks 'n happy-go-lucky persoon.. ek kom maklik met mense oor die weg en geniet dit om nuwe mense te ontmoet en leer ken?
Aaaaand!?? All day err day!!
Op my, geen.. maar 'n oorbel of 2 per oor op 'n dame is nooit 'n let-down nie.?
(But who am i to judge ?)
UP????
Eh. Katte.. maar net as hulle liefdevol is..
Koffieeee? maar soos 5per dag?
In 'n swembad by 'n vakansieplek het ek na twee meisies (ek dink hulle was sussies) toe gegaan en gevra dat ek 'n foto saam hulle kan neem dat ek Kersfeesvader kan wys wat ek vir Kersfees wil hê?.. ons het seker so 20 sekondes daarna gesels nog, so ek sal sê dit was suksesvol??
Met trane in my sou ekbwou sê ek het al geslaag daarin..
Pizzaaaaa.
Ek het wel 5minute terug pasta geëet... Geniet pizza wel meer.. #JunkInMyTrunk
Ek sal laat die persoon voel aan 'n pynappel en hom/haar dalk bietjie in die oë poke of iets.. die "kleur" wat hy/sy dan sal sien sal hopelik iets in die spektrum van groen, maroen en rooi wees?
Sit in die Amfi en kyk na al die mense wat verby stap? jare se pret!
"Alles of niks". Avo nog altyd 'n Avo wees eintlik (ah. punny). Ek sou my beste poog om myself te vestig in die Limpopo-omgewing waar avo's die beste klimatiseer en daarvolgens sou ek een van die top-avo's wees.. moontlik selfs die ranks klim en trofees verower vir die distrik se produsering?