profile img

Boudine

Boudine113

Ask me anything you like

336 Replies

Can we talk on insta

Depends, dm me and we'll see

Boudine113 replied 1376 days ago

You follow only to unfollow

I only unfollow people who do not follow me. πŸ˜ŠπŸ‘πŸ»

Boudine113 replied 1379 days ago

Hey

Hellooo

Boudine113 replied 1407 days ago

A boy hurt me a little bit to muchπŸ₯Ί

Physically or emotionally? I'm guessing emotionally, everything will get better. ❀️

Boudine113 replied 1417 days ago

He hurtttt meeeeeeeeπŸ₯Ί

Wanna talk about it? ❀️

Boudine113 replied 1417 days ago

Is jy gelukkig met jou lyf?

Ja ek is, nie dat dit enigsins iets met jou te doen het nie, maar ek is gelukkig met my lyf want ek het 2 werkende bene en voete wat my vat waar ek wil wees, ek het 2 arms, 2 hande en 10 vingers wat my laat skryf, mense drukkies gee, ek het 'n brein wat my maak dink oor goed, ek het 'n neus waarmee ek ryk, ek het 2 oΓ« waarmee ek sien, ek het 'n mond en tong waarmee ek praat en ek het 'n hart om te weet mens vra nie sulke goed vir ander mense nie. Skoonheid kom nie van buite nie, dit kom van binne. Dit help nie iemand het die mooiste looks of lyf en dan is hulle persoonlikheid uiters kak.

So wat ek jou sal vra, is jy gelukkig met die mens wie jy is?

Boudine113 replied 1431 days ago

Cutie πŸ”₯ Blockbuster989

Thanksss 😝

Boudine113 replied 1433 days ago

Ek is Bly dit gaan goed. Dit gaan goed dankie

Dm my tho, dis vreemd om 'n gesprek oor qooh.me te het πŸ˜‚ @x.boudinejt.x

Boudine113 replied 1433 days ago

Hoe gaan dit met die mooiste dame in die hele wereld

Ek weet nie van die mooiste dame in die hele wΓͺreld nie, but met my gaan dit nogals goed dankie en met jou? 😝

Boudine113 replied 1433 days ago

When did you lost your virginity 🀣

The correct grammar is, β€œWhen did you 'lose' your virginity” 😝

And truth be told you don't ask someone something like that, especially not on a platform where everyone can see it.

Not that it's any of your business, but I haven't. ✌🏻

Boudine113 replied 1433 days ago 1

Which country are you from? Eddy_miller.98

South Africa 🌍

Boudine113 replied 1433 days ago

Jy is Welkom

☺️☺️

Boudine113 replied 1433 days ago

Wow jy lyk beeldskoon

Ahhh dankie πŸ₯ΊπŸ₯Ί

Boudine113 replied 1433 days ago

Hey

Hii

Boudine113 replied 1433 days ago

Wish we could fix our friendship ❀️πŸ₯Ί

Message me? Anything is possible ❀️

Boudine113 replied 1446 days ago
VIEW MORE