59
Replies
Jp hoop ek sien jou Desember in Harties??
Yessss eks daar ?
Jys mooi?
Thenkssss maaa nee ek is nie??
Hou jy van unicorns? ?
Uhhhh jaaa maar ek verkies n Llama ?
Is jy single babyy???
Yesssss
yo ?
ek mis jou loser johanniiii
Haai?
Probleempiee ek mis jou meer
Hotness overload. ♥️?
Nee wat ek kry koud
Maak my net joune asb
Bietjiee baiieeeee weirddddd
Jp Jp Jp hoekom so mooi?????
Eks dan lelikkk?
Mooistes ek dink jy is super $exy. Is jy en Johanni iets? Ons almal wil weet wat gaan aan en of ons darem n kans staan?
Baieee dankie maa dis niks met julle te doen nie.
Nog steets my trou man ? Raak net freaken ouer asb ??
Sal soo probeer maak maar hoe raak ek ouer?
Wie is jou favourite graad 9 , gim meisie ?
Uhhh daar is teveel ek kan rerig nie kies nie
amper voel ek iets soos n hart ? johanniiii
Ek sal een vir jou kry?
Jys fokkeeeeennnnnn mooi hoor??????????
Maar jy né?
Jys fokkeeeeennnnnn mooi hoor??????????
Maar jy né?
Haar naam begin met n J?
Lyk my stories versprei baie vinnig in harties.
Die man was lekka stout dinsdag
Stout, met wie nogals??
Jy en Johanni ??
Wat nou van ons ?
Ek sien jyt haar foto gelike?
Johhh dis sws 2 min terug stalker much
En ja want dis maar net insta hoor die feit dat ek haar foto like beteken niks nie.
Drink jy?
Almal moet water drink om te oorleef soo ja
Wat is fout met jou sussie sien sy is in die hospitaal? Is sy okay?
Jah sy is okay dis iets mt haar blinde derm❤
Runé
Ken nie soo iemand nie?
Mis jy haar?
Wie is haar?
Wees nou net ouer , asb ???
Dis reg suiker ek sal vir jou ouer raak❤?
Jy is fcked up
Kom sê dit vir my in my gesig?
Cyber bullying is nie baie cool nie buddy?
Do you got a big dck?
WTF???
Watse klong jys my aija??
Beste ooit ek sweer jy is die coolste dude ooit ? Handre210
Staan daa Handre op my kop???
Beste Verloofde ❤️
❤jy seker
Fok daai meisie wat jou seer gemaak het??
Ek kom vir haar?
Moet net nie my saam hof toe vat nie????
Jiss ?
My yster⚡
Jiss Aija✌
Gaan jy vir daai meisie nog n kans gee?
Weet jy wat nee ek het genoeg gehad met haar in my lewe want sy het dit reg gekry om my stukkie vir stukkie af te breek soo nee eks klaar.
Jy is n hottie????en daai smile?❤
dankie❤
Ek wil nou nie snaaks wees nie, maar het daai meisie ooit vriende wat hou van haar. Kan jy net asb jou oë oopmaak en die ander girls rondom jou raak sien. Ons is hieeerrr en ons is mal oor jou
Nee ek weet nie seker nie.
Dis reg ek sal oë oop maak vir julle??
DM asb?
Oor wat het jy en daai meisie (ou liefde) baklei ny die Markotter
Nee sy is fcked up en lieg vir my vir 4 maande aan een ??
En nou sê sy dit was my skuld maar seker hoekom ek haar gevang het.
Jou status op whatsapp?
Almal is vir iemand bedoel?.
Hoekom praat jy nie op whatsapp met my nie.
Ek neem aan ek prt met frikkie
Maar dis net ek weti of ek weer wil close raak met jou ni
Hkm vertrou jy so min mense?
Naa die laaste 5 maande sukkel ek maar om mense te vertrou.
Jammer as ek jou nie vertrou nie.
Beste vriend???
Ek het nie so iets nie?
Hey ? whatsupppp "one and only" ❤
??Suhh dude ?
Hey honny I was thinking. Do we really have to invite your mother to the wedding. You know she doesn't approve of us
Private weddings are the best aren't they ?
Dm me future wifey❤
Ayeeeeeeeeeee
Ayyyyeeeeeeeeeee?
Ek mis jou lang man ❤?
Ek mis jou heel moontlik ook ❤??
Maar DM asb.
Jy is soo hawwttt??❤❤
Dankie?
Maar ht jy al di persoon in die spieel gesien??
You are gay?
Don't get your hopes up buddy?
Bestie ? of het jy 'n ander "beste vriendin" gekry? ?
?daai oë laat my dink aan iemand maar sys te skaam soo nee ek weti?
En ekt baie oke.
Chanté ? ??♀
The one and only❤?
Ja dis waar sy is fake en gebruik jou ?
Oke julle rustig op die hate shame sy is ook maar net n mens ek ht haar vergewe en sy ht my nie gebruik nie.
Ek is bly jy en Rune was en is nie iets nie. Jy verdien baie beter as sy???♀️
Uhh danki en DM asb?
Is jy en Runé nog iets?
Ons was nooit iets nie
Enige girls waarin jy belang stel?
Naaa
Liefde is maar n moeilike ding tjom?
Jana?
Jana swart seke?
Beste vriendin??
Carli Jonck ?
Ohhh ?
Dis my verloofde daai?
Carli ?
Carli wie ?
Ek ken n klomp?
VIEW MORE