Visit this profile later to see if your question was answered.
Hahahaha oulık**
Haha bje snaaks...
Is dıt so?
And who might you be
Jee dis bq straight foward.. WieS jy
Hehe my one en only;) DUNCAN!!!! =D..!! Eks maL oOr joU!!
No I don't...
Hehe heY LoZeR!!! EkS bly om julle te ontmoet het.. Veral jou broer... Ma jy ooK.. Bly so awesume mens wat jy is en hou vas an jou droOm**
Wow.. Sjoe.. Dankie..* dis nice van jou...wie okal jy is
Oeh oeh oeh I know!!! N ou?
Hehe my God... And jeLLy beaNs...
Neeeeeee
Hehe uhhmm :D. No comment
*TaLk to me**se my wiE jy isss*
My ex...
Hoekom moet ek wees??
Wellll ek was bang vir altwee maar nie meer nie hehe :D
Wow hehe dis oulik.. Stuur my n sms dan praat ons
Hehe ek is maL oor n donker kop ma wat vir my die mooiste moet wees is sy smile.. Hy moet daardie Bobby van jaarsveld smile he
hehe wnt... uhm... I guess im just waiting for the right guy...
moenie dit kleur nie...
Nee wat.. want dinge gebeur met n rede en dis as gevolg van die goed wat in my lewe gebeur het dat ek vandag is waar ek is, ja dis nie altyd lekker nie maar deur en deur word ek net sterker
Ek dink nie weeR goU nie jong*
Kyk ek glo n mooi ou is almal se ou.. Ma ek wil tog he my ou moet darem ook bq Looks he as jy verstaan wat ek bedoel
Hehe die wereld gani eindig ni :D. Niemand behalwe onse Here Jesus weet wanneer dit gan gebeur nie. En hierdie jaar gan ek na waarheid streef .. Ek gan sing en Hom hulde bring.. Lewe soos Hy leef.. Die ..is my jaar
Defnatief ouens.. Ek se soms goed wat ek nie bedoel nie. Raak baie vinnig geheg. Shall I go on?? =D
Oehhh nee my hare is nie lank nie... Ek gebruik niks op my hare nie die is als naturlik
My geheimpie**
Hmmm nou wa begin ek.. Respek, eerlikheid, net by my bly( enigste meisie in sy oe), n sin vir humor, moenie die lewe te erinstig vat nie, nie rook nie, nie drank drink nie, weet jy ek kan n boek daaroor skryf ma die meeste wat ek eintlik wil he is hy moet ook in musiek in wees soos ek , die Here dien met sy musiek soos ek..
SmarTies!!!*
4 maande ... Toe vind ek uit hy verneek op my , dis hoekom ek nou bang is vir verhoudings.. Ek was mal oor hom maa toe steek hy my ini rug en hys die die enigste ou wAaroor ek mal was wat my seergemaak heti
I have an AMAZING God who always listens to me.. Helps me up when I fall... I have a simple answer for you.. Look up.. We serve an AWESUME God!!!*
Hehe nee dankie..
Ek dink dis die Here se manier om vir ons te waarsku dat ons onsself moet voorberei vir sy weerderkoms
My God
Hehe =D dankie*
Nope...
Hehe weet jy ek beplan nie meer vir my toekoms nie maa ek wag op die 1 wat God vir my beplan het.. Maa ek wil net my lewe voluit leef..*
If I tell you it won't come true
Hahahaha jaaaaaa ek ken ha en sys bja oulik;)
Hang af wie jy is
You won't believe it
Hehe uhmmm se my eers wie jy is...
No comment
Ek's n JESuSFreAK
None... :(
Defnatief Ilze en Haley*
Thelma du toit en joanne frost.. <--die beste
Haha hoe moet ek weet