profile img

Coetzee

Brakkie01

Ask me anything you like anonymously

55 Replies

Hoe is lewe in New Zealand🔥

Mal oor dit , ek kort net my mense by my tho 💔

Brakkie01 replied 2130 days ago

I miss my babyface 😭❤️

Miss jou meer baby G💛💛

Brakkie01 replied 2131 days ago

New Zealand vir n beter toekom😂😂😂😂😂eerder te bang vir Sa jou moffie

Ek bang fokol😂😂

Brakkie01 replied 2131 days ago

kom terug asseblief 🥺❤️ danellk

Ek gaan ek belowe❤️❤️

Brakkie01 replied 2131 days ago

Hkm het jy New Zealand toe gegaan??

Vir n beter toekoms??

Brakkie01 replied 2195 days ago

Jy word noggal baie gemis?✨

Waardeer dit baie??

Brakkie01 replied 2195 days ago

Why be a doos ou ??

DM me on insta cuz I don't know what your talking about...

Brakkie01 replied 2230 days ago

wat dink jy van danel se suster?

Sys oulik

Brakkie01 replied 2432 days ago

Spring van dakke af en watwat? planne soon neh. ??

Net so ☺

Brakkie01 replied 2519 days ago

Spring van dakke af en watwat? planne soon neh. ??

Net so ☺

Brakkie01 replied 2519 days ago

Nadine?

Het nou net iemand anders gevra wat die selfde gevra het , gaan kyk net da...

Brakkie01 replied 2549 days ago

Wat dink jy van nadine cox

Foking oulik...

Brakkie01 replied 2549 days ago

Hoekom gee jy voor om iemand te wees wie jy nie is nie?

Die ding is ek doen nie maar dm my dan verduidlik jy hkm jy so se...

Brakkie01 replied 2549 days ago

Oogie op iemand?

Nie op die oomblik nie ...

Brakkie01 replied 2549 days ago

Danel se siister???

Wees spesifiek , wat van haar...

Brakkie01 replied 2550 days ago
VIEW MORE