21
Replies
Waneer gan jy n kuier reel??
#Hahaha nee eka weeti jng ..oz sal mar sien *!..
Love u susa* mis juw Mal bje:( zascia
Love u 2 sussa ..sien ju wee een vani dae *..
Haii Bridget , girl eke wil net viju se jys n baie nice se*y en goeie mensi , mut vir nimnd veraneri ... Oz prt baiie baie min... Ma dis okay eks bly ekt ju leer ken . Hoop jyt n leke vakanc :) lvj Nikki *
Hehehe awww thnx girl ..eka kan di sela viju owk se !* ..bly di oulike myci wt j altyd is ..di myc wat enige imnd se d8i beta kan mak net deur te smile*..thnx vi als ..enjoy di vakansie ..hle is so skaars ;)
Hkm is dt as n mens mt j prt op bbm vat j so lank om te antwoord of baja keer antwoord j gladi
Of ekz besig ..of ek heti lus om te prt ni ..*!
Ek wil nt se wt n womderlike meisie j is mt di beste en vriendelikste geaardheid en ek hou baja van j ma ek is te skaam om j uit te vra
Awww dis rrg sweet vaju om te se* ...prt dan memy op bbm en se my wie j is* thnx again :)
Een ou wat jou ultimate boyfriend sal wees in die skool? Iemand wat jy obviously ken*
Hehehe ag eka het geen idee nie jnga* ...ons sal mar moet sien :)
Do you actually realize how beautiful you really are?.. Stay the perfect girl you are and don't worry about other people or having a guy in your life*.. Enjoy yourself, the right guy will come along* We haven't spoken in a while but you're doing well* x
Awww thanx very much*an yah I believe that too ...it takes time!and yah ur right ..guyz aren't everything*well I'm sorry ..tell me who u are on bbm then! X
Why must people be so rude:'(
I have no idea*
MpQ!*. Ek is die ene wat vir jou gese het dat jou dink nie gewerk het nie!*...
Thnxiez baie j*!
Ey Sus wl nt se j is n wonderlike persoon n muni luiste da al di negatiewe gud wt mense oor juw as ni j is rrg n super awesome susa en j mut bly Nes j is en vi niemand verander ni! Mut se ek mis juw #$?! Bje lanklaas gesien lovies u* zascia
Hey sus ..baie dan'Q jng.Muni wari nie ...ek steur my ni an di negatiewe goed solank ek Jesus an my sy het nie !Sus jyz awsm,crazy,oulik en dis hlm ek ju lief ht*Love ya
Bly net soos wat jy is want jy is n bja wonderlike meisie en moet nooit verander nie die here het n ongeloolike mens en meisie op die arde gesit en dis jy en jy moet bja gewardeur word jy is meer as enigeiets werd!*. .*
Awwww*!Dis rrg so sweet vaju !baie dn'Q eka wardr di vreeslik baie.Ekz seker jyz net so oulike mensie met n skoon har'Q ..thnx a lot (hug) xx
N mens vra. Ni iemand op di foon uit jou loser (dis vir di vorige ou
Haha aii aii ..ek se mar nix *!
Sal j mt my uitgan
Haha ek weti wi j isi !*Vra eerder op bbm :)
Is daar iemand wat jy no van hou?
Hahaha nee nie rrgi*
Ey sus* wl nt se good luck vi mre sal an juw dnk wa j skryf en ek ng lker warm n snoesig slaap more:D
Hahaha ...vryf dit nou in !* ag eka hoop mar j vul beter neh en jah nea ..ekz seker jyz soooo sad om kuns te mis haha! Leka dux sus* <3
Ons het almal 'n tiepe kode waarvolgends ons lewe , soos 'n seker reel wat ons probeer volg bv . The gentlemans code . Wat is jou code ?
#Myne is die "Jesus oë code" ...met ander woorde om na almal te kyk met Jesus oë en net die goed in hulle raak te sien en nie so vinnig te oordeel nie!:)
Sal j mt ouens uit gan wt oorgewig is
Di gani vimy oor di buite kant nie ..ek kyk na wat binne is ..solank hy my tiepe is en hyt Jesus in sy har'Q ! :)*
Hoe st mens I pp hier op en hoe skryf mens ju eie ding by vra my iets en gud
Jy gan in by settings da heel bo regs ..dan gan j in by profiile ..nu da sl j sien is n paar opsies ..nu as j afscroll dan gn j sien dis da :)*
Ey sis Z hier hoop j geniet di eksamen sover mis jula bje kom meskien no mre skwl 2 ni :'( liefa juw sus!
Hey sus jah nee ..stress my as* af mar verder isit orait haha*aii sus ! Love u 2* prt gu memy op bbm :)
Jy is by ver di mees ongelooflikste meisiekint wat ek ken! En ek dank di Here vir so n wonderlike beste vriendin wat ek my sus noem! Brug ek lief jou baie! StaY beautiful! Xx done'q
Awwwww !Thnx sus*Jyz rrg itz baie besonders in my lewe en jyt so vinnig in my har'Q ingekryp!Liefies ju so baie Done'Q ..stay a se*y smart as* hehe* xX
Is jy en Zascia nog vriende, want em sien julle staan nie meer pouses by mekaar nie?
Ja natuurlik is oz nog fwends? Of wag, nee oz isi fwends ni oz ..... is sussas !* :)
VIEW MORE