19
Replies
Ek hou nog altyd van jou maar nou is Adriane jou ou so ek weet nie wat om te doen nie.
Trou asb met my??❤
?
?❤ is jou kniee nog seer x hottie
?ja
Mooiste en Kwlste girl wat ek ken ☺️
Dankie ??
Ek kyk vir jou. Ek sien jou. Ek hou van jou bed se kussings dit maak my veilig voel Danellexx
?danelle my bed is ook my happy place
Hoor jy het Shaun gejol, ?
ek hoor jy gaan val en op jou gesig rol.
$exy hobo ?❤❤
? jy kan bly wees ek weet wie Die is???
What made you happy today? 100+
Being able to be alive and healthy.
Enige nice ou ontmoet ?
Ja. Dis dag toe ek gebore was toe ontmoet ek my pa. Hy is pretty nice.
hoe kan ek soos jy wees so heartless
Ek is seker maar net sonder n hart gebore.
Wat is die stoutste ding wat jy al gedoen het
N chappie in my sussie se hare aspris gedruk omdat sy my geirriteerd het.
Beste seuns vriende
Hmmmm ek het nie regtig beste vriende nie. Maar ek het goeie vriende . Niemand spesifiek nie.
Frickin beautiful
? thanks
hkm is j sooooooooooooo mooi?
Mmmnn? rhetorical question?
Do you have a boyfriend?
I have a few friends who are boys yah?
Cup size?
I like 250ml of coffee? thanks for asking
VIEW MORE