182
Replies
Got the wrong girl bruv fosho 😉
Okayy😂
Ek is so bly vir jou en kayla ou!
Danki anoniem🌍
Name 2 girls that taught you things not even your parents could ?
leendra en reggie🤫
If you had a redo would you take it for her ?
No such thing as a redo maar wat weet ek.
You and Kayla G still got beef ?
No beef what so ever no.
Maby your running away from your feelings and felt it was best to go look for it else where and now you have the wrong one,the one your heart doesn't desire ?!
Ohh wow okay
Jy en kayla😏😍
Kayla en jy😃
Do you miss G sometimes ??
Were sorting things out ofcourse...
So jy en kayla 😱
Goed en jy😰
Why am I missing you so much 🤯
I have no idea?
Maak kayla jou darem gelukkig🙄
Ek weni maak di reen jou nat😌
Want to make you mine💯
Great💯
How do you go from kayla G to kayla O so fast ?😂
Speed of light baby😌
So jy en kayla o????
Goeie pel daai😏🥶
Do you still think of her from time to time ?
No idea who we talking about bruv..
Jy kry bene huh 😏
Nix brahh ek sukkel maar met daai deel🙃
Is she still in your eye ?
My eyes are fine🙃
,I gotcha man nigga
Main G..💯
Is jy lief vir haar of verlief op haar
Verlief is n strek woord😌
Is sy joune? Wil jy haar he?
Nog ni en jah🔫
Hoekom het jy haar laat gaan is jy fkn stupid 😨
Seke ni bedoel vir my ni🤷♂️
Hoekom verlang ek na die aand wat ons eerste ontmoet het so baie 🤷♀️
Nee ek weni se my🤷♂️
How many crushes do you have bro I mean in those terms😎 TambdeAniket
U should probably hide your name dude🤨
Your body says girls are mad at you man 😈 TambdeAniket
Mad??
Iemand op die oog ?
Jahh😌
Qooh my dan qooh ek jou
Take it or leave it🙄
Wat het tussen cherilee en rubz gebeur dude ?
Dont know bruvv🤨
So nou dat jy gesien het wat jy op uitgemis het gaan jy haar hou ?
Van wie praat ons nou hier🤨
Wa is di jool???
Potch baby🎈
ek mis nogals wat ons gehad het ❤️
Aii ek ook🚗
Ons het nog nie gesoen nie ?
Ni dat ek jys weet wie di is ni maar okayy💯😌
Wat dink jy van courtney
Sys cool hoekom😌💯
Oms vir sherrilee
Nee ek doeni
vat jy haar vir n gat !!😉
Aan wie se gat😏
Ek is nogsteeds lief vir jou!
Belowe😌
Have you ever been on a bus trip where a group of girls kept complaining they need to pee?
No why😂🤷♂️
heloooo x
wou net vir jou iets los 😂☺️♥️ cherrilee19
Hii there❤
wie die nuwe slet in jou lewe gaan jy haar ook net so laat gaan
Slet is n mooi woord maar nee ek gaan ni🙄
Ken jy Juandré Gerber persoonlik?
Soo biki hoekom?
dink jy julle sal kan werk mt di afstand
Ek weet ni🤷♂️
eks beter as sy vat my 🙄
Isit soo? Dm my🤨
I miss you
I miss u 2🤷♂️🤨
jy moet haar dalk gou vat jy weet klomp ouens soek haar moenie tyd mors nje
As dit bedoel is gaan ek ni oorhaastig besluit ni so as baie ouens haar soek is dit okay🤷♂️
gaan jy haar joune maak 😜
Ek dink soo😌
my vriendin ??
Cherri-lee ?
Wat van haar?😌
sys goud werd !👑
Wies goud wert??🤷♂️
kyk mooi na haar buddy !
Okee🌐
wie die cherrilee ding ???
Wies jou ding??🙄
So ht jy so biekie n crush op cherrilee?
Ek weni miskien😂😌
She loves you x
I love her to😌🌐
het jy n nuwe girl bydi see gekry !
Ek weni dalk😏
If you ever saw heaven it would look like ?
Paradise🌐
So wies die nuwe meisie 😏
Ek weni weet jy dalk🤷♂️😌
Wat gaan tussen jou en Kayla G aan?
Girlbestfriend🌐
Enige hoere op getel by die see. Let wel jy klaar ene het
Nee ekt vriende gemaak en kyk biki wat jy meisies noem🙄
Dis lekker om te dink jy is beter as ander neh?
Dm my gerus🤷♂️
Hoe gaan dit met jou budgie? 😏💦
Daasi kaki😌
Ek mis jou lulu. Ek hoop alles gaan nog goed
Dit gaan goed met my danki en met jou🤷♂️
Ek mis jou 🥺❤️❤️
As ek geweet het wie jy was sou ek se ek ook maar ekt ni n idee ni🙃
Tell her that you love her
I dont know who were talking about
Yster wil jy nog see toe want ek wil nie langs jou loop nie gaan skaam kry omdat jy so groot is😭😭 Dewie18
Nee ekt n gevoel wie die is en jy hoef ni te broer jys my insperasie ni ek joune ni 😍
You have never met a friend like ?
You.
You know u love her so tell her 🍑
Dm me i wanna know if were on the same page
Have you ever had a crush on your best friend ?
I dont have bestfriends 😌
Grootste glow up😻😻😻
Thanx man🌐
Name one girl u can trust with your whole life ?
Kayla🍃
Antw jw donerse foon asb
Ekt mos gese ons gaan nou casino toe
So how abt you go for your bestie Kayla G 😍😍😍😍 u guys would be perfect 🙏😍😍🤤
We just friends and planning on staying that way😍
Enige iemand in di oog ?
Nee wat...🙃
I miss you
Aii eks jammer💔💔
Sal jy terug gaan na Brigdette toe?
Sy sal altyd daai spesiale plek in my hart he maar ek sien ni hoe dinge kan werk tussen ons ni🙃
Bra mense se jyt verander en kak maar bra jy ht verander jy lyk grooter en beter mense dink ds houding wat jy ht maar nee mens noem dit confidence 😌hou aan werk
Danki dude😏
Lulu wanneer kuier ons 😊😢
Weni se my?🙃
Lulu wies die nuwe meisie? 😜
Ek weet ni weet jy dalk😌
Brah. Jyt so verander nou dat jy grooter en maerder is. Ons mis die ou luan
Mis julle hoe almal neer gekyk het op my omdat ek oorgewig ook was want dis hoe dit voel almal het altyds iets te se ooor daai een en hoe hy/sy lyk maar hulle weet nie hoe seer sulke goed einklik maak ni di klein opmerkings as jy op di stoepe van n skool loop maak seerder as n duisend messe in jou rug dit kraak n mens af en ek se ni dis jy spesisfiek ni en eks jammer as ek biki houding gekry het dis verkeerd van my ek weet maar ekt n verandering gemaak vir n rede en ni om almal verkeerd te bewys ni maar om my self te wys dat ek beter is as al di negatiewe komentaar wat almal te lewer het oor hoe ek lyk
Het jy nog gevoelens vir Brigdette
Nee om eerlik te wees syt aanbeweeg😌
Juice
Apple juice,lemon juice,grape juice watse een soek jy?🙃
Ekt altyd gedink jy was so nice en oulik maar vandat jy nie meer n pokkeltjie is nie lyk dit my jyt n attitude gekry. Not nice. Don't loose good qualities. -ouer meisie wat saam jou op skool was
sht eks jammer ekt nooit soo daaraan gedink ni😔
Rug puisties sies dis seke al daai juice
shtt jy skim?🤔
Wens ek kon nog n kaans kry 😭❤
Wie mag di wees🤔
So jy en Brigette?
Jahh ennnnn?
What is Kayla G to u ?
Friend👀
Have you ever had feels for a bestie ??
No whyy??🎈
Gaan jy en brigette wees iets wees 🤔
Ek like haar en sys n nice meisie,wie weet wat die toekoms inhou👀
Are you going to try with Kayla seeing that she and Darren aren't together anymore ??🤷♂️
Kayla is my best friend so no im not im going to stand by her side and support her through this hard time and she got hurt because love makes blind and i hope that uhmmm he could stay out of her wayyy and enjoy the rest of his life without her
My hart verlang lulu😢
Dm my miskien doen myne ook🍃
Kom kuier in Brits ?
Who may this be?
VIEW MORE