profile img

johanbuitendag

BuitendaG

*\"_\"*Vra ietsies asbliefies*,,*

267 Replies

What was your first cellphone ?

Samsang E250

BuitendaG replied 3465 days ago

Hou jy van iemand in graad 10 ? En 10 wat is sy (key van voog)

Umm ja ek doen en umm ek weni 10 wat? Is sy ni maar ja sys in MnR Fritz se voog*

BuitendaG replied 3472 days ago

Wat is jou gunsteling ding om te doen(stokpertjie)...*?

Seker maar games speel

BuitendaG replied 3472 days ago

Wat geniet jy om te doen op jou vrye-tyd ,Hoekom*?

Op my vrye-tyd geniet ek dit opi plaas want dit is baie stil daar en ek is ook self baie stil

BuitendaG replied 3472 days ago

As jy 'n plek kon kies om te bly verniet waar sou jy kon gaan *?

Ummm ini bosveld

BuitendaG replied 3472 days ago

By watse plekke wil jy graag rondom die wereld gaan besoek (Enige 3)*?

NY,Vegas en italy

BuitendaG replied 3472 days ago

Hkm is j so n ashol met meisies!!?

Wie se ek is?? En wi is jy?*

BuitendaG replied 3491 days ago

Eks lief vir jou. Maar jy sien dit nie raak nie?

Ek weet soos rrg nie wi jy isi????*

BuitendaG replied 3491 days ago

As n vriend?

Aii wi jy?*

BuitendaG replied 3491 days ago

One thing you hate?

Leifde

BuitendaG replied 3491 days ago

hayyy!!* RITA14

Heayaaa wie jy en kan ek ju pin kry

BuitendaG replied 3491 days ago

Uhh kom ons sê bv. Jou laaste 3exez

Oky nommer 1 = ek glo ni in 2de kaanse so baie nie ... Nommer 2= ek het klaar my kop een keer gestamp ek gani weer nie nommer 3= ek soek die regte meisie en as dit mos een keer ni gewerk het ni hkm moet ek ann hou gloo en probeer in liefde as daar ni rrg n spark was of is ni

BuitendaG replied 3567 days ago

Ok. Gee 'n spesifieke rede hkm jy ni d meisies sal trug vt nie

Ek sal jou dalk kan se as jy my die meisie se naam se want elke een het n ander rede

BuitendaG replied 3568 days ago

enige meisie wie jy dalk sou wil terug he?

Daar is n paar maar nogi seker of ek hul sal trug vat nie

BuitendaG replied 3568 days ago

When was the last time you cried and why ?

4 maande trug en wil eerder ni se nie

BuitendaG replied 3568 days ago
VIEW MORE