profile img

Bulla

Bulla_09

Ask me anything you like anonymously

96 Replies

Wat gaan aan tussen jou en Sune?

Niks nie why? πŸ˜‚

Bulla_09 replied 1406 days ago

Nee

Hou op my boelieπŸ˜ͺπŸ˜‚

Bulla_09 replied 1449 days ago 1

Eyy my buddy, jys n helse yster. Altyd daar vir ander al is hulle nie daar vir jou nie. Jys n helse rolmodel🀞🏼πŸ”₯ bly skerp❀πŸ”₯

Ek waardeer dit regtig Soo baie β€οΈπŸ™

Bulla_09 replied 1449 days ago

Love you bul

My stompπŸ˜πŸ‘€β€οΈ

Bulla_09 replied 1449 days ago

ek mis ons chats πŸ˜‚al is jy altyd mean met my

Dm my Dan asb πŸ‘€πŸ˜‚

Bulla_09 replied 1453 days ago

Weet jy wats funny dit lyk nie asof j my like nie soos wat het ekka verkeerd gedoen soos jahh voel asof j my judge

Die afgelope rukkie gaan dinge moeilik met my maar ek Sal dit waardeer as jy my kan message asb Dan sort ons dinge uit 😁

Bulla_09 replied 1454 days ago

Ek haat die All Black
Behalwe BaudyπŸ˜ŒπŸ’¦

Agg dis okay almal maak foute in die lewe πŸ˜˜πŸ˜‚

Bulla_09 replied 1454 days ago

Ja ons het julle gewen in die world cupπŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‹

Pffftt neee! Julle het die world cup gewen maar julle het ons nie gewen nie πŸ‘€πŸ€­

Bulla_09 replied 1454 days ago

Ek dink nie dis n goeie idee dat almal nou kommentaar oor jou lewer maar jy weet nie wie dit is nie.

Agg eks rrg kalm πŸ‘€Ander mense se komentaar maak gladni vir my saak nie 😁maar dankie ek waardeer die omgee baie ❀️

Bulla_09 replied 1454 days ago

Seks kat? Wanneer gaan ons weer kings gaan speel in die parkieπŸ˜‚β€οΈ

Jinne my seks Kat kan dit asb vinnig gebeur 😍❀️

Bulla_09 replied 1454 days ago

Charne Roos??

Wat van haar?

Bulla_09 replied 1537 days ago

jy is eintlik maar n klein pliggie btch πŸ˜‚πŸ˜‚

Why you say that πŸ˜‘πŸ˜‚πŸ˜‚

Bulla_09 replied 1539 days ago

Yes yes jy moet jou masker dra. Covid gaan jou in die mall vang

πŸ˜‚πŸ˜‚Ek sal plaas toe gaan daar waar covid nie issi 😌😌

Bulla_09 replied 1572 days ago

I mis you ❀️ Olivier.michere

CheQii ❀️miss you 2😌

Bulla_09 replied 1572 days ago 1

vriende? 😏

Sounds good 😌Dm my! πŸ”₯

Bulla_09 replied 1572 days ago
VIEW MORE