Lehan Haasbroek
Bunnypants
146
Replies
Jy gaan hard gepoes raak seuna😂
Moet dalk minder praat en meer doen🙋🏻♂️
Still up for a game? 🎮
Moet nog jou gat skop, onthou? 🙄😌
Duhh😌
Obv onthou ek nog hoe ek jou gat gaan skop👆🏻☺️😏
Panini !!!!! 🙄😍
Panini 😂❤️
Is jy in n verhouding?
Ni wat ek van weet nie😌
julle moet bietjie vi kayla intoom hou 😯👏🏼
Moes seker n goeie rede wees hoekom sy gedoen het wat sy gedoen het?😌
Wil net se eks rrg jammer oor alles wat gebeur het 🤗🙈
Okay?
Hawt stuff, brie😌🤭❤️
Jy??😻❤️Jaa obv Brie
Mis jou btch
Uhm, dankie?😌
Jy kan soveel beter doen 😌😅
Dink ni mens kan beter as die beste gaan nie😊
Jou lekker ❤️😏
Jou lekker🤤❤️
Jy is baie mooi 🥺❤️
Dankie😊
Agh ek sal letterlik altyd dink jy is mooi 🤤🥰❤️
Ek wens ek kon weet wie jy is?🙈😊omrede ek dieselfde sou sê as ek geweet het,,,
A$$🙄hkm het ek so baie noemname🙄😂
😂Die eintlike vraag is, “Hoekom nie?”🤫
Love life?
Is dit iets wat ek kan eet?
Jou lekker ❤️😏
Nee, jou lekker❤️🤫
Jy en Vivian nou ?🤤
Ek en Vivian?😊
Ag nee. Maak nie sin nie
🥱???
Hou jy van iemand?
As jy so nuuskierig is, hoekom gaan jy ni net vir my ni😊
You amazing 💜dankie vir alles 🙈
Nahh, u amazing💜
Alles en meer🥰❤️
❤️🥰wat jy vir my beteken??dan ja😘
🥰❤️tha best❤️❤️
Nahh, u da best❤️🥰❤️🥰
One and only🥰💛
One and only🥰😘
Lekka brotha , miss jou❤️❤️
Lekker bruv, miss you❤️
You know you love me😏💛
Love is an understatement...
Jou lekker❤️😏
Nee nee, Jou lekker❤️😏
who's your stepsis?
Claurice is ma Stepsis😻🤍
Promise you’re not gonna like it 🥺😉
Sê my net..
Moenie met my sukkel nie😂 (btw jy iiirrriiitttteeeer my)😂💛
Ek gaan net jou sukkel💛😂(atleast smile jy)
Maar as ek jou se wie ek is gaan jy nie daarvan hou nie 🥺
En hoe weet jy dit?
Ek hou van jou 🥺
As jy van my hou sal jy my sê wie jy is😊
Mis jy my ?
Wens ek kon weet wie jy is?
Jaaa jou naai hoe gaan dit $exy😍😍😍❤
Awe ou, stil dankie
Ek wens ek kon jou myne maak😭😭
Ek wens ek kom weet wie jy is😂
Ek is rerig jammer oor alles , ek wens dinge kon anders wees 😘
Jy was jammer vir baie dinge😉
Met wat begin jou speciale iemand se naam ? 😊
😊wouldn't you like to know
Jy beteken nogsteeds so baie vir my , en dit gaan nooit verander nie🥺🤍
Weet nie wie jy is ni😌 as ek so baie beteken het kon jy dit atleast ni anonymous stuur ni👐🏻
😳😱🌈🙃
-interessant genoeg ?😂🤍
Altyd😂🤍
You cuutteee 😍
Thank you very much😻
Jy is die oulikste ou soos ooit😻 ek is so verlief soos wow🤤🤤😈
Agg maar baie dankie😻eks seker jys ook oulik!!🤗👅
wanna be my date 😻 you got me on whatsapp to🤭 here is a tip i have blue eyes 😇
I think I know, but just to be sure, u have to dm me now😌🤗
Hoekom ? Hoekom is jy nou so met my ?
Jy eerste?
Top 10 mooiste girls ?
Everyone is beautiful in there own way, daar is ni een mooier as die ander een ni, so ek sal nooit kan sê ni🤗
Dink nogsteeds ek gaan jou gat skop 🙄🎮🤗
Never😂🤗🙈I’m gon win!!!
Jy maak my siek😒
#carona virus, sht is real
Oh👏 Wow , ek sien jy het ons goed van jou qooh gaan afhaal , nee mooi man😉 sien jou ware kleure , baie flippen baie dankie👏
Strange what love does to a man😉
Jy breek my entelik ek hoop jy besef👏
Broke me first👐🏻
Wie is jou Matriek afskeid date ?
Nobody😂😂😂
Hoekom is dit so moeilik ?
You tell me?
So wie is die mesie in jou lewe ?
Well if your asking that means its probably not you😉
Wie is jou beste vriendin?
Moniece en Anelia🤗
Jy sal altyd deel van my hartjie bly❤️
Dankie🤷🏻
Mis jy die vriendegroep by die Skool
Obviously
Ek wens ek kon vir jou sê hoe ek voel , maar duidelik is daar teveel meisies in jou lewe so ja sal maar die pad vat😶
Ek wens ok...baie meisies, maar ni een dame soos jy ni
Kan ons nou weet wie die spesiale meisie is , of is daar nie meer een nie ?
Die spesiale meisie is steeds daar, en sy is meer as net spesiaal vir my🙄👐🏻Sys my alles, my wereld, en niks minder
jy verdien die wêreld en meer just saying 😌
Fank u😉
Besties ?
What you mean besties?
Jys oulik🥺👉👈
Well fank you😉
Okay jy hoef nie meer jou baard te skeer nie, you have my approval 😌😂
It “grew” on you😏👐🏻
Who’s the special girl ?
Wil ek ok weet😉
Mnr Haasbroek 😏
Thats me😏
Yho mahh boiii one of the best🤞❤
Yasss my bra❤️👐🏻
Wies die beste vriende ?
Too much to count
Enigeiets😏
Dm my please👐🏻
Het jy al ooit nudes gestuur?
Dm my net asb🙄
So jy En Claurice huh ?🥴
Watvan ons?🙂
Lehan ek is lief vir jou😭
Wens ek kon dieselfde sê😂maar ek weet nie wie jy is ni sorry🙈
Mis die fam 🔥🥂⛳️
Mis die fam👐🏻🔥🥃
Wie is jou nuwe slet ?
Nuwe slet? Nee ek date ni meer slette ni..👐🏻
Waaroor is jy spyt Lehan
Eks ni maklik spyt oor enige iets ni, my keuses het gemaak wie ek vandag is, en ek is trots?🤷🏻💎
Leeonard my bra ek mis jou❤️
Mis jou ok my tjomaaaaa❤️
Are you really serious about this girl you like?
Yessssssss
Ja jou lekkuh😏
Jaa jou lekke😏🤘🏻
'Happie' 🙋🏼♀️😂 fam ☺️👏🏼
Famnm🤘🏻
Saam wie wil jy wees in jou graad? En wees eerlik ?
As jy so nuuskierig is in my liefdes lewe, hoekom date jy my dan nie, of “shut the fck up”🤗🙈
As Anelia jou beste vriendin is hoekom antwoord jy haar nie ?🙄😂
Aggg weet jy wat Aletta😂😂👐🏻sal jou nou snap okay
Wie is jou 5 beste vriendinne?
Moniece en Anelia is maar my beste Vriendinne😂👐🏻
Can i be your wife ? 😂💎
Dm my😂👐🏻🤷🏻♂️
Wie is jou stukkie op die oomblik 💆♀️
Nobody😂😂😂
Ayyy OOM !! Hoorie ons gaan nog lekker kuier , en Klein Kariba gaan poen lekker wees 😻😻😱
Ayyyyy Oom😻❤️Bra jy verstani, Klein Kariba hier kom ons
soooo wie het jy op die oog🙃
Niemand, want om n meisie te hê in Hoërvolkskool veroorsaak drama orals
Shané Radley of Anelia ?
Altwee is my beste vriendinne🤗kannie kies ni
Wie is jou stukkie op die oomblik?
n sekere iemand☺️👐🏻
Gaan ons iets wees in 2020
Dm my dans die kanse groter❤️
VIEW MORE