Visit this profile later to see if your question was answered.
Dankie, dié beteken werklik so baie vir my!
No, we are on vacation😋
Mensdom👍... Hehhee nee sê jy my
Yes en ek is so excited vir did line up en om almal te sien☀️
Jaaaaaa ons het!
Sal defnintief kuier as die is wie ek dink dit is 💛
Dankie, I guess???
Nee my brah 🙅♀️🤦♀️
ń Paar mense😂. SHHHHHSHHHH
Ek het toe nooit nie, maar dis my luck want die nuwe een kom niu uit! So kom ons gaan kyk❤️👀
Assssseeeeebbbliiieeeffff!!! Ek love daai ride😍
Uhm genoeg👍
Ek't geslaap 2 dae, gemeenskapdiens gaan doen en Stranger Things gebinge😂
Dankie.
Ek seker vir jou ook!
Helpmekaar Kollege
Da Vinci code
Nee nee hulle is so bad😂
-eks nie goed met nommers nie maar gee my joune en ek probeer weer.
Nee dis nie goed nie😅🙈
So waar!! Wag n bietjie ekt dit net vir 1 mens gesê 😂😂😂😏
As ek sê is dit tog te maklik... Hy sal weet een van die dae🙈
Bahahha ek love daai ding. Iets anderste en wys so bietjie van my persoonlikheid. Quirky en weird ;)
Iemand in my graad wat baie oulik en snaaks is😇
I love refrigerators👯♀️
Tog is dit die beste meme ooit.... Meme? Video?
Veme, ja!
Baie...hehhe eksamen kiners
Ja??
Aggg dis oraait... Mense is n jol???
Ek weet???o well
Dankie ek waardeur dit?
Jy weet mos?
Lomb, antwoord qooh (noggals verbaas wat mense sê..)kyk YouTube en chill met my hond
Tesla Model X
BMW I3
Mini
G-wagen
Golden Retriever- Brutus
Maltese-Zeus
Liga wenners, 3 JAAR IN N RY!!!!!!!
My account is open?
Ek kan mense uitken deur net na hulle kuite of neus of lippe te kyk?
Veral kuite(bene)
Nee dis net n joke?
Ek dink glad nie so nie?
Ek fight net as mense vir my redes gee om te fight.... Maar rerrig ek het nog nooit gefight met iemand nie uitsluitende boks club?
Fardan: "Im just one emotional motherf@%ker!"?
Ek like jou-C?
Hwhehe dankie baie?
Dis ń jol?♀️❤️
3de jaar medies by NYU of Maties
Hopelik met n ou?
Awww thank you so much. It means a lot??
Rhuan... Sê my wie??♀️
Ek voel jou?
Yes
n Boetie in gr12?♂️
Ava Max- Psycho
Ek het baie beste vriende en vriendinne?♀️?
Hhehehe aggedankie??♀️
Eks nou verlore
... Watse vraag was die??
Liefde❤️
... Nee ek jk seker KKreme
Slange en spinnekoppe die basics
Die seuns in my skool???
Baie oulik. Sal nie so sê nie
Take me away is my 2de gunsteling op die oomblik??
She's the man
Kissing booth
Enige Marvel movies?
She's super confident and looks super adorable and can see she loves her selfies and body goals??
Ja hulle doen maar gewoonlik ook nie?
Great minds think alike... Wag nee??
Wie is jy???
Neeeeeee ek het nog nie???maar hopelik vandag?♀️
Old skool is ek... Sê my eers wie jy is?
Ja ja... Ek weet nie eers wie hy is maar ja????
Ja daardie goed is wat ek aangeneem het??
Wel dis presies wat e is dink... Dis alles sarkasties?ok maar sê jy nou want ekt semi gesê
Oraait dan sal ek dink jyt gesê ekt die felxibility vir een rede nodig...
Gymnastics??
Ek gee nie my nommer uit nie maar jy is welkom om my te dm?
Uhm ok sê my meisie/seun en hoe oud dan sê ek jou wat ek gedink het en wat ek nou dit van die flexibility???
Oh wow this is quite exciting. Ofcourse I would love to make friends.
Dm me please??
Daar is soveel mooi meisies, maar die mooistes sal ek moet sê Mia Stols, Simoné de Wet en Jay-Deane Joubert?
Ek is nou nie ń psychic of n medium nie dis net luck?
Hang af wie jy is dan sal ek n raai vat van wat jy dink. Ek basseer antwoorde op die invidu???
Jinne ek klink professional maar dis net luck ek sê jou?
Ek was al interdaad
Amerika, Europa, Caribbean Islands en ja?
Ek was/is baie bevoorreg om die plekke te kon beleef en ek is dankbaar vir al die geleenthede wat ek al gehad het?
Die Confidence groep is net ń meisie groep?
Ja, dit is hoe ek is en ek sit effens my beste voet vorentos as jy verstaan? ?
Te glo of nie ek is actually goed met mense lees bv nommers, idees en gevoelens?
...
?♀️❤️Gebruik ek vir spesiald vriende(inne)
? As ek nie weet wat om te stuur
?As ek iets like
?As ek kinderagtig is
Die beteken so baie?
Wel ek is net n mens en ek gaan nie byt nie. In my oë sou ek sê jyt alklaar die moeilike "hurdle" oorgekom (deur te admit jy n crush). Al wat jy moet doen is net n kans vat en my message of vir my sê hoe jy voel.
Die kanse dat ek van jou hou is ook daaar onthou?
Dit beteken rerrig baie vir my. Vat jou tyd en as jy reg is praat dan met my. ?
Liewerste nie as ek nie eers weet met wie ek praat of aantuigings oor maak nie, wil nie hê daar moet n verkeerde idee oorkom nie?
Sand dunes ry in Dubai
In n sub wees terwyl dit afduik na dieptes toe ens
Ek wil gespesialiseerd wees in n mediese rigting nog nie seker nie maar onkologie, plastic en/of neurology ???
Sê my eers wat jy dink dan sê ek jou want ek kan nie net assume wat jy dink nie?
Kan maar so sê
Hoe bedoel jy?ek dink ek weet wat jy bedoel?
Ek sal sê lang afstande en ek sal like om te dink rugby want ek wil net so graag iemand tackle en op die grond neer sit???
Ekt gesê ?
Ek dink ek is 1,67 of iets ek is nie seker nie, maar ek is baie flexible en kan moet voet tot bo my oor bring en my balans is ook goed?
Ooo wow?
Dit klink soos Flakka net gedown scale???soos n entry level drug sonder dat jy weet dis n drug
Daars 2 wat nou in my kop is....
1. Wie ek like en
2. Ek wat my tone toets deur DEURE oop te maak met my voete? ekt moerse lang tone
Nee ek sal nou defnintief nie,maar ek kan jou belowe ek is nie die enigste mens wat daai reuk like nie?
Ek weet nie. hulle het nog nie kos vir my gemaak nie, ek kook gewoonlik ?