Visit this profile later to see if your question was answered.
Hy is di beste persoon ooit✨?Hy mag dalk elke kwartaal geskors word, mah dit maak glad ni saak vimy ni, ek gaan hom volgende jaar mis tho?Yesss, geheimhouer?Bleddy snaaks??Iemand waarvoor meestal niemand kwd kan bly vihom ni✨?Btw eks 'n meisie, yesss, meisie bff's breek altyd in twee, even in movies sooo ek verkies 'n seuns bff!?✨?Yesss jy HUGOOO!
Oh jinne, ALTWEE?Mah veral loyalty?❤
Uhhh, daar was teveel?