171
Replies
Ek mis ons missies ?
Ek ook ?
What percentage is your phone's battery on right now?
30%?
waneer kom jy CPT toe?
Soon soon,?
Nog 8 slapies ??
What do you think about the most ?
Food ??
Wats die braafste ding wat jy al ooit gedun het gdsmit99
Ek weet nie regtig nie, maar om van daai verdieping af te spring in die swembad in, was def. n fear wat ek oorkom het.???
Jy weet waarvan ek praat???
Is jy in n verhouding?
Met my self ja,?
Beplan nie om een in te kom nie. ??
Mooiste mens van binne en buite ??
Baie dankie, jy het letterlik my dag nou gemaak.?
Walvissie ???Ek is trots op jou xxx
Dankie walvissie. Ek is so lief vir jou. Al jou besluite is die regtes.? Trots om jou my walvissie te noem.???
babe babycakes x why tou leavin qooh mah boosti ,,wednesday iz gon be littt ❤??
I know right. ??
Boosti ily?
What are you good at ?
Eating.?
Bae ❤ babycakes?
Babycakes,
Ek mis jou ?
Mooiste persoonlikheid ?
Jyt sopas my day gemaak.?
Baie dankie,?
Wat maak jy die vakansi?
Te veel goed. ??
How are you feeling right now?
Amazing, God is good, really good. ?
Desember is om die draai ?
I know right ??
Dankie dat jy altyd 'n smile op my gesig sit, maak nie saak hoe Sad ek is nie ?
Dis wat beste vriendinne daaroor is.??
boostiejysgoals
Boostie ?
What are you sick and tired of?
People judging other people they do not even know. Using God's name for no reason. People that try to fit in with fake friends, just to be cool, like seriously be yourself. Girls saying stuff behind their friends backs. People that don't see everything around them, and they are only focusing on the things they want. And lastly players, who think they could get any girl but actually they break their heart and don't even deserve that girl. ??
My snapchat maaikie ?
Myne ??
Jy het mooi tone ?
Dankie???
Jy gee my 'n rede om in die oggend op te staan ?
??
Nooit gedink jy sou so laag daal nie
Met wat het ek laag gedaal??
Ons Skype missions sal ek nooit vergeet nie ?
????
Jys mooi ?
Nah brah, die een wat dit gestuur het is. ?????
Gebruik jy lekker kersies vir 'n lewe, jy kan mos nie elektrisiteit eksotiese nie ???❤
Ja, dit maak dit lekker romantic?
What are you looking forward to in 2017?
A better year, praising God??
new beginnings and memories.?
Love you to bits ?
Luv ya to crumbs ?
Ek wens ek kon jou more kom oppas as jy bang is vir die eskom oomies ??
Dankie, wardeer ???
Dankie dat jy my help ouens uitsorteer ?
Plesier??
Jy is een HUGE loner x
Ek leer by die beste?
If i may ask y r u keep chnging accounts
I'm staying with this account now.
Jy kort 'n tan ?
What ever?
What makes your life worth living?
God??
Family, friends and the things I want to accomplish.?
Oh and Annalet.?
wanneer kom kuier jy in somerset-wes? ?ek mis jou darem teveel?
Desember.??
Donut all the wayyyy??
Favorite subject?
Art, technology and science. ?
Sometimes ems. ✊?
Wie mis jy die meeste
Meisie en seun
Sorry ouens maar die meisies wen.?
Ggiiirrrllll, ek mis jou ?❤️❤️❤️ Meh.life.as.sam
Girrrllll, sien jou amper. ❤️
lief
vir
hou
boo
boostie
Mah boostie, ek is so bitter baie lief vir jou. ?
Wanneer post jy daai foto waar ons bid?
Ek is nie seker nie, maar gaan definitief.??
Hayy, walvissie ek mis jou. ?
How was the year 2016 for you , so far ?
It was Oky, it was a tough year. Not the best I've ever had, but everything happens for a reason and 2017 will be great again.?
?????
ek wen
onthou jy toe my foon malfunction het want jyt te veel emojies gestuur ?
Ja ?
?????
What's an instant turn off for you?
When someone uses Gods name.✨
ily.babs
_boo❤?
Boostie ??
donut,ek mis jou flippen erg.Kom kuier asb??
Donut, ek mis jou ook ??
Future roomie ???
Defnetief Annalet?
mis jou ons hang nie meer baie uit nie ....
hopelik kan ons meer, xxxx
As ek geweet het wie hierdie is, kan ons dalk iets reel. ?
How did you meet your best friend ?
In gr.3 we were in the same class, that was a year to remember. ????
jys n beaut my girl ? ek mis jou vreeslik ? Meh.life.as.sam
Mis jou teveel. Ily❤️
What is the best piece of advice you've ever gotten?
One's worth is determined by Jesus Christ.?
Jy het 'n lekker six pack ?
Ek wens,??
Kan nie wag totdat jy kom kuier nie ??
Ek ook nie. ??
Jys hot verby ?
Ek dink nie so nie, maar dankie. ?
Wat het met jou hond gebeur?
Iets het in sy skouer vas geknyp, ons moes x-strale, scans en plate neem. Die vearts kon nogsteeds nie sien wat fout was nie. Hys toe self dood aan 'n slegte bloed telling, sy maag wat gedraai het op so jong ouderdom en vermoedelike kankerselle. Mis hom. ❤️
What's the weirdest thing you've caught someone doing?
???
Want katte is mos jou gunsteling dier ?
Baie snaaks, het net nie soos n fear vir hulle nie, pffh ??
What's it like to be you?
Actually fun, I wouldn't want to be anyone else.?
hey sweetcakes ??? uhmnee
Hay ??
Hoekom het jy nii Linden toe gekom nii
Ons het toe nie meer Johannesburg toe getrek nie, maar Pretoria.?
What are you looking most forward to in 2017?
The smiles, happy faces, praising God and the new beginnings.??
Ons moet maar nog daai kuier reel ne? ????? Wens jy kon Linden toe kom ?✨
Deffies,?
What have you never truly gotten over?
The fact that I moved from Cape Town.?
Hoekom follow j amper niemand terug op jou nuwe account nie...dis nogals af
Jammer, eks was nie so baie op instagram vandag nie. Sal more mense terug follow.?
Hoekom het jy n nuwe account gemaak ? Neil17
Want ek wil oor begin.?
Girl I miss you so much, can't wait for Desember so that I can see you beautiful face again.?❤️
Why are you not a millionaire?
Because I don't have enough money,?
Hey Chrilise ek wil net se ek mis jou so baie en ek mis jou , ek weet daar is misverstande tussen ons , maar ek aanvaar dit maar nou net , pas jouself asseblief op ?PJ x PJPrinsloo
Hay,? Dis chilled, al is daar nog misverstande, is dit oky. Ek sal my bes probeer. Dankie vir die boodskap, wardeer. ?
Van wie hou jy ?
Vir my om te weet en vir jou om uit te vind.?
You just won $50 million from the lottery. What's next?
Armhoede en Travel?✈️
Daai beautispot eyy
Yeah, dankie tho.? ek dink.?
Wat het geword van jou en PJ
Ons is nou net vriende. Hys n goeie mens.?
gunsteling in pretoors?
Te veel?
wies die eerste persoon wat jou aanvaar het in pretoria
Arinda Ackerman ?☺️
best guy friend , be specific
Too many.
jys myne ,
#oomfrik
Oom Frik, ek mis jou?
What would you do if you only had 24 hours left to live?
Dance all night, colour my hair purple, and go bungi jumping?
Jys mooi ??
Baie Dankie ek wardeer?
Seun.. Ilysssssm.. ? bly net so n awesome seun soos wat jy is.. En as daar haters is kom se my.. Ek sal hulle gou gou hulle uitsorteer.. ? nie eers nodig om my naam bytesit nie mar okyy ➡ x.wiilmarii.x
Oom, ilysssm❤️ Dankie fizzer, ek sal deffies. Jys amazing oom?
Hey, kan ek jou nommer kry asseblief ?
Dm my asb?
Ek mis jou super baiegrrr
As jy wil weet wie dit is dan dink terug aan gr 7
Harde gesingery by revue?
Backstage sing maatjie, mis jou nogals baie. Ons moet deffies Desember weer sing.??
Crush ?
Vir my om te weet en vir jou om uit te vind.✊?
Ek hoor jy kom Desember kuier
-Tennis buddy ??
Ja buddy, ons moet weer gaan tennis oefen??
Kan ek jou nommer kry ?
Ek ken jou nie.
VIEW MORE