profile img

Cadi

Cadi_284

Sê of vra ietsie ×

188 Replies

Jy is die mooiste van die mooiste geniet jou daggie xx

Dankie dankie xx🤞🙈💞

Cadi_284 replied 1863 days ago

Jy is beautiful ❤❤ die beste van die beste xx

❤❤xx

Cadi_284 replied 1863 days ago

Hoe voel jy oor die vakansie , )

Solank ek kan rus
My tipe mense by my hê
Kuier
En die res maak nie saak nie 🙄😊😂

Cadi_284 replied 1974 days ago

Weet Jy watt - Jys amazing 🌵🌵

Agg dankie my mens , Jyt n goeie hart 😊

Cadi_284 replied 1974 days ago

Jys my wereld

Whata Joke ! 😂

Cadi_284 replied 1974 days ago

Op n skaal van 1 -10 hoe baie slaap jy ?

Ek gaan jok , as ek sê 1

Cadi_284 replied 1974 days ago

Wa wil jy eendag gaan bly ?

Dubai , Griekeland 🌊😱

Cadi_284 replied 1974 days ago

Droom Kar ?

The new Isuzu D-max ! 🙈

Cadi_284 replied 1974 days ago

Describe jou droom ou ?

-Hy moet my kan vat soos ek is .
-Hy moet my laat lag .
-Goeie hart hê .
-Verkieslik n rugby Speler .
-Glad nie n besitlike ou nie .
-Baie eerlik .
-Altyd Vir my spasie gee .
-My op sy hande dra .
-Bruin oë .
-Ligte Bruin vel .

Cadi_284 replied 1974 days ago 1

As jy nou Enige plek kon wees , wa sou Jy wees ?

Def
Stilbaai 🌊
Winterton , 🏞
Durban , 🌊
Bloem , 💰
PE , 🙈🤗
Swartkopmund 🌊🌊🌊
Net nie BHM , kayla kan na my toe kom😂
Enige plek waar ek net by die see kan wees , saam familie en vriende .😊

Cadi_284 replied 1974 days ago

Wanneer kom jy bietjie bloem toe ?

Die Naweek wat kom ! 😱

Cadi_284 replied 1974 days ago

Aangesien dit nou vakay is , wat van koffie ?

Altyd Free 🙈,, Whatsapp myy .

Cadi_284 replied 1974 days ago

Ek hoor da is n nuwe iemand op die “take down lysie ”

AGG ,
Ek sal die nice 1 wees 🤗
Ek het nie n probleem met haar nie , Sy het net baie verander ,😘

Cadi_284 replied 1974 days ago

Wat van n bietjie kuier ?

Wat van ń Jaa !
Op jou😁

Cadi_284 replied 1974 days ago

Jys my favs, ekss actually biqi bais lief vi jouu xx #slrt🤗❤

Ek hoop eks jou fav ! 🤷‍♀️
Lief viir jouu ook ×❤
Mbs ×💕

Cadi_284 replied 1976 days ago 1
VIEW MORE