32
Replies
Hey jy is flippen mooi
Hey, dankie baie❤️
Helloooooooo jys baie baie mooi
Helloooooooo dankiiiiiii
Gaan jy gewone wisk of wisk geletterteid
Ek dink gelets, want ek het ni wiskunde nodig ni, so ek gaan nj onnodig sukkel nie
Hayy jys n beautiful mensie
Hayy, dankie baie☺️
jys rrg n baie mooi meisie en ek probeer nie gatkryp of sht nie ek laatweet jou manet vir as jy nie genoeg kridiet kry nie🥰
Oo jis um baie dankie🥺❤️
Watse werk gaan jy eendag doen
Grafiese ontwerper of mode ontwerper
Watse vakke gaan jy Kies?
RTT
IGO
Kuns
Mooi Caitlin ons kry 73 as ons dit nie reg het nie neh dis C😪
Nee hel ek dink ons druip🥲want hoe de flip het niemand dieselfde antw nie???💀🤚🏼
Hay ek wil net kinda dankie se vir my hug na skool ek weet vir baie mense beteken dit nie baie nie maar vir my en mense soos ek wat sulke goed nodig het help dit baie dankie ❤️❤️
Hay, ag dis mos net ń plesierq☺️☺️
shtt wanneer chat ons weer
Depends on wie jy is🙈
Jis jy verdien soveel meer as wat ruben vir jou kan gee, jy verdien die hele wereld waar hy net vir jou n deel van dit gee, jy kort n man wat by jou staan deur dik en dun en een wat vir jou lief is maak nie saak wat nie🥺🥺
Hy gee vir my die wêreld en soveel meer, hy hanteer my met heavy baie respek en liefde…ek sien my toekoms saam hom🥺Ek het nog nooit so hard geval vir iemand nie, hy is my frieken alles🥺
ek is genuinely happy caits ❤️🥺
sht ou jy verdien dit!!🥺❤️
Ja caits hgd?
Eyy, lewe is maar lewe💗
Omw jy's gorgeous!!
Jis dit beteken baie, dankie🥺
Jy en Ruben is couple goals🥰❤
Awww baie dankie🥺❤️
Alex deysel 🤣
Hey caitlin✌🏻✌🏻✌🏻 hgd
Hey alexyy, goed dki ej🥰
Eks bang ruben maak jou seer en ek wil nie dit hê nie en jy gaan nou seker sê hys nie so tiepe ou nie maar jy weet dit nie en ek wil nie hê my caits se hart moet gebreek word nie
Ek belowe jou jyt niks om oor te stres nie, hy hanteer my soos ń prinses🥺❤️
Watse graad is jou ou?
Matriek❤️
Can people just date securitly, like its kind of offensive to those whose still single?
How is it offensive? Just be happy for the person🤠
Ur so frikken pretttyyyyyyyy. In learskool was ek soo jealous gewees maar ek geleer ek moet myself aanvaar.
Ahhh oms dankie,
Why are you trying to be someone your not?
Who am I trying to be?
Ek hou van jou BF🥵😘
Jy gaan hom ni kry ni tho😘🤚🏼
Jys soo mooi oms🥵
Awww wtf, dankiiii so baie😩
top 5 vriendinne?
Ekt teveel amazing vriendinne, ek kan ni net 5 kies ni
VIEW MORE