profile img

calene

Callies18

Ask me anything you like anonymously

33 Replies

I♡U so much!!!!! Ek vra jou nie, ek se jou!

Awww dankie hoor ♡

Callies18 replied 3839 days ago

How many kids do you want to have?

I don't know :) hehe

Callies18 replied 3840 days ago

Wil net se jy is rrg n baie oulike mensie en bly so hoor jy is amazing en moeni dat enige iemand jou so onder kry nie onthou net jy het vare vriendinne wat altyd hier vir jou sal wees :) ♡

Baie dankie ek wardeer dit rrg baie :) ♡

Callies18 replied 3840 days ago

Well ons is haar niggies wat maar net oulike goedjies post hoor

ĤƐĤƐ..♡ :)

Callies18 replied 3842 days ago

Dit help nie julle se vir haar oulike goed en verwag iets moet gebeur maar julle kan dit vir haar in persoon se nie
!!!

ĤƐĤƐ..♡ jah nee ;)

Callies18 replied 3846 days ago 1

Ek wil net vir jou se jy is n stunning girl en dat jy nooit moet verander en toelaat dat ander oor jou loop nie x bly so spesiaal soos wat jy is

Awwww baie dankie :) ĤƐĤƐ..♡

Callies18 replied 3849 days ago

Ek is mal oor jou Profile Picture op bbm hy is regtig mooi ! Jy lyk regtig mooi

Baie baie dankie hoor :) ♡

Callies18 replied 3849 days ago

Ag Callies ek like jou hoor jy is nie te bad nie xxx

Dankie baie :)

Callies18 replied 3849 days ago

Ek is wel nie jou twin nie, maar wel jou vriendin wat jou die beste raad teen die klomp kan gee wat so baie van jou wil weet en sarkasties is, stuur hul soos in niks terug nie.

Dankie

Callies18 replied 3850 days ago

As hul nie op jou bbm met jou kan of wil praat nie, ignoreer hul! Asook die wat jou aanvat oor met wie jy vriende is! Jy is my besti en sal dit bly!

Awww dankie bestii :) ♡

Callies18 replied 3850 days ago

Hey wil maarr net se jy baja oulik en dankie vr alles!!

Dankie jy ook en dis n groot plesier

Callies18 replied 3850 days ago

Hu kom jy en michelle nu bymekaar

Wie is jy

Callies18 replied 3852 days ago

Julle mAak nie reg met alicia nie ; hoe moet sy voel as jy en tanya haar so uit sluit dink biki aan haar ook :)

Ons sluit haar glad nie uit nie hoor :)

Callies18 replied 3853 days ago

Ek wil net se van die aand wat ek weer by jou kom kuier het is ek weer van vooraf verlief op jou maar ek weet nie of jy dieselfde voel nie

O okay ĤƐĤƐ..♡ dis sweet maar ek dink nie ek voel dieselfde nie jamme

Callies18 replied 3853 days ago

Hoekom is julle nie bestieQiies Nie ???

Want ons is twins

Callies18 replied 3854 days ago
VIEW MORE