31
Replies
Jis tjom, wat sal jy sê is die sleutel tot sukses?
Baie harde werk en uithouvermoë
jys die coolste cat around ek jok nie eens nie ??
Dankie?
dankie dat jy jouself so skaars hou ? geniet dit vreeslik .
As ek geweet het wie jy is kon ons dalk n plan gemaak het?
Wat gan jy volgende jaar doen ?
Matriek?
Praat jy en Nicole nog? Was jy lief vir haar?
Praat nie meer nie nee, en ja ek was
Wooorde kan nie beskryf hoe lief ek is vir jou nie ? marne551
Ek ken daai gevoel ja?
jy en marné is oulik saam. eks bly dis official?
Dankiee☺️
I love calling you mine ?
You tooo?
hoor hier boetie. jy wil nie vir my luister nie.
daai girl van jou sit op jou kop. en pasop dat sy nie daar kak ook nie. onaangename besigheid.?oh sies
Dm my , ons kyk ma hoe braaf jy is
Why are you not a millionaire?
Still in school?
Sal my voortande gee om jou myne te kan noem ???
Hoop jys wie ek dink jy is??
You just won $50 million from the lottery. What's next?
Verken die wereld samet Marné ?
You make me hap-pea ?❤
Olive youu?
About what, boy ?
You tell me
What's so funny ?
Why be serious?
First impression of this girl ? https://youtu.be/BJkI0AvX0Dc
??
jy en marlene? ?
Is beste vriende ja?
Hoekom lyk j soos n doos op elke foto?
Kom vra my in persoon?
Is dit nie dalk tyd dat jy van jou fotos op insta moet delete nie .. jy en nicole mos allankal uit. My meisie sal my doodmaak as ek nog van my ex fotos op het
Weti dalk isit? Kom doenit vir my dis baie moeite.
Kom ons gaan doen iets op n tyd?❤
? wie isjy
het jy en marne al seks gehad
Nee
?❤?ons moet ietsie op n tyd gaan dien
Hang af wie jy is
Kyk mooi na Marnè ?? Jys baie gelukkig om haar te he ??
Ek weet ek is?
Ek wil net vir jou sê dat jy is bitter gelukkig om vir Marné te kry ek sal enige iets doen om vir haar te kry. Maar nogsteeds kom jy nie agter wat jy regtig het nie . Kom by en moenie so wees met haar nie sy het al baie seer gekry! Wardeer wat jy het
Awe wie okal jy is, n storie het twee kante stel belang om altwee te hoor voordat jy oordeel wies reg en verkeerd.
Ek dink ek het my hart verloor op jou ?
Ek hoop jys wie ek dink jy is?
Sal jy my lyfie wees ? lief jou x marne551
Ek is klaar??
Hoekom nou eintlik marné, jy kan baiie beter doen !
Beeldskoon, oulik en persoonlikheid, wat soek jy nog
What was your first cellphone ?
Samsung e250 ?
Describe Your Bestfriend?
Funny, gym alot, just a lekke ou?
VIEW MORE