Visit this profile later to see if your question was answered.
#facts 😂
Ek wil jou n drukkie gee.
Ek wil op n bankie op die Onrus-Vermont seepadjie gaan sit
Um jinne ek wil net gelukkig wees en n impak maak. Ekt n klomp idees. Stuur vir my n boodskap as jy meer wil weet 🤪
Pinterest 😍
Nee
Weird question. Why is it asked to almost everyone?
Iloveyoumore 🥰
Ek vind nie dat heeldag in my kamer spandeer die ergste ding is nie en dis goed vir die planeet ,maar ek bly weer waneer dit verby is 🦦
Ekt die Here se rol in my lewe raak gesien en besef dat alles wat ek is en kan wees uit hom ontstaan
Ek is vir jou meer lief ❤️
Jys deffies een van my favorite gr8’s 🥰 moet nooit op hou skyn nie neh !
Enige iemand wat jou nie konstant ongemaklik laat voel nie 🤪
Vriende*
Eks maar vriendelik met almal - maar voel nie altyd ek pas lekker in
Seekoeie is nice maar olifante is net 🥵😻
No comment aan tik tok 💩
Rynhard is een van my beste maaitjies wie ek die meeste mis van laerskool af ❤️
Dit moet deffies Zann wees 🥰
Ek dink jy sal verbaas wees oor wie ek werklik raak sien. Moenie dit onderskat nie
Aww dan chat weer met my 🥰
Ek probeer altyd hard om n sukses van my lewe te maak.
Maar wat ander oor my dink het ek nie n saak mee nie
Jy moenie so vinnig praat nie - ek kan nogal irreteerend raak 😂❤️
As die Here op die regte pad hou wil ek eendag medies gaan studeer en hopelik n Endochronoloog word as die Here nie vir my n ander plan het nie.
Ek sal gaan studeer waar dit vir my op die daai tyd die meeste sin maak
En jy?
Hehe
Ek hou nogal van Darline en Nikita en ander Nikita en Ane en Demi en Chante en simone en Monique en Jamie en vrek daars nog baie - daars n paar seuns wat ooki te bad is nie
Vir jou ? Nooit 🥰
Ek is seker ek mis jou ook 🤗
Jy sal weet as ons goeie vriende is ❤️
Iloveyou❤️
Dankie 😘 ek is seker jy is nog meer
Bit agro?
Maar eks anyway te lui om te gaan kyk
Sjoh thanks? it means more than you think x
*kans ?
Maar anyway eks nie doodseker wie die is nie ,maar ek wil nie vir jou fals hoop gee nie. Wil neti nou in n verhouding wees nie ❤
Want ek gani almal tag net om hulle te kry om te comment nie
Veral nie as ek amoer nooit met die mense in persoon praat nie
Wil nie hê iemand moet verplig voel om te comment omdat ek hulle getag het ~ ek comment anyway op almal sin wie ek dink mooi foto's post
Maar dis maar ek ??
Jy Donavan ?
Riaan
Zuhan
En jah almal is nice .. maar eks nie baie social nie ??
Ek like almal ?
Maar ek wil nie nou rerig in n verhouding wees nie ❤
Neeeeee
Ekt net gaan uithelp...
Eks 3 jaar te vroeg om te mag speel ?♀️❤
Die persoon in my spieël?❤
Jys die niceste ooit ?❤
Dankiii so baie ❤ ek waardeer dit
Dm my dalk ??
Random ...
Jah ek dink tog so...?♀️?
Wat laat jou so dink ?
Joke , ya nogals ???
Toema ?❤
Eks seker jy sal fine wees xx
Why vra jy my ? Ek weni eers of ek dit reg gedoen het nie ?
Behou jou identiteit en integriteit en moenie met die verkeerde mense meng nie ❤
Geniet alles wat jy doen en doen alles met n goeie gesindheid ?
Just do you x
Dm my as jy n spesifieke antw gesoek het ... x
Toema Robin nie niemand like jou ook nie ??
Ek wenii
Ya ya Robin ?eks n loner saam jou en die enigste lewe wat jy het is die een wat ek vir jou gee?❤but i love you stil
Ahhh yaaa❤ i miss you 2 ?
Liefe jou sommmer ook ? xx
Dankii maaitjie it means many ❤ x
Ek tag eers my closest en dan die wie my altyd tag ,maar dis moeilik omdat so baie mense my tg dan weet vergeet ek soms mense ?niks persoonlik nie maar ek word in soos 5/6 post n dag veral op naweke getag ... DM my en dan sal ek most likely jou in my volgende ene tag ❤ eks sorryy xx
Neem inag dat ek nie die vraag verstaan nie if ek verstani hoe jy dit geantw wil hê nie
Eks lief vir my boetie soos siblings lief is vir mekaar ,maar soms kan ek hom dood maak?❤en ons hou net van mekaar as die doodmaak gevoel nie daar is nie ?
Byeeeee xx
Ooh sht ek hoop hyt nie gesien nie ??
Hahaha en ek jou ???
Nwaaa i love you so muchh❤❤
En jys nog even meer ?❤
Hmm wel ya ,maar ... dis moeilik okay? ?♀️
Ppfffffft praat jyyyy??❤❤❤
Stel nie eintlik belang in een gr10 in daardie manier nie ? ?
Random ?♀️❤ maar dis okay
Me likes me
Scroll down ❤ maar daars nog baie meer eintlik
Ekt uitgehelp die naweek omdat n paar van die ander nie kon speel nie . Far fetched sê jy? Vra maar van die girls x
Niks te ernstig nie x
Ekt saam die eerstes die naweek gespeel en toe gebeur daar goedjies vinnig en toe spring ek hoog vir n bal , maar toe ek die grond tref toe land ek opi kant van my voet en jah toe val ek .
My legamente in my enkel en voet is maar net bietjie gerek ??❤ eks net vir 2 weke uit
Van Januarie af x
Ek doen baie sport en te veel huiswerk as jy my vra . Slaap en eet is ook defs van my gunsteling goed ?❤
Wow ??❤
Hehe awww dit beteken baie dankiii❤x
I loveee you sommmer twooo?❤
Ek ken meeste van hulle se name glad nie , so jahh ?
Bianca B
Amore
Tiffany
Karmen
Elske
Britney
Tebogo
Migne
Ek dink haar naam is Sune
En jah nog n hele klompie wie se name ek nie ken nie ?