http://m.qooh.me/account/inbox/
247
Replies
Jy en anya iets ?
Yeah
Best fwends😌
Jou oog op iemand?
Dalk🤷♂️🙃
Baie oulik en vriendelik🤪
Beter my broer mooi oppas neh🙃
Ek kan nie kies wie mooier is tussen jou reinhard tiaan en pagel nie
Julle al 4 is super nice en hot 😍
Dankie😌🙂
Wanneer laas het jy gegooi?🤤🥵
Wat gegooi?🤪
Mama se lelikste seuntjie
kry dit by mamma🙂
Dink jy eks cool?🤪 axya
Ja seker🙄🙄
Sal jy ń graad 8 date?
as sy die regte een is hkm nie🤷♂️🙃
Watter graad 9 staan vir jou uit of het al jou aandag getrek 🙈😁
🤷♂️🙃
Jis tiaan is n fokken doos
Hoe noem julle mekaar broers
Hys net n stuck up ou wat almal misbruik
Hou asb op om agter jou skerm weg te kruip en slegte goed van mense te sê🙃
Hy is my broer en deal met dit
Jyt so goeie persoonlikheid
Wens daar was meer ouens soos jy daar buite!
Baie dankiee🥰
Wanneer laas het jy gegooi?
Klip gegooi?😂
Did you go to saints before
Yess Grade 4, 5 and half of 6
Chill meisies in jou graad?
daars n paar🙂
Guten Tag Carlos
Guten Tag😂
Hoe gaan dit sover met die breakup
Jy okay?
Dit gaan beter baie dankie🙂
Beste vriendinne?
Ekt n paar🙃
Hou jy van iemand of soek jy nog vir n oulike meisie🥴🤷♀️ Nieniek._.
Ek weet nog nie🤷♂️🙃
Watter Graad is Sy ? ? ?
Ek weeni🤷♂️
Hou jy van Pagel? Hy lyk genuine soos n nice outjie ☺️ Eks graad 9 en ek chat so nou en dan met hom
Dink jy ek moet hom vertel dat ek gevoelens vir hom het? 🌺
Ja hys n baie nice ou en een van my goeie pelle.
Ja sê vir hom eks seker jy sal nie spuit wees nie😉
like jy iemand?
Maybe🤷♂️
Fav Netflix series
Riverdale, friends en walking dead
Jy keen om te naai??
Nopes🤨😂
Sal jy mind om vir n gr 9 te gaan🥴🙈💛
Nope💛🙃
Ssal Jy Ooit v n jonger miesei gan ?
Sos n Aggie ?
As dit die regte meisie is hkm nie🤷♂️🙃
Carl, as ek single was, sou jy die tipe ou gewees het wat ek in my lewe wil he. Hoop jy kry die girl wat jou verdien. Ek het altyd gedink dis Leane, en eintlik sal dit lowkey nice wees as julle paaie weer eendag kruis ❤️
Dit beteken rerig baie dankiee🥰🙃
Dm maybe? Sal graag wil weet wie jy is.
Ja ek ook, sal maar sien wat die toekoms inhou❤
Carl, ek dink jy is ‘n amazing ou met ‘n baie mooi hart en soveel respek vir meisies. Dis baie skaars. Moet asb nooit vir enigiemand verander nie.
Baie dankie dit beteken rerig baie🥰
Watter graad 11’s sal jy beter wil leer ken🙋🏻♀️?
Daars n paar🙃
Wie gaan jy Meidans toe vra ??
As daar een gaan wees 😂😂
Ek weet nie ek besluit nog
Ja as daar nog een gaan wees😂
Hoekom het jy en Leane nie uitgewerk nie?
Uhmm dis n lang storie.
Dm?
Was daar ooit iets meer as vriende tussen jou en Andrea?
Nope
jy sê ek moet jou dm maar ek kanni vir jou sê wie Ekke is nie want dan gaan dinge awkies wees
Ek belowe dit sal nie awkward wees nie🙃
Wanneer kap ons nou daai gym sessie jou SM😏
Wag vir jou😌
Broooohhh ek mis jouuuuuuuu
(Van skoolSussie)
Sameee hierrrrrr
Erasmusse altyd 😍😍❤️❤️❤️
Altyd bradaaa😍😍❤❤❤
Eks nie jou fkn tjom nie 😑😂
Jy is wat ek sê jy is kk😏😂
ek soek weer 'n protea/irish send met die boys😤❤️
Mis dit brahhh🥺❤
ek mis jouuuu😂❤️
-jou randburg maatjie
Mis jou ookkkk❤🙃
jy is rrg cute 🥰
Dankiee🥰
Dm?
Waar voor soek jy in n meisie🙈😬
Eerlikheid,moet nie skaam voor my wees nie, my vertrou, ons moet lekker saam kan lag, n goeie persoonlikheid hê en ja ek dink dis al vir nou
Ey cheap roomys eter😂😌
Ken my te goed😌😂
Ayy buddy. X miss jou rrg baie.
Buddyy.
Same hier mis jou ook baie
Kaalgay😏❤️
Ey Caroline😏❤
Lanklaas van jou gehoor
Jou moes jou vingers bietjie boontoe vat in daai foto
Ek sê jou🙄😂
Aweh Carlop?
Eyyy Chinap?
Watse vakke wil jy volgende jaar vat?
Besluit nog?
Top 5 meisie vriendinne?
Kan nie kies nie jammer
Kannie wag vir nog n roomys/koffie/fliek daggie❤️
~sussie?
Ek ook nie?❤
Ouens in gr 10 wie jy dink cool is?
Daars n paar
ken jy enige aggies?
Of sal jy ooit met hulle vriende word?
Ja so paar
Ja ek sal hkm nie?
Coolste bestie?
My bestiieee??
Wie is jou top 3 beste seins vriende Rhodes101
Vincent
Tiaan
Niel
Meneer Kaalgat?
Mevrou Caroline??❤
Top 3 seuns vriende
Ek het n paar maar top 3 is:
Vincent
Tiaan
Niel
Ek dog Anika en Tiaan was iets???
Hulle pas baie beter as Tiaan en Chantei
Nee nee Tiaan en Chantei is iets.
Ek weni ek dink Tiaan en Chantei is cute saam?
Jou recent is soooo mooi?
Gaan julle officially uit nou? ❤️❤️??
Dankie❤❤?
Wel sy mag eers uitgaan as sy 16 so...
As jy ñ meisie op ñ date sou vat watter Kos sal jy wil hê sy moet bestel
Dit pla my rerig nie dis haar keuse
Sal jy met iemand ouer as jy uitgaan?
Ja?maar net nie nou al nie
Carl, jys anders as ander ouens en ek hou daarvan ?. Nie op die verlief manier nie, maar op die manier van ek dink dis lekker om jou as vriend te hê
Baie dankie. Hierdie het nou my dag gemaak?
Dm?
Gaan daar iets aan tussen Tiaan en Anika
Nee hulle is net goeie vriende
Heel beste vriend?
Seker maar daai loser met die naam Vincent,,, ek ken daai chom al langer as wat ek my eie naam ken....
Top 5 beste meisie vriende
Jammer maar ek het te veel om net tussen 5 te kies
Wie is Andrea se beste vriendin
Ek weet nie?♂️vra haar self...
Wat dink jy van die gr10 meisies??
Paar van hulle is noggals cool?
Wat gaan aan tussen jou en Anika?
Ons is goeie vriende?
Ek het jou nie vandag by atletiek gesien nie? Waar was jy boetie? ?
Soz sussie ek was nie by die atlete nie?
Watse mense in ouer grade ken jy
Ek ken n paar?
*vat
Ek wou iets sê van in die rug steek maar toe los ek dit
Okay jammer dit sal nie weer gebeur nie.
Jy dink jys die sht neh ☺️
Kyk wie praat???
Die vorige 2 qoohs oor die valbal stuff is nie dieselle mens nie?
Okay??
Sal jy saam my valentines dance toe gaan? ?
Jammer weet nie wie jy is nie.
Dm my?
Thoughts oor Jordyn
Ahg hys so gay ds nie eers snaaks nie
Hoe hang jy met hom uit !?
Hy is n goeie vriend.
En hy is nie gay nie maar as hy was sou ek glad nie n probleem daarmee gehad het nie en ek dink jy moet ook nie.
Lekker Carl jou yster❤️??
Yster❤?
Ek haat dit dat ons nie in dieselfde klas is nie??
(Sussie)
Dis aaklig??
Thoughts oor Neleah?
Sy is baie vriendelik, snaaks en n goeie vriendin?
Top 5 mooiste meisies in jou graad
Daar is n paar?
Jy is die enigste een wat dink sy is nie
Jmr moet nt sê
Nee glo my jy is die enigste een wat dink sy is.
Mooiste gr 10 meisies in linden?
Jammer maar ek ken nie so baie gr10 meisies nie
Jy’s hot?
Dankie❤
Ek is seker jy is ook?
Opinie oor Anya?
Cool, vriendelik, en n goeie vriendin??
Wat gaan aan tussen julle twee
Ons hou van mekaar maar is net vriende?❤
So jy en leane ?
Wat van ons???
Jy dink jys die sht ne ?
Ek weet dit??
VIEW MORE