Visit this profile later to see if your question was answered.
Meisie - Ashley Webster ❤
Ou - Tiaan Franken ?
Watse goed ???
Dankie ❤
Ahh thank you so much x
Nee jammer ek is klaar tiaan sin ?
As jy so dink skat ?
Ah baie dankie x
Amper 'n maand ❤
Liefie ??❤
Dis maklik om vir iemand te se hulle hoort nie saam nie al weet jy nie hoe ons verhouding is nie.
Ja ?❤
As hulle hulself is.
A guy. Hoe baie airtime en data het ek oor. Sulke goed ?
Want ek gaan skoonheids en al die goed wat saam met dit kom gaan swat na skool. En ek kort dit om vir dit te gaan leer.
Tiaan ❤
Hang af van my mood.
Kak wat hulle nie nodig het.nie
Stalker much ?
Ek hoor jy is 'n doos.
Nee jammer ?
Is jy lus vir 'n pk ?
Uhh wat van nee ?
Uhm okay ? Die foto was net in die moment geneem ? Soo ja okay dankie ???
Wtp dude.
Ek het letterlik net op sy foon gekrap en toe kyk hy wat de fok ek aan vang ??
?? ons het gedans ?
100% ek sal antwoord ?x
Hoe is ek 'n slet as ek met 'n ou al gevry het ?
Spark ?
Ek stuur nie vir myself qooh me's nie. As jy my nie glo nie dan hoef jy nie. ?
Hkm sal ek moet ?
Dankie x maar nee dis nie waar nie ?
Dis so maklik om mense vet slette en kak te noem ?? ek gaan legit eerlik nou met jou wees. 'N slet slaap rond. Ek slaap nie rond nie. Ek is nog 'n virgin maar as jy my nie glo nie is dit jou kak. As jy so maklik vir my 'n qooh me kan stuur gaan dit net so maklik wees om vir my te dm of sommer dit in my gesig kom se. So wat of 'n meisie vet of maer of bietjie lyf het ? Daar is niks vout met dit nie !! As jy elke meisie 'n slet gaan noem gaan die wereld fcked up wees. Of net meer want mense soos jy probeer ander mense af te breek omdat jy sleg oor jouself voel. As jy nie goed oor iemand kan se nie dan kan jy jou mooi mondjie toe hou. Dankie lekker aand ???
Hom nog nie ontmoet nie tho ? maar hy klink regtig soos 'n lekker ou x
Wie is jy ?
Mense.
No thank you ? im fine.
Hoe weet jy ek gaan valentines sokkie toe ?
Vir my om te weet ?
Looks is nie altyd die main ding nie. Ek moet actually van hom hou.
Ek het my up and down dae waar ek depressing goed post en dan die volgende dag ek weer happy is. Ek sal love om met iemand te praat x so wees gerus om my dm en goed ❤
Ten minste langer as ek. ( langer as 1.76 , dis nou my lengte)
Goeie persoonlikheid.
Snaaks.
My nie weird aan kyk as ek weird is nie ?.
Nie te ver bly nie.
Nie 'n player nie.
Hy hoef legit my nie te spoil nie. Ek sal letterlik net gelukkig wees met hom , kos en movies heeldag kyk.
Saam my gta speel want ja ek like dit al ry ek net heeltyd kar en maak mense dood en dan dood ek ook sommer ??
Maar ja ek dink dis die basics??.
Aw baie dankie ❤ dit het regtig my dag gemaak x
Idk. My gevoelens is op die oomblik baie deur mekaar ?.
Sy feed is on fire ??. Klink soos 'n regte lekker ou x
Vir watse rede op aarde wil jy weet watter size my jean is ??
Hey ?
Ey. Ag dankie man ❤ waardeur dit. Wys net jy is deel van die mense wat so deur die kak is ? kyk eers na jouself voor jy vir my 'n vet slet kom noem. As jy so groot bek is kom se dit in my gesig sodat ek kan sien wie jy is. Dankie lekker aand verder ?
Star wars ? dit was sooooo boring.
Wtf ??
DM my sodat ek kan sien wie jy is
Yeah ? he is trying to hard.
Yes guys flirt with me ? guys flirt with everyone.
Dm my want ek kan nie onthou dat jy myne is nie ?
Want ek like nie iemand nie ?
Rude ? Waar is ek rude ? ?
Ek weet nie wie jy is nie ?
Nee nie regtig nie.
I really don't know tbh.
To cut people out of my life that wants me to fail
Nee net vriende ?
Ja ons moet x
Nope ??❤
Gaan doen jy net jou engels en wiskunde ?❤ sodat ek my duitse mondeling kan uit dink ???
Ja asb ❤
Baby boyy ❤?
Maybe ? weet tog wie jy is
?❤ ek weet wie jy is x
?❤ okay
Ahh asb stop ❤❤ ek gaan soos my wange laat skeet van die flippen groot glimlag op my gesig x jy verstaan nie hoe erg ek nou bloos nie ?❤
Omw ? jy maak soos my hele dag nou ❤❤ ASB dm my sodat ons planne kan maak want jy klink soos 'n amazing persoon om mee vriende te wees ❤
Het al gepraat en ja ? moet nog kuier
Cuteste persoon op aarde ? goeie mensie x wil nog saam hom kuier ?
Dankie baba ❤
Ek het daai app gehad en toe het ek nie meer ghost followers nie so ja ? um ek dink dis instafollowers. Dit wys soos die ghost mensies en daai goed x