Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek vertel net my geheime vir mense wie ek weet ek kan vertrou🤞😌
Haha dankiee, maar nee dankie😂💕
Ek is van Bothaville😌
Baie dankie man😁🌠
076128... dm maar vir die res😂
Hkm? 😂
Dalk as ek weet wie jy is sal ek jou eerste dm🤷♀️😂
My baie nice mens😁😂
Dalk...dalk nie..niemand sal ooit weet nie😌😉😂
Yes, ons begin vandag💪😁
Okay dan dm my man!😌😂
Seker jah se, hang af of dit n ordentlike mens is met respek, dan sal ek jah se😌
I am from space👽
Bothaville
Agh dankiee😁
Jah ek dink seuns is nice pelle😌
Jah well ek gaan nie sommer net iemand date nie🤷♀️😂
Nou hkm moet ek dit doen🤣🤷♀️
Pizzzaaaaa😍
Agh dankie jy😁
Eks gr11😂ek het nie 10 matriek seuns vriende in khs nie🤷♀️
Figure skating,it looks so cool, amazing and fun😍also would have loved to do gymnastics
Ek mis jou net so freaken baieeeeeee😢
Luv ya too weirdo😂
Hulle lyk nie vir my lam nie, hulle loop dan nog heel fine rond😂😂
Nee glad nie
I mean as ek die regte persoon ontmoet dans n verhouding fine op skool, maar al wat ek se is dat ek nie nou daaroor hoef te warrie nie, want eks nog so jonk en ek gaan nie net date om nie alleen te wees nie🤷♀️😌
Want so cliché soos wat dit klink, ek wag nog vir daai regte persoon,ek gaan nie net date om te date nie, net om nie alleen te wees nie,eks rerig fine op my eie, eks nog jonk, daars baie in die lewe wat ek nog moet leer en baie goed wat ek nog wil bereik😌
Dit sal nie weird wees nie, wat weird is, is dat ons mekaar ken en nooit praat nie😌😂
Dankie, ek glo jy is net so oulik😌
Nou dm my man!😌
Aww baie dankie, die is baie oulik🧡
Gaan n gap jaar vat, bietjie dinge uit toets, kyk wat ek met sport kan doen en dan besluit😌
Any job where I'll be following my passion and where I'll be happy😌
Gimnastic tricks🙌
a little Nokia phone😌😂