219
Replies
Het jy iemand in oog?
ja ek het 🥰💛💛💛💛💛💛💛💛💛💛
😂lol was it guys complaining too or just girls?
always just girls😂
Have you ever been on a bus trip where a group of girls kept complaining about needing to pee?
yes😂
Iemand in di oog?
nie meer nie nee
Onthou jy vir riaan?
obviously
Soek j Ruvan terug?
niks met jou te doen nie .
Het j jou oog op iemand
Nee
Ooooo so jy ken die groot ouens ? van pretoria , dus coooolio hun ?
Hoe ken jy hom so*?
van wie praat jy?
Het j en ruvan se girl bad blood?
Glad nie ♥️ Sys baie oulik x
Wie is Rynhardt ?? *??*
Een van my vriende in pretoria ??
I think you should dm me
Idk who you are ?
Hey ek is bekommerd oor ruvan se nuwe meisie hu het so rukkie terug op haar verneuk en sy is nou weer by hom en ek weet nie watse raad om vir haar te gee nie ek is bang hy doen dit weer en breek haar watse raad kan ek vir haar as vriendin gee?♀️
bly eder net uit dit uit , mens moet self jou kop stamp ♥️ That’s how you get strong ??♥️
Jy is myne
en wie is jy ?
wats hendry van jou
Net n vriend
Het jy n oog op Iemand? Nou
ek weet nie .
Het Ruvan op juw verneuk ??
wil nie daaroor praat nie x
Ruvan se nuwe girl thoooo??
Sy is pragtig ♥️✨ eks bly vir hulle ??
- Real Queens lift each others crowns ??☝?
Carmen eks jammer ek kan nie?
ek verstaan nie hoekom jy nie kan nie ? niks gaan gebeur nie? Dinge kan net beter raak ??
Do you like being tickled
No? not at all
Carmen net een ding wat ek kan se jy is amazing en eks jammer ek was nie goed genoeg nie?????
moet nooit dink jy is nie goed genoeg nie ♥️☝? Jy is . Ek weet nie wie jy is nie maar ek wil regtig baie graag hê jy moet my bel of net my message of iets asseblief ♥️
Carmen ek weet nie wat aan gaan nie ekt gister ongelooflik baie oor jou gepraat en ek dink soos super baie oor jou ??
En dis okay - asseblief dm my - ek belowe ek sal nie kwaad wees of weird dink nie x en as jy nie wil nie weet net jy kan enige tyd bel - if I have been there for you , I always will be ♥️
Ek dink so baie aan jou die laaste ruk dit maak seer ek mis jou en dis verkeerd ek mis jou baie???
Dm my ? Ek byt nie ♥️ Maybe mis ek jou ook ??
Het jy gevoelens vir henry??♂️
Maak dit saak nou ?✨
Sal jou wil leer ken, maar eks bang om jou te dm
Nee man?♥️ Ek byt nie x dm my ? en sê net dis jy ??
Would like to get to know you?
Dm me ???
Watse skool is henry??♀️
Noordheuwel ???♀️?
Jy en henry?
Vra hom ??♀️?
Iemand in die oog?
Beslis ??
ek kyk op na jou ❤
Ek waardeer dit sooo baie?♥️
maiiin mennns ?❤❤
dis jou Fam lid hierso ??
Heitssss?♥️
meisie mens kan boeke skryf oor hoe mooi jy is ??
Ohh my gashh baie dankie?♥️
wat gebeur oor 11 daggies dat Simii dit op haar sts het ?
Ek verjaar????
Meisie kint is om mooi te word jou allerdagse prioriteit ? ❤ simie.dj
Awwww❤️♥️???
Jhy het BAIE verander ?
En ek is rerig bly ek het ?? Want nou sal mense nie oor my loop nie x so eks jammer as dit jou seergemaak het wie ookal jy is maar hierdi is my lewe en ek is nie van plan om te bly wie ek is as ek ongelukkIg is nie xx
So secretive??
Dis maar hoe ek is ???♀️
Geniet die see
Dankie ???♀️
Ek het nogsteeds sulke pienk baadjie in my kas wat ek vir jou moet gee. Oh ja en 'n kaas toastie, en coke. En ja. ❤ Liefde vir jou.
Iloveyou with all my heart?♥️ Lief vir jou sooooo baie ‘ jou kaas toasties en cokes word soo baie waardeer #Jysdiebeste eks soo blessed??♥️
If I DM u will u answer ??
Maybe ?
Patiently waiting for you and ur boy to break up so I can sweep you of ya feet ??
Jy gaan lank wag ???
Julle is “goals” ??
Baie dankieee?
Jy en Ruvan?????? Dit nie verwag nie??
Ons is nou saam ?♥️
is jy en jou ou uit? ♥️
Hy het my vandag uitgevra?
You date white guys only
Yes sorry
Where be your love that you miss him so much?
He moved ?
What made you happy today? 100+
Seeing my love❤️
Wie mis jy die meeste in Valia?
Party van my vriendinne
En juffrou strydom ?
Iss ditt lekkerr inn gimmiess of iss jyy spytt? En wiess jouu bestee vriendinn??❤?
Dis baie lekker in gimmies ♥️ Ek geniet dit rerig baie hierso?x
My beste vriendin in inderdaad Lorain ???
Hoelank is jy en Ruvan saam ?????
Ons is nog nie saam nie?♥️
Maar ons is wel al n rukkie iets?
What makes you happy?
Food and flowers?❤️
Wat gaan aan tussen jou en brandon?
Hys my beste vriend ?
Have you ever been in a situation on a bus/field trip where everyone had to pee but only the guys got to go?
No?
Insta name
Dis.ek.human_xx
Ek dink?
carmiie ?
julle twee tho ?❤
miss ju x simie.dj
Babes?????x
Mis jou ook❤️❤️❤️
Julle is oulik
Baie dankie ? eks baie happy ?
Indien jy net een kan uitgan sal jy n man/seun/seuntjie kies?
Want nie alle seuntjies word seuns nie en nie alle seuns word mans nie
Baie snaaks hoor ☝?
Jy is meer werd as edelstene. ❤
Oh my gash?❤️❤️ Baie dankie?❤️
Waar pas n man, seun en seuntjie in jou lewe?
Ek verstaan nie ???♀️
What are you sick of trying to explain to people?
My name is not KarMen it’s Car’Min
Wanneer gaan jy potch gim toe ?
Today ?
Watse Hts Middelburg kinders ken jy?
Simone en nicole de jager is fam ?
En McCayla Davies ✌?
Wat skool toe gaan jy
Potch gimmies ✌?
Wat het gebeur tussen jou en mia???♀️
Partykeer is mense net nie wie jy dink hulle is nie?x
Wat dink jy van haar
s_i_m_o_n_e_dj ?
Sys my fam?
Damn girla jys ongelooflik mooi??
Baie dankie ❤️?
Girla moeti skaam wees om n ou op sy plek te sit nie
Wat jy dra en doen jy jou besigheid nie syne nie
Ek het al baie ouens ontmoed wat sulke lelik goed gese het van my ek nie terug gestaan en my mond gehou nie
Seun,Meisie,jonk,oud maki saki 2071762
Baie dankie girl ek waardeer dit❤️❤️❤️
Kak $exy jy
Dankie baie ?
What colour bra are you wearing?
Vir my om te weet en vir jou om nooit uit te vind nie x
Wat is jou gunsteling kleur?
Rooi ?
Stoute boudjies daar hoor?
??✌?
Wat gaan aan in jou liefdes lewe??
Dit gaan baie goed met my en my coke dankie dat jy vra ?
Het jy vir 'n voice change klas gegaan of iets van laerskool af??
Hoekom ?
What is the worst decision you ever made?
Dating my ex?
Baba haters gonna hate ❤
iloveyousomuch ❤ Moncha.L
My vettie ?❤ imaloveyouuuu ⚠? wanneer mense nie verstaan wat lewe is nie??x
My punt is jy moet op jou plek gesit word en nie aangaan asof dit okay wees om te doen wat jy doen nie
Blah blah blah niemand luister nie????
Head up princes!
Hulle maak nie saak nie ?
Baie dankie ??❤❤
What did your last relationship teach you?
To not be in a relationship ?
Liefde van emfuleni ?❤
? wat
Jhys mooi
Baie dankieee x
Wat gebruik jy meer whatsapp of instagram*??
Instagram ?
Sien jy uit om skole te skuif?
Ek doen ???
Ek wil net se jy is so pragtig♥️ en dat jy die beste persoonlikheid ooit het? en as jy eendag n ou kry dat daai ou jou soos n princess hanteer want jy verdien om so gehanteer word♥️ moet nie verander nie♥️
Baie dankie ❤❤❤❤
Watse skool is jy volgende jaar
Potch gimmies ?
oor die draadjies, jy lyk mooi either way though x
Baie dankie?
wanneer kom jou draadjies af?
Mei maand x
VIEW MORE