Visit this profile later to see if your question was answered.
Glad nie ek praat nie eers met hom nie...om eerlik te wees?
Nidene het by Ivan's se kuier gekuier Vrydag aand
Yessss ek gaaan ?
Jy hoor reg ja?
Netflix en chill daai aand?
Nee sorry?
Maybe❤
I would help him even tho he is a robber he doesnt deserve to die...?
He can just go to jail and that would be good enough❤
Baie dankie ❤
Dm?
Hkm die vraag van alle vrae??
Well If I did abducted your heart your now heartlessss?
Oms ja natuutlik is ek?
Hy verdien geluk en eks bly hy kon dit kry?
Bly nogsteeds my fav?❤
Hoër*
Ek mis haar ongelooflik baie❤
Maar sy is happy waar sy nou is en sy bly nogsteeds n beste vriendin en ons sien mekaar gereeld so dis nie so erg ni x
Sy gaan n sukses v haar lewe maak en ek gaan haar bystaan deur dik en dun❤
Dankie?
Dm my please x
Almal in my lewe is vir my spesiaaal?
Lief jou ook❤
Ek waardeer jou ook x❤
Plans soon pleaseee?❤
•Qooh.mes is awesome as jy weet van wie dit af kom
•Love McD
•Savage
•My vriende is alles in my lewe
•Ek plaas mense se gevoelens voor my eie altyd x
Wie hy is as persoon x❤
Niks want God het my gemaak hoe ek vandag is vir n rede en ek is tevrede daarmee❤
Om almal na aan my te verloor ❤
We usually get nervouse around boys when we have feelings for them x?
But all girls are diffrent ?
Planne word gemaak na eksamen x
Sy verdien dit✌❤
Albei?
Yesss al the time?
Dat sy so hardkoppig is??
The Kissing Booth ??
Ja ons is beslis ❤
Jaa ek ken so iemand?
Onlangs beginne FRIENDS kyk x
My fav x?❤
Hy verdien die wereld en soveel meer x?
Hotii verby x?
Mis hom!❤
Want Wian is kla my fav en dit gaan ongelukkig ni verander nie?
Jy kan iets anders wees.
Dm my !
n Fotograaf?❤
Ja maar baie mense ken hom nie of kan hom nie korrek se ni?
Ek het al?
As ons weer een neem sal ek hom post?
Dm?
Ja ek het al?
Kayla wie?
Baie dankiee!!❤
Ja wel hy is my fav??
Ek is weird so I guesa dit pas my?
Is iemand jaloers?
Want hy het een verdien?
Is dit ni n ou se werk om my hart te steel ni??
No but have you??
Sien jy kan my sleg se soveel soos jy wil maar wanna jy met my vriende begin dan soek jy vir moelikheid...
Het jy ooit gedink sy is dalk ongelukkig omrede julle haar so aanhou sleg se?
Ek kan jou nou al belowe jy is nie perfek nie
En damnn jy wens seker jy was
Maar raai wat jy is nie so deel with it
Niemand van ons is perfek nie so moet ni my vriendin hier kom staan en sleg se nie.
Moet nie ander oordeel om jou beter te laat voel oor jouself nie
Mense wat anders sleg se is net jealous
And jealousy makes you nasty
As jy tyd het om ander sleg te se....
Sal ek jou aan raai om te begin leer vir die eksamen
Want glo my jy het die definisie nodig van n teef
Dm my!
As jy te bang is dan wys dit baie van jou persoonlikheid...
Of het jy ooit een?
Mense soos julle is vinnig om ander mense se foute raak te sien want julle is bang om julle eie foute in die oe te staar
Lekker leer!
Moet ek jou my nommer gee?
Wat van NEE?
Ken mekaar van Laerskool af
Super baie dankie x
Rysssiiiii?❤
Okay as jy so se?
Want hy is my Favv!!??❤
En why not?
My favv x❤
Chantal x❤
Want sy het Kaap toe getrek x
Maak dit saak??
Die afgelope ruk gebruik ek baie die woord "Awwwww"?
Ek weet ni wie jy is ni??
Want dit is die dag waar almal bietji gehuil het omrede ons almal vir Chantal moes groet omdat sy getrek het x?
Elke foto vertel n storie!
Onthou dit?
My wish vanaand is......
Kan ni se ni anders word dit ni waar ni???
Wie??
Want al hou ek van iemand hoef almal ni te weet ni?
Wel jy gaan my ni kry nie?
To become a photographer?
Bestaan dinosaurs nog??
Ek het die jaar eers vakke gekies so opi oomblik nog almal?
Omf dankie ek love dit ook??
A friend?
Depends