profile img

Cay-Sandra

Caysi

Ask me anything you like??*

29 Replies

Helo0o0o0 maikie hehehe, skiesie ek kanie saam j0u gaan m0vie venaand nie* s0u vreeslik lekkir gwees het!!!! En ek wil net vir die mense se, mens vra nie g0ed wat eintelik niks met j0u ted0en het nie!!!!!!!!!!! Al se dit 'ask me anything'

Dankie vi jou vriendskap maqi !!*

Caysi replied 3901 days ago

O I see some serious bullying coming you're way lil missy are you ready ;-) shayne001

Whateva !!!!!* :p

Caysi replied 3902 days ago

Hoekom key by jouself so jammer? Wees eerder happy. Jou smile is mooi. So wys hom

Hehe dankie :) !!*

Caysi replied 3902 days ago

Dink jy as jy en Shayne nog saam was en jy gaan Engeland toe sou julle dit maak?

Ek weet nie, sou dit kon weet as dit sou gebe het,,

Caysi replied 3902 days ago

Nee as hy uitvind wie ek is sal hy mal gaan!

We'll dan moes j nie I oppinie gelug het in die eerste plek nie !

Caysi replied 3902 days ago

Ek was ook in n verhouding met hom en hy soek altyd iets beter

Wies j ,, message m op fb ?* en nie rrg nie

Caysi replied 3902 days ago

Het hy jou hart gebreuk?

My hart is baie seer oor alles en gebreuk maar dis alles m skuld,, ek het sy hart meer seer gemaak

Caysi replied 3902 days ago

wel hy was ñ doos, jy sal beter af wees Sonder hom!

Hy was en is nie n *** nie, almal het maar hulle eie persoonlikhede , en almal het n manier van lewe maar hy is nie n *** nie.

Caysi replied 3902 days ago

Wat het tussen jou en Shane gebeur? Julle het so gelukkig gelyk!

Ons was gelukkig :), en lang storie ,,,!*

Caysi replied 3902 days ago

Hahahaha lol well that alil hard for m3 now but ok be ready lol

Okay ,,

Caysi replied 3902 days ago

Well you do deserve to smile would you let me make you smile.

Who are you ? Send me a message on fb

Caysi replied 3902 days ago

Why you so sad lately?

Just things going on in my life at the moment,,*

Caysi replied 3902 days ago

Maak dit blom

Reg so blom!!*

Caysi replied 4219 days ago

Boek solank n tafel vir ons, ons gaan 4 wees smoking area asb hoe tafel as moontlik

Ernstig ,, kort n naam om n tafel te hou ??

Caysi replied 4219 days ago

Jy Sal maar moet wag en sien

Okays!!*

Caysi replied 4219 days ago
VIEW MORE