Visit this profile later to see if your question was answered.
Dankie 🤍 dis baie sweet x
Hey there mr unknown 🥴
Hey beautiful 🥰
Dit hang van jou af :) stuur my net n dm x
Geweet jy mis my :) Jy kan maar hierso by my kom kuier n slag 😌
Dm my dan sê ek jou x
Nawww 🤍 i miss you too ! 🥺
Oh damn 🥺 dis cute xx whenever you feel comfortable, dm me :)
You'll have to tell me who you are first, then i'll be able to ;)
Aww baie dankie x dis maar die goeie mense wat die beste uit my bring 🤍 dm my x sal graag persoonlik dankie wil sê, en ons sal n plan maar moet maak om finally te ontmoet :)
Aww 🥺 maar soos ek kan aflei is jy beeldskoon van binne 🤍 en dit maak jou beeldskoon van buite automaties! Jys perfek in Liewe Jesus se oë geskape ;)
Maak seker nie saak wat my opinie daaroor is nie, dit het niks met my te doen nie.
Lol x 😂
Pretty sure dat ek dit ook mis :(
🙈 wie die ?
dm is open yeah x
Hey .. weet nie hoe dit met haar gaan nie, maar dit gaan goed met my dankie x
Gaan dalk Stilbaai toe gaan hierdie jaar, maar ek was laasjaar in Struisbaai x
Baie dankie vir die kompliment 🙈x
Ek sal ongelukkig nie weet hoe dit met haar gaan nie 🙈xx
Aww dankie x dis sweet :)
Eks defnitief cooler as jy 😉 x Ek mis jou ook 🥺
Defnitief nie, dankie ;)
My dm is always open :)
Dinge het net nie uitgewerk nie, maar yeah hy bly ná aan my hart x hy is ń goeie mens ❤️
Ek likes jou ook mann x dm? ;)
Thank you x 🙈
Think you are at the wrong person's qooh.me ...
Is dit n goeie ding?
Dit sal nice wees yeah xx
Ahh dankie xx
nou gaan eet ietsie xx
Ek stel altyd belang om nuwe mense te ontmoet of te leer ken ☺️ x
Jy is n bitter oulike meisie met n regte goeie hart❤️ Ek het ons geselsies so baie waardeer en ek sou graag jou meer inpersoon wou sien ..
Bly asseblief die oulike mensie wat jy is x
Aww dankie 🤗❤️
anytimee × dm?🌻
Anytimeee❤ Dm my net ×
Het nie iets soos n favourite persoon nie ×❤ en ek het baie mense waarmee ek graag tyd sal spandeer
Goeie pel, niks meer nie ×
kom goed oor die weg en hys n nice mens
dm? 🙈
gaan nie deelneem nie 🙈❤
Hy weet wie hy is🤭❤
💁🏼♀️💛💫
Nopee😹💛
Yes ek doenn🙈❤
jip baie😹❤
agg, noggi eintlik nie 🙈❤
moenie wees nie 💕 ek byt nie😹
lisa coetzee
en nog baie mense x
ahhh anytimeee x
dm my net weer dat ons ietsie kan doen daaraan💕
uhmm .. daars baie x maar kannie nou aan almal dink nie🙈
whyy nott?
aww dankie ❤ glo jy is ook 😉❤
awww thankss🙈😊
dm myy?
Ahh baie oulik x ❤
Regtig bly dat ek en sy nou weer okay is x
Goeie mens 😊
van wanneer af?
Ons was nog heeltyd vriende
Hein Louw
Lené Wium
Mienke Wessels
Jeanine Rossouw
Mia Nel
en letterlik nog baie meer x maar dis die closeste van hulle almal
Gee nie so maklik my nommer uit nie x dm? dan kan ons dalk mekaar leer ken 💛
aww🙈dankie❤ dm dalk?
Want ek weet dalk nie hoe om daarop te antwoord nie en party is negatiewe qoohs x maar ek belowe ek sal van nou af probeer om almal te antwoord behalwe as dit lelike qoohs is
aww sys so oulik❤ syt bitter vinnug in my hart in gekruip en sys regtig n goeie vriendin x wil graag closer met haar word thoo x
Awwww❤ i love you too x dankie vir jou ondersteuning 💫
Sys regtig baie oulik❤️
okayy🙈 vriende? my dm is altyd oop x dan leer ons mekaar ken 💛
aww🙈 dit beteken baie x dm my asb? dan kan ons closer word 💛❤
aw dis cute van jou❤ hangaf van persoonlikheid en glad nie van ouderdom nie x
dankie🙈 dit is regtig baie nice van jou❤❤
ek doen regtig nie🙈
Aw❤
ek weet nie wie hierdie is nie, Dm? x
glo dat ek jou ook tien teen een mis x
no😂
ahh, maar ek glo jou naam het n baie mooi betekenis 😉❤
sy lyk regtig na n oulike persoon 😊 sal haar graag wil ontmoet x
Het al baie keer gese👇🏼
Hy is n baie oulike mens en hy gee baie om, hy is baie snaaks en is ook nice x
Hein, dit was baie lekker hy dans baie gemaklik x Hy is n amazing persoon en hys regtig baie oulik, hy gee baie om vir ander en ek kan my oplag vir hom😂
ek is altyd gretig om mense te ontmoet x stuur my n dm asseblief? 😊 x
aww dankie cutiee😊❤
get to know me first x 🙌🏼