profile img

Cerista de Muelenaere

Cerista

Vra my vragies :)

18 Replies

Hello ons chat al ampe 20 ure kani glo ni maa di anne losers kan ni n chat soos ek en jy hou ni !!!*

20 ure is ons RECORD! En dis net ons wat so iets kan regkry :)

Cerista replied 4079 days ago

Wie's jou besties alml in die klas ?

Danielle, Anneke, Miecke, Jasmyn ens

Cerista replied 4079 days ago

Iis daar dalk 'n ou op juw bbm in graad 8 of 9 op wiie jy 'n crush het of al gehad het _ wtse graad en watts sy naampiie ? , *

Ek het miskien al gehad ;)

Cerista replied 4079 days ago

Heyyy Rainbow jammer oor alles,,, stay awesome en love you SuperRuanRautenbach

Heyy unicorn...soryy ook! Love you :*

Cerista replied 4079 days ago

Wie's jou bestie ??

Ek het n paar besties ;) nie net een ni :p

Cerista replied 4079 days ago

Hey ons het die Record vr die langste chat ek wil se ons moet vriende bly tot ons groot is {()}

Heyy Hammy! Ons het definitief n record-chat! =D gelukkig gaan ons na die selle hoerskool toe ;)

Cerista replied 4079 days ago

Hkm het jy die stront ding begin

Stront? Watter stront??

Cerista replied 4079 days ago

What do you think is the best feeling in the world?

To be loved by someone you love ;;)

Cerista replied 4080 days ago

Wat is die stoutste ding wat jy nog ooit gedoen het?

Uuhmm laat ek dink... Ek weet ni eintelik nie :D ej

Cerista replied 4087 days ago

Heyyy,,, Rainbow stay as awesome as you are,,, ek is so bly ons is vriende... Ek weet nie wat rerig om nog te se nie maar ek love jou mwahz

Heyy Unicorn ;) love you too! Stay awesome :p

Cerista replied 4087 days ago

Hey hey my ou CeristaQ!!* bje liefe juw hoor!! Bly so cool soos jy is!! Rai wi ek is...ek in jou klas!!* xxx

Heyy,, ekt ni n idee wie jy kan wees ni :p soryy ping my asb op bbm :*

Cerista replied 4087 days ago

Wat is jou grootste secret?

Ping my en ek se jou miskien ;;)

Cerista replied 4090 days ago

Heyy Russie ;;)
Mis jou :( hoop alles gaan goed {()}
Sien jou Sondag :D !!
Jys sooooooooooooooo amazing !!!! :* x

Heyy Sussie :D baie liefe jou!! Bly soooo oulik soos wat jy iis! Kan nie wag vir ons volgende trip ni ;) love you lots

Cerista replied 4090 days ago

Hey my maiq e is baie liefe jw j is AMAZING maiq e di beste lvj !! MieckeConradie

Heyy Miecke! Bly amazing en jys perfect nes jy is :p love yoo!

Cerista replied 4090 days ago

Raai raii wie ek is :p ek is n ander spesie en bja liefies vijow :* ons het baiie funny memoriies saam !!* ;) xxx dnkii vi als vriendin ♡

Laat ek raai ,, Nicole? :p LOL tydjies saam gehad! Love you too!

Cerista replied 4091 days ago
VIEW MORE