Visit this profile later to see if your question was answered.
Heyy Shnabby :) jy owk bja mooi en rrg awesome <3 , jy mis seker nie meneer Ewalt nie ne ?
Happy 2013 ( again ) :)
6 - okay um Nicole van den Berg , Nicole Lubbe , Bernice Bekker , Bernice Bohmer , Anzelle en Rolindi en jy ?
Wie is dit ? Ek ken net 'n Nicole van den Berg ? :)
" The cold never bothered me anyway " love dai song van Demi Lovato en dit was op 'n awesome fliek "Frozen"
Ja , want ons is nog kinders :)
Hang af hoe groot my troue gaan wees :)
Ai dis nie mooi op te ignore :(
Hang af hoeveel ek wil he :p
Wie jy ? en hoekom is jy kwaad ?
Roomys :)
Ja dis Nicole van den Berg , en ons gaan net nuwe jaar saam hou :)
Nee eke weeti sorry :(
Ja :) en jy ?
Jip en jy ? :)
Uhm , I don't know and you ? :)
Nee ek kan nie net 2 of een nie , Nicole vd B , Nicole L , Abi , Anzelle , Rolindi , Kalinka , Jeanise , Rene en nog baie ander . :)
Heyy Ilka , gaan jou nog eendag sien !! Ek se jou , dankie jy ook bja awesome en beeldskoon , danki vi als #stayamazing #lvj xx
Sal julle asb nou net ophou ek wil niks meer met julle te doen he nie so backoff ! Asseblief en Dankie xx
Well , ons sal uitvind want dis nie reg om so met meisies se gevoelings te speel nie . Dis net kinderagtig .
Nee as ek hom nader as 'n kilometer aan my kry klap ek hom tot op Pluto en terug , sterkte as jy langs my of Bernice sit in die klas !!
Ja net soa , hoop jy verstaan nou mooi tussen ons 2 sal dit lyk of jy deur 'n bus getref was okay , goed ons verstaan mekaar .
Ons weet nie wie jy is nie !!
Maar ek belowe jou ek sal nie vir hulle se nie , en nou was al my advice verniet .
Nou se dit dan net vir my op bbm .
Sy is nie so 'n mens nie , en ek sal vir haar vra en vir jou se maar ek weet nie wie jy is nie . :)
Dis 'n plesier en jy moet dit try , kyk as sy en John nog nie opgebreek het teen die tyd wat skool begin nie sal ek met haar praat en vir haar vra nou wat wil sy he en ek dink eerder john sal vir my face surgery wil gee maar vertrou my hy SAL huistoe gaan met 'n skewe kop , ja en ons almal weet hy is erg oor haar maar ek meen , dis tyd om aan te beweeg dan kan my maar gaan huil vir al wat ek omgee . :)
Ag okay man , maar jy skuld my dan 'n huuuggggeee chocolate :) Stap 1: Gaan praat met haar maak nie saak of dit bbm is of dit whatsapp is of jy haar bel nie praat net met haar en leer haar ken Stap 2 : Begin elke dag met haar praat stuur vir haar in die oggend hello boodskappe en in die aand bye lekker slaap boodskappe Stap 3 : as julle mekaar nou goed ken en meer vertel het van julleself se vir haar hoe jy voel weereens dit kan bbm , whatsapp, bel of selfs 'n briefie wees. Stap 4 : As sy dieselfde oor jou voel vra haar uit maar doen dit persoonlik , sy sal baie meer van persoonlik hou , as jy skaam is dink net aan hoe baie jy van haar hou en gaan vra haar . maar maak seker sy het eers vir John gelos. Stap 5 : MOET HAAR NIE SEERMAAK NIE , verstaan ons mekaar ? :)
Wel ek moet weet wie jy is , ek kan nie net vir enige moegoe advise gee nie en ek kan dit ook nie op 'n site gee waar almal dit kan sien nie , ek's jammer mar ek wil net my maatjie oppas , en ek sal nie vir John se nie maar iemand anders sal want hulle het dit nou net gesien so okay , as jy advise soek praat met my en ek sal eers kyk of jy nie met haar gaan mors nie :)
Ek ook vreeeessssslllliiiiikkkkk ongelooflik ontelbaar infinity and beyond lief vi jou <3 #stayamazing , :)
Saam Niccaruto :)
Ja !! >:o
Dancing in the parking lot :)
Ons sal , ons gaan na Tukkies !! :)
Cornel
Kan so dink :)
Moet ek almal se ?
Nie as jy eerste doodgaan nie
Het meer as 5 :)
Definitief , en ek sal jou aan 'n klomp outjies by eldo's ook voorstel !! :)
Ons gee eers persente vir een jaar :) mar ek dink ons sal gaan fliek
Yay , ek like sad movies :) :(
Dis nie my skuld julle dak is kort nie , en ek wen amper nooit so I was just living the mood .
Eeww , dis gross mann :|
Niccaruto , liefe ju ook en hoop ook ek kan kom , ayy danki vi als #loveyou .
Ek mis ook veldskool , maar ons gaan nog een laaste keer terug , vir leierskamp , maar ek wil weer die hele graad daar he , en ja my oog was bja seer en my hart , wens ons was in selle kamer , aai mar jy het darem vir klara gehad :)
Het meer as een mal en funny friend ! :)
WAT ? Ek sal dit vir haar se maar se jy dit dan ook vir haar .
Of course , friends are there until the very end :)
Damian :)
Nie een nie !!
Ek kan ook nie wag nie ! Nee party till the sun goes down the next day !! :) #loveyou
Baie oulike couple :)
Daai een aand wat ek die waaier slaan en ek rol rond op die vloer en sy lag vir my :) was baie kwaad
Nog nie so ver gedink nie :) en jy ?
Mis jou ook baie <3
Vakansie saam Niccaruto :)
Nicole vd Berg , Bernice Bohmer , Bernice Bekker , Anzelle , Kaylene , Rolindi , Johandri , Jeanise , Kayla , Ariana , Nattie , Klara , Karli , Amber , Rene , Louise :)
Dankii vi lekar naweeki , was rrg awesome , jy bja awesome , danki vi als , as ons my pennesakkie uitpak :) love you !!
Baie :( <3
Kom praat met my , ek sal vir jou raad gee , ping my op bbm asb .
Aaa Niccaruto !! :). #9yearfriendship , love har bja bja bja en sy rrg mal en sy lyk altyd kwaai , maar sy is awesome verby
#blyawesome . :) <3
Hoekom :)
#bestie , love haar bja sy rrg bja funny en baie blond #awesome verby .
Ek het baaiiiiieeee memories :)
Ek love haar baie , leer haar net ken :)
Malste of funniest ?
Sun City :) Gold Reef City :)
Het meer as een :)
Sometimes I miss both :)
Mmm . . Tamatiesous :p
Ek weet nie wie is jy nie :)
Both :(
New Year saam Staricol en Vakansie saam Niccaruto .
Wie ?
Een van my #besties , sy rak bja vinnig kwaad , ma love haar rrg baie :) <3
Een van my #besties , love haar baie , sy rrg awesome en baie snaaks en baie blond
Ken har nie regtig so goed nie , maar sy klink baie awesome !! ;)
Mis har baie en love har bja , mis ons memories <3
Sy een van my #besties , love har bja en sy rrg baie cool , bja blond en snaaks :p
Dankii Staricol , en nee ek is nie perfek nie :)
Jy my maatjie maak my bang . Booo !! :)
Heyy Bom Chompie , jy nog 'n awesomer mens , ek gewet dis jy want ek slim *nerd* (joke) <3 lief vi ju xx
Yay :)
2 jar ouer as ek , sy is regtig baie awesome en mal , sy is my Domino en ek is haar Cheyhorsie , sy is baie random en sy kom met die snaakste goed op , sy regtig baie baie mooi en sy is net amazing , sy het altyd 'n mooi status en sy kan my dag op helder met haar woorde ek love haar baie .
My ipod :) sy is 'n mens vii my :)
Hello ♥ danki vi leke naweek was bja lekaR , miskien [ New Years ♡ ] ja nee dai memories is awesome verby , moet my net nie herinder aan die bad nie !! #lvj
Heyy Shnabby :) mis jou ook bjaaa :( ek bja lief vaR jou
Het meer as net [ een ♥ ]
Aaa my Bom Chompie !! :) eke bja lief vi ju en dankii vii alles jy rrg 'n awesome verby mensie , danki vir di lekar friendship ne :)
Both :)