Visit this profile later to see if your question was answered.
Daars meer as net 5🙈
Ek doen jha maar nie baie goed nie
Ek sal so hoop jha. Hiers my hoand lekker op n saterdag aand😂😂❤
Ek waardeer man😂
Die mense wat lojaal is teenoor my en tyd vir my maak nes ek tyd vir hulle maak. Dis baie skaars deesdae so ek koester dit x
Waardeer jou so baie❤
Eks bly jy like hom darm😂
Wie keer jou?🤷♀️
Dis oulik dankiee
Dankie man
Ek moet eerlik vir jou sê jaloesie is erger as Corona so ek bid dat jy vinnig sal herstel but in the meantime kry solank vir jou popcorn en sit saam die ander wat my so dop hou nes jy💋
Is die baie jaloesie omdat jou ou my soek of is dit omdat ek mooier as jou meisie is ?😂
?😂
goeie vriend x
al my vriende is nogals redelik langer as ek so ek kyk gereeld op na hulle😂
ken nie so iemand nie😂
Waardeer jou ongelooflik baie ❤
As ek weet wie jy is dan kan ek jou dalk sê🤷♀️
Nee ?
En wat as ek nie wil nie🤷♀️😂♥️
Chandre.dp_x
My niggie se ou?
Al my niggies is getroud😂
Kyk wie praat 😂😂❤
Voor jy my probeer uithaal gaan leer eers die regte wyse van spraak.
So as JY skrik, skrik dalk wakker.
Baie dankie dat ek so belangrik is dat jy jou tyd gevat het vir hierdie ongelooflike boodskap wys my net eks jou tyd werd so in jou oë is ek ALL THAT.
Soene 😘
Jyt my seker n rede gegee🤷♀️
En jy is ?😂
Goed om te weet ons het so baie in gemeen🙄
Ek mis jou so baie😂♥️
Van nuuskierigheid Is die tronk vol en die kerk leeg 💞
Hoekom so nuuskierig 😂
As ek geweet het wie jy is dan sou ek ook iets kon sê...maar dankie🤗
Baie dankie 🤗
Persoonlikheid 💞
Skeinheilige mense 🤦♀️
Kan seker dieselfde van jou sê😂♥️
Dankie ek waardeer x