profile img

Chandre

Chandredelange

Ask me anything you like anonymously

9 Replies

Het jy al iemand dood gemaak??

Ssshhhhhhh ?

Chandredelange replied 3109 days ago 1

Planne vir die toekoms?

Om selfstandig te raak ... maak nie saak wat dit van my gaan vat om dit te doen nie

Chandredelange replied 3139 days ago

You have unlimited money. What's the first thing you do?

Kry n groot genoeg plot/plaas dat ek enige diere kan huistoe vat en vir hulle sorg

Chandredelange replied 3150 days ago 1

Will you risk your life for someone you don't know or like?

Depends on the situation .. but yes I think I will ...

Chandredelange replied 3152 days ago

Jou opinie oor liefde?

Realiteit .. is nie altyd soos in movies nie .. maar soms een uit n miljoen keer kry jy jou sprokiesverhaal liefde .
So vir nou sal ek maar nog aanhou glo liefde is awesome ?

Chandredelange replied 3153 days ago 1

Hoe is jy so mooi? En jou fotos op instagram? watse photo editing apps gebruik jy?

Pshh dankie ?? no editor .. just instagram filters ??

Chandredelange replied 3153 days ago

Chandre? mis jou maat? Desember my NOU!*☝?? elisma_

Elisma ek mis jou net so ❤

Chandredelange replied 3187 days ago 2

Who is your favorite person and why?

Pssshh obviously Elisma ! Hoekom ? Want sys my ander bout , my sielsgenoot ... my homie ?❤

Chandredelange replied 3198 days ago 1

Klerksdorp of Hartenbos?

Al twee ? Desember maande beslis harties ♡

Chandredelange replied 3198 days ago