profile img

Chane

Chane116

??

180 Replies

Shame nout jy daai girl se hart gebreuk van vanogend ???

?? dis nie my skuld sy voel so nie ?

Chane116 replied 2097 days ago

Jys beautiful my marshmallow ?

Jys n cutie my yster ???

Chane116 replied 2097 days ago

Jou cameltoe is so mooi ♡

Heerder ou ? Wate hel ?!

Chane116 replied 2097 days ago

Jaaaaaa my marshmallow ?

Yessss my yster ?

Chane116 replied 2097 days ago

Jys soo duurbaar,❤

??

Chane116 replied 2097 days ago

Hoekom vir my dankie ?*❤

Want vriedelikheid kos niks ?

Chane116 replied 2097 days ago

Neee ek wil nie he dat jy my sien as jy nie sou belangstel nie maar dankie vir jou eerlikheid n rowwe dag van huil le nou maar voor maar dit is iets wat ek n kaans mee gevat het hoop jyt n lekker daagie verder my crush

Vir jou ook dankiie ???

Chane116 replied 2097 days ago

????????????ageneeeeeeee so jy sal nie in my belangstel even al sien jy my nie☹?

Eks jammer ?
Jy maak my soos n slegte mens klink ?

Dm my ?

Chane116 replied 2097 days ago

???interressante dag vir jou Chane maar jyt dit baie goed hanteer love you ❤❤❤

??

Chane116 replied 2097 days ago

Hahaha okay aiii arme sy maar jys mos nie judgmental oor sulke goed nie ek weet jys baie chillas??

Haha yess als chilled ?

Chane116 replied 2097 days ago

Nou hoe dan nou nou sit jy met n moeilike een sys blykbaar smoor verlief op jou maar jy bat blykbaar nie vir haar span nie ?*^????

?? dis nie n moeilike een nie ?
Eks straight en eks jammer dat sy so voel ?

Chane116 replied 2097 days ago

Sal jy dalk maybe belangstel in haar as sy n mooi persoonlikheid het en sys vir jou mooi ??^^^???

Ek bat nie ve die ander span nie ???

Chane116 replied 2097 days ago

Shoe Chane lyk my daars n mysie wat baie van jou hou ????

?? lyk my so ??

Chane116 replied 2097 days ago

Ek gaan net se my naam is Charissa en ek is smoor verlief op jou die res moet jy maar self ytvind ???happy hunting♡

Tha fuxk ??

Chane116 replied 2097 days ago

Ek mag dalk een van hulle wees xx♡??

En wie is jy dan ?

Chane116 replied 2097 days ago
VIEW MORE