Visit this profile later to see if your question was answered.
Awww danq jinne die beteken baie vir my. Dit het sommer my dag gemaak 🤍
Asb dm my wil graag weet wie die is xx
Sjoe hoor vir jou 😂
Danq ek waardeer dit hoor xx
Yess obviously 🌼
dit hang af van die vloer 🦋
ek gaan nie lieg nie maar jy het my amper gehad hoor 🤣
Dm my ek wil graag weet wie die is asb 🦋
Neee hel te jong vir sulke goed 🦋
Awww jy is so nice 🥺
Dm my??
It's the eyes for me😌
Uhmm wonder wie die kan wees 😂
Die man kort so bietjie ys 🧊😂
Neee glad nie 🦋
Weird vraag dink jy nie 🙋♀️😂
Jawww ek is letterlik so lief vir haar sy is deffies een uit n miljoen😻😻
Johannesburg 🙋♀️
Jawww neee kyk ek en die grond het n goeie verhouding ek val konstant vir hom 😉
Jy het net genoeg gese om my nuskierig te maak
Jy is meer as welkom om aan te hou niemand keer jou nie 😂
Om eerlik te wees ek ken hom nie so ek dink nie ons is nie 😂🙋♀️
Miskien miskien nie 🤷♀️
Oo hel daai is n probleem hoor 😂
Danq 😊
Yess I think it happened about like 3 times already 🙋♀️😂
Maar hoe gaan ek weet wie jy is as jy my nie message nie.. Dat ek kan weet of ek jou ken of nie😂🙋♀️
Hehe hkm voel dit vir my asof ek jou ken 🙋♀️🤣
Sjoe ek weet nie dm my dan kyk ons🙋♀️❤️
Neee ek is Chane'
Sorry ek dink jy het die vir die verkeerd persoon gestuur 🤣❤️🙋♀️
Kan jy ook vir my se want ek weet ook nie 🤣❤️
Hehehe ek weet nie eindelik nie❤️💁🏼♀️
Hou maar net nie van baklei en ongemaklike situasies nie ❤️
ek kan ook nie lank kwaad bly vir iemand nie want dan vergeet ek is moet kwaad vir hulle wees en begin net dan weer met hulle praat ❤️🤣 en meeste van die tyd as ek kwaad raak begin mense vir my lag want hulle kan my nie erinstig opneem nie ❤️😂
Waggg wie is jy 😂🤔
Sjoe ek het nou lekker gelag... Nee glad nie 😂💁🏼♀️
Eyyyy dink ek weet wie die is🤔💁🏼♀️
Danq vir die lekker naweek deffies die beste lifeguard ooit 🤫⛑️
(wink wink nudge nudge) 🤣
Ek het vir TVL gespeel 🍃
Was letterlik soos 3 weke terug daar 💁🏼♀️❤️🤣sal nou eers weer in die vakansie gaan 😊
Uhmmm ons is maar net vriende jong ❤️💁🏼♀️
Oo hel ek weet nie❤️🤣😊 Lyk my jy weet meer as wat ek doen 🤣❤️
Uhmmm op wat moet ek jelly wees 🤔🤣
En wat ever dit is ek is nie rerig die jelly tipe nie 🤣🤣
Ek het altyd n smile op my gesig🙌💁🏼♀️
Asb Dm my🙌
Danq vir die beste naweek ooit ❤️😊
Wagg wat het gebeur ek weet van niks🤫(wink wink nudge nudge) 😏😂
Neee ons is al lankal nie meer iets nie🍃
Baie baie danq ek waardeer dit baie.. Dit beteken rrg baie vir my xx 🐝❤️
Uhhmmm jaww 🤔
Ek weet nogsteeds nie wie die is nie sorry🥑Ek kyk nie rond wie lang die baan staan as ek speel nie❤️😂
Saterdag?? Wag wat gebeur saterdag??🤔🥑
Owww I'm literally speechless I really don't know how to react to this 🙈
Ek praat baie as ek om vriende is maar nie om mense wat ek nie ken nie🙌😂maar as ek jou eers beter leer ken praat ek jou ore van jou kom af glo my😅 Jy gaan wens jy het my nooit geken nie 😂🙌
Sjoe🙌wies jy tho? ❤️😂
Awwww danq ek waardeer dit baie xx❤️😊
Dm my asb will weet wie die is 😊🙌
Eyyyy neee!!! meeste oefening wat my bene in n dag kry is die skool se trappe, as ek op die 3de verdieping klas het 🤣🙌
Wowwww neeee glad nie.. hkm sal jy so dink ?
Ons het gimnastiek saam gedoen van baba tyd af tot omtrent na gr6❤️
Hkm?🙌❤️
Thank you next ❌
Oo hel as daar nie n Macdonalds in die gym is nie. Dan is dit n 99.9999% kaans dat dit nie ek was nie ❤️😂
Ek koop by enige plek met klere waarvan ek hou ❤️🙈maar koop maar meeste van die tyd by pick-and-pay clothing❤️
Jaww jawww altyd ❤️😊
Owww wowiee dis n nuwe een ❤️🙈
Miskien.. Miskien nie 🤷♀️❤️
Eyyyyy nou praat jy my taal ❤️😊
Danmmm baie danq.. Wie die? ❤️😇
Hmmmm danq...
Ek dink 🙈
Wil jy nie net graag weet nie ❤️😏
Eyyyyy 24/7 buddy ❤️hehe aggg nee my dag is gemaak ❤️😇dis nog in die kas ek gaan nou vir ons gaan haal okay ❤️😊
Gang love bruhh❤️🤙🏻
Hmmmm wies jy?? ❤️🤷♂️
Sies dis af 🌾
Ek ook ek mis amal so baie omss 🌈🥺❤️maar amper amper dan gaan ons bietjie weer kuier ❤️🌈🥺
Hmmmmm🤷♂️Eyyyy thanks I guess 🤷♂️🥀
Oww wowie danq ek waardeer dit ❤️🌈
Owwww dis is rrg so oulik xxx🥺🥺 🥀❤️
Owww woowwwie dis n nuwe een ❤️🍀
Dis my bestiiiiiieeeeeeee daai ❤️😂
Jawww ek was 🐣❤️
Awwww die is so cheesy ❤️😱
Omsss ek het dadelik geweet wie die is ❤️😱😂jy is een amazing persoonlikheid en danq dat jy altyd my geselskap hou as ek moet 3de wheel 🍃❤️jy is rrg eeen amazing vriend💥🐣
Eyyyy my barhhh ❤️🐣
Aww Baie danq wadeur dit xx❤️🥀🐥
Wie's jy ❤️🥀
Sjoe daai is n moeilike een daai ek hou van baie mense se oe 😊❤️gee my darem nog n hint 🐥❤️
Hoe gaan ek teleurgesteld wees 🥀❤️
Ons het ontmoet deur een van my vriendinne ❤️🥀
Aiii aiii maar ek sal rrg wil weet wie die is altyd nice om nuwe vriende te maak ❤️🐥
Eyyyyy ek love daai song ❤️🥀
Yasss Dm my altyd goed om nuwe vriende te maak❤️🍃🐥
Eyyyyy!! 🤫😏❤️