profile img

Chane

Chane____

?

519 Replies

Dankie vir altyd daar wees vir almal

eks altyd daar vir almal al ken ek n mens skaars💗

Chane____ replied 818 days ago

Sorry sal nie weer nie, grap net met jou

Dis beter so.

Chane____ replied 836 days ago

Al jou fotos is weg, hoe kan ek nou jou stalker wees😊

Asseblief kan jy ophou want dit is die rede hoekom ek dit afgehaal het🖕🏼

Chane____ replied 836 days ago

Foto 3 van 3 so damm oulik

thanks

Chane____ replied 843 days ago

Jy nogsteeds baie mooi

dankie.

Chane____ replied 848 days ago

Mis jou kort hare, jou so gewoond geraak 🤗

Ah dankie, dm my 🧡

Chane____ replied 869 days ago

Hey jy n mooi meisiekind 😍

Dankie x

Chane____ replied 874 days ago

Wat n k@k antwoord. As jy dit nie wil gee nie kan jy net so sê 😂

Kan jy nie n grap vat nie, dis @chane___x

Chane____ replied 882 days ago

Wats juw instagram?

Gaan soek en jy sal vind x

Chane____ replied 883 days ago

Hoekom jhy gehuil op jou story ?

Want hoekom nie, ek het gehuil want almal was so bly omdat ek nie meer n missie dra nie en almal het vir my kom sê ek lyk so oulik en alles.

Chane____ replied 890 days ago

Sal jy intimate wees met jou ou as julle lank saam is en julle is lief vir mekaar?

Hoe bedoel jy ?

Chane____ replied 904 days ago

Iemand het my eendag gevra of jy bi of Les is en hoewel ek nee gesê het dink ek dit was die begin en nee gaan jou nie sê wie ek is nie jy beteken teveel vir my om dit te verbrou

Ek is nie bi of les nie dankie, niks teen dit nie sal net nooit wees nie😹

Chane____ replied 904 days ago

Lê weer wakker en stry met myself maar het besluit eerder vriendinne as niks so gaan anoniem bly. Nooit geweet ek sal so oor n ander meisie voel nie🥰🥰

Jy sal jou droom meisie vind maar ek weet ek is nie sy nie want ek het my droom ou gevind🙈
Asseblief se my net wie jy is

Chane____ replied 906 days ago 1

Miskien eendag sal jy weet wie ek is maar nou sal dit dinge baie weird maak vir ons dink ek. Stalk jou nie sien jou net🥰🥰

Hoe bedoel jy dit gaan dinge tussen ons weird maak is ek vriende met jou ?

Chane____ replied 909 days ago

Ek weet jy het n ou en is baie happy saam en ek respekteer dit. Jammr as ek jou ongemaklik laat voel, sal ophou jou komplimenteer as jy so verkies.

Dankie baie ek waardeer.

Chane____ replied 909 days ago
VIEW MORE