Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek loveee vir Nicole, sys super fun, altyd baie nice en ek wil nie eers begin praat oor hoe mooi sy is nie. β€οΈ
Ek like nie iemand nie. π Dm my net wats so erg.
Love you more β€οΈβ€οΈβ€οΈ
Hou op hierdie vrae vra want ek gaan dit nooit antwoord nie.π
Natuurlik man π€
Jacques Geldenhuys, hys 'n vriend van my neefie.
Ja ek ken sy meisie baie goed, dis hkm ons nooit meer as vriende sal wees of enige iets van die aard nie. Nie dat dit enigsins enige iets met jou uit te waai het nie. π
Caitlinnn π±π€π€ Ek mis jou regtig baie baie meer. π€ Jy het ongelooflik mooi geword, maar jy was nog altyd. πβ€οΈ Het al gedink jyt van my vergeet π
Ek sal jou sΓͺ. Dm my net ππ«
16
Ek word 17 die 1ste September
Hi daar. ππ€
Ag, nie te sleg nie dankie. π€π«
Jys maar nuuskierig jong. π
Awhh baie dankie my love β€οΈβ€οΈ love you 30 minutes and back. β€οΈπ€ Jys so special. π€
Ag baie dankie. Waardeer dit ongelooflik baie. π€ππ
Daar is π€
Ek gaan niks lelik sΓͺ nie, al wat ek wil sΓͺ is : Ek is jammer as jy so dink en eks nog jammerder dat jy dink jyt die reg om ons te oordeel. Daars net een iemand wat so hoog is en dit is die Here.
Ekt bietjie my qoohs gaan lees van soos ek dink 2018 af, toe dink ek dis nie meer hoe ek oor 'n paar goed voel nie en ek sou baie van die vrae nou anders antwoord en toe besluit ek om dit sommer van voor af te begin. π«
Natuurlik stres ek ja. Maar die Here het 'n plan met alles. En Hy is met ons deur alles. ππ«
Nope, lankal nie meer nie. π«
π Enige iets wat jy wil weet of oor wonder man π€