profile img

Chane

Chaneford8

Ask me anything thats on your mind

240 Replies

Chané ....

Ja ?

Chaneford8 replied 2607 days ago

jys soooo die hot een ny love ???????love you

Hoor nou weer my $exy???? love u 2 ❤❤❤

Chaneford8 replied 2612 days ago

jys die mooi een tussen jou en chappies mooiste ???

Ja ongelukkig is ek di mooi een en hy die hot een ?❤

Chaneford8 replied 2617 days ago

Wie was jou boyfrend voor chappies

Ek het net stukkies gehad voor chappies

Chaneford8 replied 2637 days ago

Jy is my rolmodel?

Aww dis oulik

Chaneford8 replied 2638 days ago

Jou lyf?? myy good fckkk
Jys poes mooi❤❤

Haha okayyy
DanQi?

Chaneford8 replied 2638 days ago

Jou lyf lyk so hot veral in daai blom hemie wat op jou story was ek meen joh jou ou is geseënd ek hoop hy weet dit??

DanQii??
En eks di lucky een tussen ons❤

Chaneford8 replied 2638 days ago

hou jy van iemand en wats sy naam

Ja ek doen ?
❤Chappies❤

Chaneford8 replied 2642 days ago

Hoe het chappies jou uitgevra

Ek was na sy huis toe gewees want ons het uitgegaan die aand en toe ek daar by sy huis aan kom het hy met n groot bos blomme en ballone en die mooiste geskenk (horlosie en n bracelette) uitgeloop toe vra hy my of ek sy meisie sal wees?❤

Chaneford8 replied 2650 days ago

my lewe sonder jou maak nie sin nie eks bly jys in my lewe want jy gee my n reede om op te staan in die ogend love you my love ???

Awww my lovie danQii vir dit dis baie oulik ❤ jys my rede om gelukkig te wees jys die beste ??❤

Chaneford8 replied 2655 days ago

MOOISTE SEUNS IN JOU GRAAD

Eks nie seker nie ☄

Chaneford8 replied 2655 days ago

Jy is iemand besonders x
Soos ek ken nie iemand wat jou nie like nie
En as daar mense is is hulle jaloers

Awww baie danQii?

Chaneford8 replied 2663 days ago

Uit al die sterre in die nag lug vang my oog jou helder glimlag want donker tye beter maak ?

Jmr weni wi di is ni ??

Chaneford8 replied 2663 days ago

Is jy single ?
Want ek wil met jou mingle?

Nee ek is nie ?

Chaneford8 replied 2663 days ago

Single ?

Nee?

Chaneford8 replied 2663 days ago
VIEW MORE