profile img

Chanelle

Chanelle_since

Ask me anything???

67 Replies

sl j hm terug wl he

As jy graag wil weet dm

Chanelle_since replied 1573 days ago

Hkm is jy en Ivan opgebreek?

N besluit was saam gemaak as jy meer wil weet dm

Chanelle_since replied 1577 days ago

sien j kans vr n verhouding

Nie rrg nu opi stadium nie eks te besig en ook wee te bangπŸ’β€β™€οΈπŸ˜Œdm..

Chanelle_since replied 1590 days ago

jy is oulik

Agg dankii hoor😌

Chanelle_since replied 1599 days ago

Hoekom is jy so lastig met als wat jy te doen het , soms is dit to much , ay. πŸ˜‚πŸ˜‚

Aggg sorryyy hoor πŸ˜‚πŸ˜‰as dit to much is ay not my problem πŸ˜‚

Chanelle_since replied 1603 days ago

Koffie?πŸ˜‡πŸ€·πŸΌβ€β™‚οΈ

Haha liewerste roomys πŸ€·β€β™€οΈπŸ˜‚

Chanelle_since replied 1604 days ago

jy gaan altyd uit jou pad uit om almal gelukkig te hou ek hoop jy het n lekker dag.

Aaw danki ek het sover hoop jyt ook n lka dagg

Chanelle_since replied 1604 days ago

My oggend begin met n gedagte oor jou en my laaste gedagtes dink ek oor jou 24uu 7 dae n week dink ek aan jou jys n besonderse meisie en ek sal vir ewig na jou kan staar en steeds sal dit nie genoeg wees nie

Speachless... Jys bja sweet dankii soos net wow

Chanelle_since replied 1605 days ago

jy is n stunning meisie en jy verdien net die beste

Aaawww dankiii wi ever jyy is wardeer dit vreeslik 😌

Chanelle_since replied 1605 days ago

Jy is my trouvrou jy weet dit net nog nie

Haha okys en wi jyy

Chanelle_since replied 1616 days ago

Mooiste mens wat ek ken, binne en buite ❀️

Aawhh dnki weni wi jy presies is nie mar wardeer vijuw?

Chanelle_since replied 2278 days ago

Jys n vrek oulike mensie. Bly altyd so cool hoor. ?!!!

Ag dankie bja hoor ek wardeer dit ?

Chanelle_since replied 2327 days ago

Wat dink jy van Wiehan Kruger???

Hys di beste vriend waarvoor ek kon vra?

Chanelle_since replied 2364 days ago

Oh wow , you are gorgeous

Awh thx ?

Chanelle_since replied 2372 days ago

Just wow

Awwh thx ??

Chanelle_since replied 2387 days ago
VIEW MORE