Visit this profile later to see if your question was answered.
Oraaait ??
Altyd ja
15 Julie ?
Sê net ? Dis nie so erg nie x
Nee ek wil regtig ???
Au pair vir n jaar ??
Ja party mense het regtig net geen respek nie, ma ag wel ?? Eerlikwaar hoop ek ook so, want ouens met baie respek is baie skaars deesdae en my ou hoef nie langer as ek te wees nie, net min of meer dieselfde, ma ek gaan nou nie afbuk om hom te soen nie vang? ? Ma ja, ek wil weet wie jy is, so asb dm my ? x
Daars way meer as 10 ? Maar vir nou kom ons sê net - 18 dae ??
Dis nie te sê ek is nie ? , teensy ons al ontmoet het en jy dit weet ☝?️ Maar baie dankie tho ? X
Okay ?
Anything that's a little romantic and a lot of fun ????
Thank you ? xx
My friends and family ❤️
Uh no, never ??
Aan beweeg van wat af? Ons was nooit iets nie so daars niks of van aan te beweeg nie ? Ons is pelle, dis dit. ??
Ongelukkig ja ? x
Okies ?? en n sht style .
1. Laaank
2. Gee nogal baie om
3. Het sy oomblike
4. Sy manier van dans is baie uniek
5. Gee altyd geld as hy dronk is
6. Hy het iets soos wp ringbal
7. Mens weet nooit of hy n meisie het nie
8. Hy doen altyd een of ander accent
9. Goeie style
10. Hy het seker die meeste skoene ooit want hy het elke dag n ander paar aan
11. SA kak prater
12. Baby G is sy slaaf
Ken nie n rigard wessels nie .
Het ek n boyfriend? ? Asb stel my voor, want sover ek weet het ek nie een nie ?
1. Beslis n alkoholis ??
2. Praat teveel in klas
3. Sy ma is mooi
4. Hy kuier lekker
5. Ons watergat missions is tops
6. Hy is glad nie light weight nie
7. Rondtes
8. Good looking
9. Nooit geweet hy kan rugby speel nie ☝?️
10. Tune my 24/7
11. Ek is permanent in die sht by hom
12. Dans lekker ??
Thank you ? xx
Beslis ja ?
Girls : Charne, Kyla, my sister Cherri-lee
Guys : Schalk, Callie
and many more close friends (guys and girls)
Dis weer sulke tyd ja ???
1.79/1.8 ??
Jy weet ?
Aaaah my coussie ?
1. Hys n sick mens
2. Mense behandel hom nie soos hulle moet nie
3. Hy verdien beter
4. Van genoot ??
5. Love sy musiek smaak
6. Sy schonenburgh huis is so mooi
7. Alkoholis
8. Speel goed golf
9. Hy het Van Zyl voete ??
10. Sagte hart ?
11. Hy drink ma hy mag nie
12. Hy ry n $exy kar ?
Snaaks ? CHANELL ?
Ek weet nie ?
Dit gaan okay, ons is nie weer 10 nie nee, maar dis nie sy skuld nie . Dis baie complicated ?
No ?
Letting go .
Jy praat seker van jouself neh? ? Dankie babe, soveel tyd en liefde vir jou ?❤️
Hmm, ken ek jou? ?
Dis moeilik ? Maar ek verkies om shots te vat terwyl ek squat ??
Eks oor dit . ?? Het nie bedoel om haar naam sleg te maak nie, ma die wiel moes een of ander tyd draai . So ja, sal ma een of ander tyd verskoning gaan vra . ??
1. Veeery nice ??
2. Mooi
3. Lank
4. Dans baie lekker ??
5. Lyk altyd asof hy uit n magazine uit geklim het ?
Looove hom ☝?️ Hy dink hys lelik maar hys verkeerd . Hys n flippen lekker mens ?? En hy raak stadig maar seker n alkoholis ?
Hmm..
1. Love sy style ?
2. Lekker lank
3. Mooi
4. Kuier baie lekker ??
5. Like sy broer ?
Eks oppad ❤️
Kan nie onthou dat ek jou opinie gevra het nie ?
Not that great .
Uhmmm dit hang maar af hoe jy dit opvat ?
Dankie ☝?️ Het ons mekaar al iewers gesien ??
Ah , baie dankie, beteken so baie ❤️
Eks mos kla vervang ✋?
????
Hmm, dankie ? Ma dis net vet ?
Wat kyk jy?
Wat sê jy? Ek drink en bestuur nie vir n moer nie .
Life happened
En wat sê die post van jou?
As jy so graag wil kan jy probeer ?
1. Lank
2. Ryk
3. Gaan vinnig deur die meisies
4. Lank
5. Gaan volgende jaar suffer op die oakdale toer
6. Nice style
7. Eintelik 25
8. Soek altyd vir kak
8. Lank
9. Steel shareboxes by mcds
10. Decent ou
11. Gee actaully om oor party dinge (nooit so gedink nie)
12. Lank
Hoekom worry jy?
Dankie ?
Ek en schalk was 10/10 nou so 2/10 en ek en janno seker so 7/10
As jy so sê
Mag mens nie net vriende wees nie?
Ekt nie n probleem met haar nie ?
Sy wil my laat sleg klink om die bietjie aandag wat sy kry van haar af te haal ??
Mooiste ouens ??
Nie een nie? ?
1. fckboy
2. Lekker plaas
3. Love sy familie
4. Goeie tye saam
5. My geditch in Thailand
6. Verslaaf aan trance
7. Mooi
8. Was lank saam
9. Vriendinne het hom gehad (seconds)
10. Verdwyn gedurig
Loosing my friends and family ❤️ Not someone specific .
Weet wie sy is, ma dis ook maar dit ?
Is jy?
NYC with Charne ???
That's not really my thing, so no I don't ? But thanks a lot ??
Beslis nie ????
1. Ken haar baaie lank
2. Syt al swart gegaan
3. Haar ouers weet van niks
4. Sys baie anders vandat sy en Tonie saam is
5. She changed for the better
6. Sy lyk soos Karlien v Jaarsveld
Nie so baie om oor haar te sê nie ?
1. Dis way teveel werk
2. Mens kan nogal lekker gorrel
3. Dis nogals baie algemene kennis (waarvan ek nie baie het nie ?)
4. Ek gaan seker nie te great doen nie
5. Ons besigheids Juf kuier in die bos
1. Flippen cute
2. So blassss
3. Body goals ?
4. Kan maar as haar uber klasifeer
5. Sy ry perd
6. Syt so mooi gelyk by mxafskeid
7. Mal oor ha
8. In n kort tyd het ons baie close geraak
9. Ouens moet ophou om met ha te mors ☝?️
10. Vrydag gaan sy vir die eerste leer saam my en Charne skud ??
11. Love hulle nuwe flat
Dis al ?
Net jy dink so, ma baie dankie ?
1. Roos doos
2. Alkoholis
3. Maak my onmenslik kwaad
4. Flippen lief vir haar❤️
5. Skuld my nog n bday persent
6. Het wat teveel geld
7. Ek skuld haar 2 chicken pies
8. Baie respek vir haar☝?️
9. Praat altyd haar mond verby saam my ?
10. Sys bang om saam my te ry en dink altyd sy gaan dood gaan
11. Kuier teveel
12. Flippen special mens ?
1 . Legend
2 . My leer rap luister
3 . Raak bang as hy saam my ry
4 . Maak my soms super deurmekaar
5 . Nice style
6 . Spot my oor baie dinge
7 . Dink hy is slim
8 . Gebruik my ou take en doen dan flippen goed
9 . Kan seker golf speel
10 . Bank permanent mnr Louw se klas
11 . Besoek gereeld die skoolhoof
12 . Sy personal uber
En wie is jy nogal? ? Ons sal ma moet sien ?
Annemé Strydom
1. Beaut
2. 13jaar vriendskap going strong
3. Goed in netbal
4.'n staatmaker
5. Goeie driver
6. Kan lekker drink
7. Bitter verlief op schalk
8. Baie tyd en liefde vir haar
9. Own my altyd in bio
10. Speel al in dieselfde netbal span vir die afgelope 12 jaar
Dis dit . ?
Altyd n plesier ?
Nie waar nie, maar dankie nogsteeds ???
Ek wil sy lekker spekbout braai ?
Nie eintelik nie ?
Nee
Dankie ?
Umm ?
Amerika
Sal my lipstick vir jou leen ?
Het jy al ooit saam my gery? ? Twyfel dan of jy opi lang pad saam my sal wil wees . Ma anders sins, naah ???