profile img

Chanique Ryan

Chanique17

Ask me anything you like anonymously

22 Replies

Hi $exy selfie qeeun

????

Chanique17 replied 2853 days ago

Ek is lief vir jou. ❤
#visagieonthefloor.

Al die ouens val vir my ??? Eks lief vir jou ❤️❤️

Chanique17 replied 2853 days ago

Nini ek is lief vir jou en dankie dat jy na my toe kom enigetyd❤ jy is 'n naas mens
Xx

Jys die naaste mens ooit (aan my hart) ? dankie dat ek my tandeborsel by julle huis kan los. En my handdoek. En my kussing. ?❤

Chanique17 replied 2948 days ago

What is something that actually offends you?

Basies enige iets negatief wat ek met myself kan assosieer ?

Chanique17 replied 2952 days ago

Hoeveel oorbel gaaitjies het jy in een oor ? ?

2 ,kry Desember my 3de ?

Chanique17 replied 3024 days ago

What is the best piece of advice you've ever gotten?

Dink dom in gelet. Moenie te tegnies wees nie. ☝

Chanique17 replied 3024 days ago

Ek en jy ? HP

Ons ?
... Wie is ons ? ?

Chanique17 replied 3025 days ago 1

Hoe lank jy en eben al saam ? ?

2 maande baby ??
Grap. Ons is nie saam nie.

Chanique17 replied 3025 days ago

Senou my finger gly ? Wie vra wie se nr ?

Die een wat die lekkerste koffie maak wen die ander een se nommer ??

Chanique17 replied 3026 days ago

Name the initals of your crush ?

Ahh nee ?✋

Chanique17 replied 3026 days ago

Eder iemand ouer as jy of dieselfde ouderdom ??

My ouderdom tot 2 jaar ouer. Maar nie jonger as my ouderdom nie ?

Chanique17 replied 3026 days ago

Is jy seker van jou feite ?Het jy dalk gevoelens vir hom???

1. Ja ☝ 2. Nee ?

Chanique17 replied 3027 days ago

Het jy en Eben van Wyk iets aan want jy het gisteraand heeltyd met hom gedans??

Ons is baie close ? maar nee ons het NIE iets aan NIE ?

Chanique17 replied 3027 days ago

Babesss. Jys te purdyy vir my lewe. Teveel liefdee marilu.x

Jys my gunsteling mens en ek verlang verskriklik ? 22oktober ?. Te veel liefde

Chanique17 replied 3028 days ago

Your any guys dream girl ?

Aaawh ?☺

Chanique17 replied 3029 days ago
VIEW MORE