Visit this profile later to see if your question was answered.
Baie dankie ek waardeer rerig baie😊❤
Want ek het besef ek verdien BAIE beter😉
🥺Aaww dis adorable dat jy jou naam moet weg steek en my dit vra🙀Maar ek gaan jou eerlik antw🤩Want eerlikwaar warrie ek nie wat iemand se daarvan nie dit is mos op die ou einde hoe EK daaroor voel en nie enige iemand buite die verhouding nie en om jou vraag te antw want ek raak gesien wat ek rerig verdien teenoor wat ek gehad het😉
🤩Ag dankie man ek waardeer🥳ek hou van jou energie😋
Jys 100% reg😌🙏🏼Ek het besef wat ek verdien want hy was nie iets wat ek nodig gehad het nie🥺eks so bly iemand kan dit raak sien🙀
Aaww eks so bly iemand kon daia gedeelte raak sien🙏🏼🥺jys n ster🌟
Neee jy se dit verkeerd😂
Dis lang broek poephol😂😂😂
Maar nee ek dra nie rerig lank broeke nie
Skies jong🙈eks redelik besig maar stalker much🤷🏻♀️🙈😅
Dankie ek waardeer 🙈
Watter vrae ? ek antw alles ?????
Dalk is dit jou dom foon wat nie die vrae deur stuur nie🤷🏻♀️want ek het alles geantw
Dan wat😋😋🤷🏻♀️
Aaw🙈
Wies jy🤷🏻♀️
Aawww🥰🥰dankie x
Is vriende 🥳😉
Wate dit is dit soos n skee pants?😂😂
Aangesien ek nie eers weet wat dit is nie dra ek dit sekerlik nie
Vra maar💁♀️
Ok cool
Mmm wat van ons ?💁♀️😋
Then we can't be friends 😌
Kan jy braai broodjies maak😂😂😂😂
Tell my something first....
Thanks🦋
Yes skiet hulle😉
I turned 18 today 🙋🏻♀️🥳
Is beste vriende yes😋😏
Aaww liefste dankie ❤❤🥰
Ek beskou nie myself nie😂
Maar eks effens n btch😋
Nee ek joke eks rustig x
Baie dankie 🤗
Aaww baie dankie 🤗
Wel ek kyk nog maar my 2 grootste opsies is
Tuks of Arros☺️
Jy sali weeti🤷♀️😉
Baie dankie 😌
Heyy😏😏ek sal vir jou sommer n hele slaai maak
Dalk☺️dalk nie🤷♀️
Dm my
Wil graag onderwys gaan studeer😌
Baie dankie ek waardeer ☺️
Heinrich 😌
maby😏but not yours tho🤷♀️
Eerlikwaar ja😌
Dis nooit lekker nie maar mens sien altyd eers raak wat jy werklik verdien na die tyd...
En hoe die persoon teenoor jou op tree nadat julle uit is wys vir jou werklik hulle ware gevoelens teenoor jou...in my opinie hang dit alles eintlik af van dit (die manier hoe hul optree na die tyd) Want liefde maak n mens blind en soms moet jy net "forget what you feel and remember what yiu deserve"
En mens leer defenetief uit dit uit
Aaw die is bietjie harsh gese🥴
Uum ja mens verdien soms nie goed waardeer mens gaan nie💁♀️😢
Maar op die ou einde sal ons maar sien wie se lost dit nou maar eintlik was...😌
❤😢🥴ek kort jou
Meisie bestie of seuntjie bestie😊😊💁♀️
Seuntjie bestie😊
Marco
Meisie bestie
Allyssa 😊
Die naweek 💁♀️😊❤
Baie dankie ☺️
Aaw dis te oulik😌
Maar... sal rerig graag eers wil weet wats jou naam voordat ons net op n date kan gaan...
So dm my💁♀️
nou maar wat kan ek se princess Fiona (van die movie shrek) kort ook haar oomlik to Shine😏
Nee dis n grappie🤗baie dankie ek waardeer🥺
😗droog maar die lippies af☺️
😌ek weet sommer wie die is kom die naweek na my toe en se vir stevie ek sak vir hom ook tee maak😊😊❤
😂my magtig eks nie n skakellaar nie
Yayy ja dans dit die groot 18🥳
Aaww baie dankie ek waardeer dit rerig baie😋
Van my vriende
My vriendinne
My ouers
My hond🤗
Ag baie dankie uum dm/WhatsApp of se my net ek sal nie jou kop ag byt nie🙈
Aaw this is so sweet thanks
Enigste rede hkm ek nie my dm's antwoord nie want ek het letterlik al siek goed gekry even op Qooh-me stuur ouens vir my siek goed wat ek nie antwoord nie
So as mens my anders kan bewys dan het ek nie n probleem om vriende te wees nie
Maar 99% van die tyd is dit iets leliks so dis die regte rede hkm ek nie dm's antw nie
Eks nie jou nigga nie🤔
Moet nie so buk nie prême is duur...
Dit is vir my die ongeskukste ding wat n ou vir n meisie kan se🤢
Dis baie laag🤷♀️
Oor my hond😃👌
😌nee ek is eerlik
Ek weet eintlik nie wat was sy presiese rede hkm ons uit is nie🤷♀️
So as ek eendag uit vind sal ek jou se😉
Want dinge het net nie uit gewerk tussen ek en him nie😌ons het te veel vas gesit oor nonsense
Aaww ek sal se ily 2 maarrr ek weet nie wie dit is nie❤😅
Ek nie n probleem om vriende te maak nie ek love dit😋
Ek antw net amper nooit my dm's nie jy kan my dm😋
😻asb ja
Ja redelik ek geniet dit rerig baie😋🤗
Aaww baie dankie ja baie mense verdien nie wat ander mense aan hul doen nie😌😌maar die Here het n rede vir alles
Baie dankie 😋
3 jaar ouer😌want vir nou is ek op skool
En ek lyk klaar asof ek 13 is want eks baie kort😂
Maar ouderdom is nie so erg vir my nie dit hang af hoe baie julle van mekaar hou maar n volwasse ou is eintlik vir my beter😋
Maar nou nie soos 5 jaar ouer as ek nie dis bietjie erg😂
Wel 1stens hierdie is bietjie ietsie anders jy het klaar my aandag😂🙈
Uumm doen iets wat ek nie sal verwag nie ?
Skryf vir my n briefie en sit hom in my loker😏😉
Ken ek jou ?😂
Mmm iemand is geintreseerd 😋
Maar dis my geheim☺️dalk,dalk nie
Aaww baie dankie 🥺
Aawww ek dink ek weet wie die is🥰🥰
Ek waardeer jou😊😊😻SUPER BAIE jys spesiaal
Ag moederr🥺🥺😂
Jys oulik baie dankie ek waardeer
Hey wie weet🤷♀️Dalk het ek super powers
Dinge het net nie uit gewerk nie🥺
Aaw baie dankie vat dit maar dag vir dag maar die Here het sy redes vir alles
Goed dan😏😏Laat ons reel
9 maande
Ooh jitteee uummmmmm se my eers dalk wats jou naam dan kan ons n plan maak😂
Aaww die is so cute🙈🙈dm my ?🤗
Aaww baie dankie ek waardeer 🥰🤗