Visit this profile later to see if your question was answered.
- Snaaks(of ek dink ek is?).
- Caring.
- Vasberade.
- Positief.
- Sag.
Jy hou van olywe, ek hou van olywe.
Match made in heaven.
Love you my Noah.❤️??♀️
Dankie?
Uhm nee daai eyeshadow is bietjie duur ek verkies maar iets soos Revlon.
Seker nou weer iets soos Kurt Darren maar ek weet nie??
Die dag wat die eerste mense op die maan was maar net die jaar 2001?? Google it.
Ek het net nie iets om te post nie?
Behalwe as ek loop?? dan dink frons ek en dan lyk dit asof ek niemand like nie. Maar dankie ek waardeer nie. ?
Gossip and two faced people, oh and the lack of sleep?
Hoe?!? ekt letterlik niemand so ek mag seker saam my vriende uithang? Of is dit n sonde?
Ek waardeer dit❤️? Message my bietjie.✨
Jaws... now have a fear of water I can’t see the bottom of and can’t wash my face in a sink?
Sleeping for 2 days straight??? jk. That was second.
Probably forgiving someone I never thought I would
•Be more Chilled
•Focus more on school
•Exercise more
•Balance going out more with school
•Putting God first.
•Saving money
Fokofpolisiekar en Die Heuwels Fantasties??
Liedjie* eks jammer maar dit pla my?? don’t take it personally.
Uhm ek luister nie regtig afrikaans nie maar dis tien teen een iets van FPK of DHF.
“Nee jammer ek het nie WhatsApp nie”????
WhatsApp my dan reël ons iets??
?????
?❤️????✨??☺️??♀️??♀️???
iPhone 7??
Dis nie eintlik my nommer nie, my ma betaal die kontrak so soek jy my ma se nommer??
O my siel!!! Want mense moet REG SPEL!!!
Dis al wat ons wil he!??
Was eintlik n baie suksesvolle jaar oor die algemeen net so hier en daar hartseer tye gewees maar meestal was dit n goeie jaar. Het baie bereik en gedoen.
Ja, maar nie goed nie??
Ek is 16??✨
?????ag JY!!!! Jinne!? die hoeveelheid keer wat ek jou iets wil aan doen raak nou te veel??
sht happend?✨
Joh!? uhm ek dink eks n cancer.
2 jaar.✨??
There’s a lot but oldies it would definitely be Stand By Me-Ben E. King
and new it would probably be
Never Let You Go-Kygo, John Newman.
Ek is in Tuine!??
dit*
En uhm dan lyk dit maar los? Pla my nie. Seuns vriende is die beste so kom oor dit asseblief.???
Dm my. Of WhatsApp as jy my nommer het dan se ek jou???
Fanie is n nickname wat ons gegee het vir iemand? That’s all you need to know??
Oud genoeg!!? ek grap, eks 16!!
Wth! Okay? Dankie???
Lukas 12! Die hele Lukas 12!