Visit this profile later to see if your question was answered.
Hey youu β¨
Nee ek het nie ππ«
Soet π
Heyy πΈ
Nee π skool is belangriker
Nee ek het geen pille gebruik nie.
SΓͺ jy net wanneer π dan gaan ons π
Haha , dnqi ... DM my ππ€·πΌββοΈ
Ek gaan in Pretoria studeer βοΈ
Is beter vir my ma π€πΌ
Ons trek Augustus se kant.. en ek maak skool klaar in bloem π€πΌπ
Pretoria
Gee dit vir die kinders wat niks het nie ππ
Jy doen nie π
Ja π
Bitter baie ππ»
Baie baie dankie πΌπ€πΌ
Hy is in n kar omgeluk oorlede πx
Beter than I thought I would π I have my days and moments but yeah πΌ
Net wat jy wil he om te eet π€·πΌββοΈ
Nee trek glad nie meer bloem toe nie π
Familie π€πΌπΌ
Oefeninge gaan baie great... well ek wat n beter en gesonde leefstyl lewe motivate my π€πΌ
Altwee is ewe lekker..
skool gaan moet ek skool klere aantrek en ander redes ook
Lockdown homeschool kan ek lyk soos ek lyk en net als op my eie tyd doen π€πΌπ
As ek meer doen sal ek meer op sit πx en as daar meer challenges is sal ek ook meer doen ππ
Ek sal probeer jaa
Yes I do
Well - Eet gesond , drink baie water , kry genoeg slaap in en oefen 2 keer n dag
As jy my dm sal ek vir jou stuur
Baie ekstra werk , en net nog meer werk , baie spiere seer van oefen maar verder gaan dit altyd goed
As die hele lockdown verby is ππ sal ek versekr n plan moet maak om te kom ππ
Baie dankie x ek waardeur diit baie ...π
Jaa ek sien soo uit π dit gaan soo great experience wees vir almal , en een GROOT party .. dit gaan net wonderlik wees om nuwe mense te ontmoet.
Jip π
Well , soos ek weet hy baie vinnag iemand kry en soos binne n week iemamd.. was daai meisie nog heeltyd daar
If your ex started dating/seeing to someone right after you broke up with that meand the other person was there the whole time
Dankie dankie ππ
Hehehe x
Agg ja wat , hulle cheat want jy was nie genoeg vir hulle nie
Slaap
Netflix
Nou en dan huiswerk
En dan nog slaap
In Lynnwood
Jaa ek gaan in die koshuis bly
Het jy al ooit gehoor van vergewe 70x7 keer ?
Indien nie , gaan lees Matteus 18:21-35 ππΌβοΈ
Ek is nie meer volgende jaar ini skool nie .. π€·πΌββοΈ
Ek is al terug by die skool
Ek en hy PRAAT NIE .. jy verbeel jou dat ons praat π
Niks dis my laptop wat gebreek het πππΌ
Jip ?
Nee eers volgende jaar
Blue π
Sushi π£
Not sure
What if I never get over you - Lady AntebellumπΆ
The last song π
Probably Jeffries bay of Thabazimbi πΎπ
Nee ππ ek nou gefokus op my skool werk π
Nee
If your ex blocks you , you know you won π
Ek lankal aanbeweeg π x - en baie dankie β’
Oky goed dan ππ- baie snaaks
My glad nie jaloers gemaak nie - ek net besef wie hy werklik is π
β’Heeltyd gekuier - belowe hy gaan nie meer so baie nie
β’Tag ander meisie die heeltyd
β’My belowe hy praat nie met ander meisies nie - 2dae later sit hy n stat op van die girl
β’My belowe hy sal iets nie weer doen nie - bly dit oor en oor doen
β’Die aand wat ons gekuier het [na 3 weke wat ons uit is - steeds gepraat] het hy my gese hy is nog lief vir my en als - die dag daarna post hy n foto van n ander meisie met n mooi quote oor haar , en op sy status heeltyd fotos van haar
β’Bly beloftes maak en bly dit breek
Daar nog baiie meer
In drank , icetea .. and we went shopping for clothes
Yesπ€·πΌββοΈ
Hy kon my blykbaar nie vertrou nie π - maar dit is actually anders om , ek kan hom GLADNIE vertrou nie π
Neee ππ
Well .. ek het hom weer n kaans gegee , en dit nie uit gewerk weer eens soos wat hy belowe het nie π soo ek weet nie - sal sien , soos ek nou voel dalk nee π
πππππ- ongelooflik snaak .. nee ek doen nie , bly jy dink so πππππππ
Oky ek in Zambia skool gegaan vir 3jaar en hulle skoolwerk is nie op standaard nie .. toe wou my ouers my graad 4 toe stuur maar in SA in βn privaat skool π toe se hulle maar soos my akademiese standaarde is nie soos op hul vlak nie .. toe doen ek graad 3 oor ππ
Oky ma ek gaan nie hierop vertel nie π
Ek wil skoonheids gaan studeer [somatology]
Nee nee π dit n langstorie hkm ek nie is nie π ma baiie dankiie ππ€
Okyy nee goed π dm my ma π€«π
Nee ek gaan die jaar op die boot .. en ja ek is die jaar eers matriek π
Dit was βn fees π»
Nee nee ons niks , net vriende ππΌ
Net n vriend ..
Op die oomblik wag ek nog vir die een π
Dis nie so maklik soos wat mens dink nie ..
Nee nee , ek dink nie ek moet so iets hier op vertel nie ππ€·πΌββοΈ
Ja ek het al πππ -baie weird
Vir die 2de keur nee π
Thanx π
Die feit dat hy altyd met my grappies gemaak het π
Hulle het beide baie vir my om gegee , als gedoen om my gelukkig te sien , my altyd laat lag en smile , hulle het bair moeite gedoen en uit hul pad uit gegaan om by my te wees. Hulle was verskillende, baie.
Well daar is twee ..
die een is iemand waarmee ek in 2016 uit gegaan het .. en die ander een is die een waarmee ek die jaar uit gegaan het
Uuh no -WTF
Ek weet nie wie jy is nie so nee ππ€·πΌββοΈ
Klink na n plan ππ
Uhm nee hoor π jaa ek het al !
Yes I have been
Ek gese ek gaan nie se nie π Dm my dan praat ons
Neee , ek kan dit nie se nie ππ
Ek sal probeer β’ ma belowe niks π
Is reg π
Jaja π ek dink dit is ma my keuse
Hehe , ja ek fokus al lank op die toekoms π en nee ek het nou niemamd ini oog nie , en geen liefdes lewe πππ
Ek het 2 keuses stellenbosch en pretoria ..
Nee ek het nie nog feelings nie π so ek sali terug gaan nie
Afstand
Gee nie my nmr net uit nie π€·πΌββοΈπ soorryy
βn Lang rukkie π
Tnxx π
Nee ek het nog nie π€·πΌββοΈπ
chantenique_barnard0612
Ja .. maar nog net 1 keer
Ek drink soms ja ..