Chanzelle Swart
Chanzelle07xx
316
Replies
Was jy in Overkruin
Oo nee
Jy en Duard?
Waar kom jy daaraan?
Are u in a relationship???
Not really
is jy en jacques nou saam
Nope
Saam Wie is jy ??
Saam niemand
Sal jyy vir ñ matriek ou gaan??
Onwaarskynlik
Jacques vok jou romd
Hoe kan hy dit doen as ons vriende is?
Wat het ooit gebeur met jou en krizel?? julle was my inspirasie
En ek dink julle moet beste vriendinne wees wamt julle is goals en pas saam as sussies kan n mens sê?
Baie dankie, ek stem ❤️
jy en jacque alweer saam?
Nee
Jy en Krizel is my faavvv❤❤Jy is goals?-hes
Dankie fav ❤️
Is jy en krizel nog so close?
??♀️
Jys flawless meisie ' meisie ?. . .
Dankie baie ❤️
jy en krizel lyk nie meer so close nie
??Oo
Regtig?? watter ou??
Huh ?
The Internet goes down, suddenly, and forever. What do you do?
Eat?
Hoe baie kos eet jy per dag?
te veel
Bleikbaar is noodles ongesond
Oh ja dis hoekom ek dit een x ???
Stysel
Ek haat dit wanneer mense by my huis kom en vra of ons n badkamer het x dan is dit net van neee ons gebruik ons tuin ?
????kindt
My house is for sale?
Wil jy hom dalk koop☀️??♀️
Eks arm dude
My horlosie vertel tyd maar hy se dis nou eers 11:11 x
Is dit reg?
18:51
My naam is krizel
Kan ek jou iets vertel
My nommer is 071 jy het die res - kan jy my bel
Ekt nie genoeg airtime
Imagen dragons is lit ????
Ya know it
Agter op my water bottel staan x
Hy bevat :
Ca,Mg,Na,K,Ci,SO
? Leer jou periodieke tabel lozer
Uhmmmmm??
Ek gaan nou net random goed se ?
Keep it coming ??
Krizel iz cool neh.
Damn jys lucky
Sys die lucky een?
My kop pyn alweer x ??
Shame
Cotton on roep ons ??❤️
I’ll meet ya there
Hoe kan jy melk drink ????????
Hoe kan jy nie?
Ons het dieselfde baadjies
Raai wie is ek ??♀️?
My weirdo❤️??
Asseblief kom kuier ??
Jys die een wat ver weg is
Is daar n rede hoekom ek konstant honger is ?
Me got them same prob
My keel maak op die oomblik daai weird sounds ???
Coke
Kan jy asb jou qoohs antwoord
Nee
Die wereld binne my ??
Daai is ons songggg x ?
Love it?
Ba humble
Sit down little kiddd ☀️??
Hmm mmm
first things first
Japs jys reg dit believer ??
I’m fired up??
Wat dink jy vam Marco ek Krizel
Wel
Hys mooi
Sys mooi
Saam is hulle baie mooi
Thunder, thunder ⚡️
Hoop die liedjie sit in jou kop vas x ?
Loser ?
Dankie dat ek noot my koffie by julle kan drink nie ?????
Hou op lag Krizel?
Ill be ready from dusk till dawn ??
Still wrong ?❤️
Ons gaan IT 2 kyk x
Jip jys gedwing ? ? ?
Ek weier?
Ek hou van slaap
Allaaaa maaa naaa saaa baaa kaaa paaa haaa yaaa jaaa
- dir rym
???
Handeroom - kom op hande
???okaaaay
Water is ongesong
Dis hkm ek dit nie drink nie
Ek moet reg begin spel - ek tik te vinnig
Ja nee
Ek lees Grieks
As n mens iets in jou mond sit - beteken dit jy eet x
Of anders ?
Ek wil vlieg
- weg van jou
Jy kan nie
Jou opinie is so swak soos jou eyebrows
- liefde
Krizel Langenhoven ❤️
Mwah
Hello train tracks
Hallo teerpaal
As n mens jou hand onder water sit - gaan hy n weird gevoel he
N mens noem dit hy is nat ??
Weird
Kom terug
Ja diee Here is my witness ❤️
My one and only❤️??
We do loud
We do fun
We do awesome ❤️
Me do sleep
My foon is besig om te charge - 87% ☹️
Myne is besig om pap te word
43%
Mag jy altyd pizza kan bekostig
Of ek gaan kry by jou geld
Olah sinora
I’ll google now
Raai wat x
As jy op papier skryf gaan daar n merk wees
Hang af met wat jy skryf
Daar staan by my qoohs - 17 om te antwoord ???
Gaan antwoord hulle
krizel is jou pel sy is bedek met vel en jy het haar jou geheime vertel ?
Die een??
Dis wetenskaplik bewys dat as jou oe toe is dan slaap jy eintlik ?
Of jy maak asof jy slaap omdat jy die hele aand wakker gebly het???♀️Remember
As die maan in die lug is - is dit nag
Don’t forget about the stars
Mense wat nie pizza eet is hella dom
Soos Marco ????♀️
Flaterwater of tippex
Highlighter
Socks and sandles
Equals the mall
Die son is uit - okay dis dag
Het jy nie nog van my qoohs om te antwoord nie?
Marck en krizel pas neh??????
Neee nee
Sy en Marco
Hoekom krul hare in reën
Hoekom is sonneblomme geel?
Logan paul or jake paul
?maklik me laugh
Jan Pual
Oms krizel is goals
Euuww
Do u like chicken
I’m a chicken
Ek het jou hare al oor die wasbal gewas x
Dit klink funny ???
Wasbal????
Insides te veeel
Ek sukkel om almal te onthou
Honde is oulik amm?
Nes ek❤️?
Marshmallow ??
Real word needed ??
Eks verslaaf aan 2 minutes noodles ??
Me also?❤️
Die weer maak my depro ?☺️
It’s cuddle weather
Toasts met botter ??
Peanut butter ?❤️
My all stars is vuil?
Was hulle
Marco en krizel pas neh ?
Cuteste couple onder die son??
Jokes?
Ek en ń boks is
Die asblik langs my is vol?
Maak hom leeg
Die stoel waarop ek sit in gemaklik??
Hier gaan ons?
Bestt forever x ??
Ya knows it???
Missings x ❤️❤️
To the max❤️❤️
What the marshmallow x ??
I need to say the real one?
Jy se jy soek 38 qoohs ?❤️ x well nope jammer jy kan 1 kry x
Lawa ya sisss x ??
Loser❤️?
Lawa ya
Wat maak krizel jou best
?te veel redes
What's something you fell in love with instantly?
Poetry ?
Hayyy
Jys baie Mooi ❤️? MARUQII
Ayoo
Dankie x jy ook?
Wie mis jy ?
Hierdie een mens???
Grootste inspiration op die oomblik??
Ek weet nie eintlik nie ???♀️
Grootste droom??
Die een waar ek die langste geslaap het?
VIEW MORE