Visit this profile later to see if your question was answered.
Baie dankie, ek waardeer dit. ??
Ons is beter ?
Iron Man ??
Laetitea van Eck ?
Ons is nog vriende, ons het net besluit dit is beter as ons minder tyd saam spandeer.
Love youuu ???
Nie rerig kwaad ni, meer teleurgesteld. Ons sit heeltyd vas oor klein goedjies meestal goed oor die foon (instagram)
Maar ja ons praat nie met mekaar op die oomblik nie so ja
Ekt nie rede om tewees nie, so nee. Ek voel eintlik sleg want sy is nie n slegte mens nie. Ek weet net nie hoe om met haar te kommunikeer nie. Maar sys actually n nice mens
Desember gaan ons weer gaan kuier as my pa nog nie besluit het ons trek nie. ❤
Nikita*
Lang storie ? ,maar ons het dinge uitgepraat.
Ekt n ding probeer doen waar ek nie in die week op my foon is nie,maar die naweke wel. Dis moelik maar party dae as ek voor is met my werk en ekt al my prioriteite klaar sal ek vir n rukkie op my foon wees. ?
Ek weet nie
Teen wolf ??
15 x
Ek glo nie nou nie. Dalk eendag. ?
Yes babiii. Episode 6 ??
Onsettend baie.
Uhm. My dimples.
Almal is mooi. En almal se opinies verskil. X
Baie dankie. ?x
Dis moelik, ek moet nou mooi dink. ?
Johan Pretorius
Emeul de lange
Zander Bez
Dis al aan wie ek kan dink vir nou.
Mpumalanga, secunda. Dm my ?
Riverdale ??
Thank you ??
Hulle het my verlede week laat toets en dit het gesê ek is gesond so nee ek het nie, maar ek bly maar eerder versigtig. ?
Dit maak nie regtig saak nie. ?
Meer van eienskappe wat ek soek.
Dankie ek waardeer dit regtig baie. ❤
1)dit is deel van mens wees om foute temaak, leer daaruit en beweeg aan dit sal oky wees.
2) niemand gee Eintlik om nie.
Doen jou ding en stel God tevrede.
3) nie afhanklik tewees van ander mense nie. Waardeer jouself plaas jouself eerste vir n slag.
4) oor 5 jaar van nou sien jy nooit weer mense wat nou n invloed op jou het nie.
Moet nie jouself verander vir hulle nie.
5) doen nou wat saak maak om jou future te create
6) jyt jou hele lewe lank na skool om te kan experience en so ,moet nie nou op n haas wees en special goed mors nie.
7)nie elke jaar is lekker nie,maar ek gebruik die slegte jaar om myself te vind en om te groei as mens
New-Zealand.
Laetitia v Eck. ?
Seblief ? maar Dankie ?
Dm my. ?
Always baby ?? love you so much lammetjie x ❤
Bedryfs sielkunde
Besigheids,
Lewens en verbruikers.
12
Daar is nie eers n liefdes lewe nie ?✌
Ons doen.?
Dankie. ❤
Shame nee. ?
Ek kan dieselfde vir jou vra m.v ??
Dankie ?
As ons, ons huis kan verkoop kry x
As ek kan orals ,maar vir nou net Australia en NewZealand
Gewoontlik mense wat my nie ken nie dink eks vol van myself en misluk. Maar eintlik is my selfbeeld baie laag. (my vriende sal weet) en ek is nie mean nie ek probeer regtig nie wees nie ek gee regtig baie om. ?
Deffies ?
Idk ??
Love you so much v x????
Ek vorder. X
Nope natural x
Aaw dankie x
Ek voel baie mense dink as jy makeup dra voel jy, jys lelik. Nee dit is nie altyd met almal so nie.
Ek weet ek hoef nie makeup tedra nie ek meen ek versorg my vel en ek het roetines en so aan, Maar ek dra dit omdat ek daarvan hou om te doen en omdat ek goed is daarmee maak dit nog lekkerder even die feit dat ek baie daarvan weet so ja. X
Concealer
Powder
Mascara
Onbeskryflik baie. ?
Absolutely ?
Ag asb man. ? maar dankie. X ??
Insulienweerstandig maar dit kom reg.
Yes NewZealand na my sussie toe
Eks nie n diabeet nie.
Want ek moet vra my eerder in persoon
Ons is.
Stadig maar seker x
Jy maak my op my senuwees stukkie Perfeksie ?? love you so much x ?❤
Jys so oulik. x ??
Geen nuus is goeie nuus. ?
Ons was nog altyd vriendinne. ☺
Thank you so much. X?
Ek weet nie wie jy is nie daars baie Ruans ?
Ek doen ,maar meer met die 1.
Secunda MP
GEmaklik.
What? Dm me ??
Yes x
Demi lovato ??
Dalk volgende jaar x
ek gaan eers begin met sanglesse in die jaar.
Wanneer ons ,ons huis verkoop kry
Yes.
Katte:
Tienkerbel
Jamie-lee
Telous
Honde:
Tieger
Bella
Deffies Carla ??❤
Geen nuus is goeie nuus. ?
I dont know who you are? ?
Kom ons stel dit so.
Ek is nie iemand se "opsie" nie. Ek hardloop nie agter mense aan nie en sy weet dit teen die tyd.
Laetitia kan mos doen wat sy wil.
Ag asb man. ?? dankie. x
Ek praat nie min nie. Ek praat as ek iets het om te sê.